Jesus die Hoë Priester
Jesus as hoë Priester • Sermon • Submitted
0 ratings
· 42 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
1) Mens gee offers vir sy eie sonde
1) Mens gee offers vir sy eie sonde
En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweë die sondes offer.
Heb 5
Jesus het nie nodig gehad om vir Sy sondes te offer nie want Hy was sonder sonde
Jesus het nie nodig gehad om vir Sy sondes te offer nie want Hy was sonder sonde
Want ons het nie ’n hoëpriester wat nie met ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.
Heb 4:15
Jesus kan met ons swakhede simpatiseer omrede Hy vlees geword het
Jesus kan met ons swakhede simpatiseer omrede Hy vlees geword het
Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ’n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen.
Heb 2:17
2) Mens moes offers names die volk gebring het
2) Mens moes offers names die volk gebring het
En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweë die sondes offer.
Heb 5:
Jesus is konstant besig om vir ons in te tree
Jesus is konstant besig om vir ons in te tree
Daarom kan Hy ook volkome red die wat deur Hom tot God gaan, omdat Hy altyd leef om vir hulle in te tree.
Heb 7:
Jesus gaan namens ons in die Allerheiligste in
Jesus gaan namens ons in die Allerheiligste in
en ons het dit as ’n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel
waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgisédek ’n hoëpriester geword het vir ewig.

: 1
Heb 6:19-20
3) Die menslike Priester kom tot sterwe en sy priesterskap word beeindig
3) Die menslike Priester kom tot sterwe en sy priesterskap word beeindig
En hulle het wel priesters geword in ’n groot aantal, omdat hulle deur die dood verhinder is om aan te bly;
Heb
Jesus is Hoë Priester deur God gemaak vir ewig
Jesus is Hoë Priester deur God gemaak vir ewig
Soos Hy ook op ’n ander plek sê: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
en is deur God genoem ’n hoëpriester volgens die orde van Melgisédek;
Jesus is ons permanente Hoë Priester want Hy leef vir ewig
Jesus is ons permanente Hoë Priester want Hy leef vir ewig
maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit ’n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie.
Heb
4) Mens gee offers van bokke en kalwers
4) Mens gee offers van bokke en kalwers
ook nie met die bloed van bokke en kalwers nie, maar met sy eie bloed, een maal ingegaan in die heiligdom en ’n ewige verlossing teweeggebring.
Want as die bloed van stiere en bokke en die as van ’n vers wat die verontreinigdes besprinkel, heilig maak tot reiniging van die vlees,
Jesus is beide die offer en die Een wat die offer bring
Jesus is beide die offer en die Een wat die offer bring
wat nie elke dag nodig het, soos die hoëpriesters, om eers vir sy eie sondes offers te bring en dan vir dié van die volk nie. Want dit het Hy net een maal gedoen toe Hy Homself geoffer het.
Heb 7:27
5) Mens is Hoë Priester deur geboorte en voorgeslag
5) Mens is Hoë Priester deur geboorte en voorgeslag
En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Aäron.
Jesus was nie ‘n Priester deur of by geboorte nie
Jesus was nie ‘n Priester deur of by geboorte nie
een wat dit geword het nie kragtens die wet van ’n vleeslike gebod nie, maar uit die krag van die onvernietigbare lewe.
6) Mens dien in die aardse of skaduwee van die werklike Heiligdom
6) Mens dien in die aardse of skaduwee van die werklike Heiligdom
hulle wat ’n afbeeldsel en skaduwee van die hemelse dinge bedien, soos Moses ’n goddelike bevel ontvang het toe hy die tabernakel sou voltooi; want Hy het gesê: Kyk dat jy alles maak volgens die voorbeeld wat jou op die berg getoon is.
Jesus dien in die werklike Hemelse Heiligdom
Jesus dien in die werklike Hemelse Heiligdom
’n Bedienaar van die heilige dinge en van die ware tabernakel wat die Here opgerig het en nie ’n mens nie.
Maar Christus, wat opgetree het as Hoëpriester van die toekomstige weldade, het deur die groter en volmaakter tabernakel wat nie met hande gemaak is nie, dit wil sê, wat nie aan hierdie skepping behoort nie,

Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom met hande gemaak, ’n teëbeeld van die ware nie, maar in die hemel self om nou voor die aangesig van God vir ons te verskyn;
Heb
;
Jesus het deur die Hemele deurgegaan
Jesus het deur die Hemele deurgegaan
TERWYL ons dan ’n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou.
7) Mens het onder die ou verbond gedien
7) Mens het onder die ou verbond gedien
Nou het hulle wat uit die seuns van Levi die priesterskap ontvang, wel ’n gebod om, volgens die wet, van die volk tiendes te neem, dit is van hulle broers, ofskoon hulle uit die lendene van Abraham voortgekom het;
Heb
Jesus dien onder die nuwe en beter verbond
Jesus dien onder die nuwe en beter verbond
Maar nou het Hy ’n voortrefliker bediening verkry vir sover Hy ook Middelaar is van ’n beter verbond wat op beter beloftes wettelik gegrond is.
8) Mens se bediening is geringer as Jesus se bediening
8) Mens se bediening is geringer as Jesus se bediening
maar hy wat nie uit húlle sy geslagsregister aflei nie, het van Abraham tiendes geneem en die besitter van die beloftes geseën.
Nou word sonder enige teëspraak die mindere deur die meerdere geseën.
Heb 7:6-7
Jesus se bediening is baie groter as die menslike
Jesus se bediening is baie groter as die menslike
Maar nou het Hy ’n voortrefliker bediening verkry vir sover Hy ook Middelaar is van ’n beter verbond wat op beter beloftes wettelik gegrond is.
9) Mens se diere offer was nie genoegsaam om die sonde te verwyder nie
9) Mens se diere offer was nie genoegsaam om die sonde te verwyder nie
Dit was ’n beeld met die oog op die teenwoordige tyd waarin daar gawes en offers gebring word, wat hom wat die diens verrig, na die gewete nie volkome kan maak nie,
En elke priester staan wel dag vir dag om die diens waar te neem en dikwels dieselfde slagoffers te bring wat tog nooit die sondes kan wegneem nie;
Heb 10:11
Jesus het al ons sondes verwyder deur die offer van Sy eie bloed
Jesus het al ons sondes verwyder deur die offer van Sy eie bloed
hoeveel te meer sal die bloed van Christus, wat Homself deur die ewige Gees aan God sonder smet geoffer het, julle gewete reinig van dooie werke om die lewende God te dien.
Heb
Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word.
10) Mens moet offers jaar na jaar maak
10) Mens moet offers jaar na jaar maak
WANT die wet, wat ’n skaduwee het van die toekomstige weldade, nie die beeld self van die dinge nie, kan nooit deur dieselfde offers wat jaar na jaar gedurig gebring word, die wat toetree, tot volmaaktheid lei nie.
Jesus het net een maal geoffer met Sy kosbare bloed en die was genoeg - die perfekte offer
Jesus het net een maal geoffer met Sy kosbare bloed en die was genoeg - die perfekte offer
Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, net een maal.
Heb
Waar daar nou vergifnis van hierdie dinge is, is daar geen offer meer vir die sonde nie.
11) Slegs die Hoë Priester kon een maal per jaar in die Allerheiligste ingaan
11) Slegs die Hoë Priester kon een maal per jaar in die Allerheiligste ingaan
maar in die tweede die hoëpriester alleen, een maal in die jaar, nie sonder bloed nie, wat hy offer vir homself en vir die sondes van die volk uit onwetendheid begaan —
Heb
Almal wat wedergebore is in Jesus Christus mag met vrymoedigheid die allerheiligste betree
Almal wat wedergebore is in Jesus Christus mag met vrymoedigheid die allerheiligste betree
TERWYL ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus