JY KAN GEEN TOETS FAAL NIE
Sermon • Submitted
0 ratings
· 7 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
1 Korintiërs 10:13 (Afrikaanse Ou Vertaling)
13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ’n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.
(NRSV)
13 No testing has overtaken you that is not common to everyone. God is faithful, and he will not let you be tested beyond your strength, but with the testing he will also provide the way out so that you may be able to endure it.
Goeie nuus is dat my swaarkry nie verhewe of beter en groter is as ander mense s’n nie. Ons probleme en omstandighede is “tailor maid”
Jy het nooit weer nodig om te verdwaal as jy ‘n “smart phone” het nie.
1. Geen versoeking. πειρασμός peirasmos temptation; test; trial Sense[1]: temptation – an examination with the express purpose of producing (or proving) a fault in the examinee.
📷
📷
Dit is ‘n toets wat opgestel word met die uitdruklike doel om die kandidaat of geëksamineerde te laat faal of dop.
1. Geen versoeking. πειρασμός peirasmos temptation; test; trial Sense[1]: temptation – an examination with the express purpose of producing (or proving) a fault in the examinee.
2. Het julle aangegryp. λαμβάνω lambanō Wat vasgegryp het, oormeester het. receive; take Sense: to seize (affect) – to take effect on someone
3. Behalwe ’n menslike nie; Dit wat algemeen voorkom. ἀνθρώπινος anthrōpinos human Sense: humanly frail – characteristic of (weak) humanity as opposed to transcendent divinity. Daar is nie bo-menslike toetse nie. “Temptations are never unique experiences to us. We can never have a temptation that has not been experienced by millions of other people. Circumstances differ but basic temptations do not[2]”
4. Maar God is getrou, πιστός pistos faithful; reliable; reliable; believing Aanhanklikheid. Wat Hom tot jou verbind. met ‘n Verbond aan jou heg. Sense: faithful – characterized by steadfast affection or allegiance (to someone or something).
Openbaring 3:10 (Afrikaanse Ou Vertaling)
10 Omdat jy die woord van my lydsaamheid bewaar het, sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing
1 Tessalonisense 5:24 (Die Lewende Bybel)
24 God, wat julle roep, sal dit doen, want Hy doen altyd wat Hy beloof het.
(AFRIKAAN)
19 Al tref ’n ramp jou ses of sewe keer, Hy sal jou red, selfs ’n hoeveelste keer sal dit jou geen kwaad aandoen nie.
5. Wat nie sal toelaat. ἐάω eaō let; permit Toelating geskied deur iets te doen of nie te doen nie. Sense: to let – to make it possible through a specific action or lack of action for something to happen.
6. Dat julle bo julle kragte Met God wat vir ons is wie of at kan teen ons wees. Geesvervulde mense het altyd die voordeel. Daar is jou krag maar die meewerking van Goddelike krag. “julle sal krag ontvang.” Begin beskryf oor wat jy dink van hierdie krag. δύναμαι dynamai be able; can Sense: to be able – to be or become sufficient to meet a need or task
“No believer can claim that he was overwhelmed by temptation or that “the devil made me do it.” No one, not even Satan, can make us sin. He cannot even make an unbeliever sin. No temptation is inherently stronger than our spiritual resources. People sin because they willingly sin.[3]”
7. Versoek word nie; πειράζω peirazō test; put to the test; tempt Hierdie toets is daarop gemik om die karakter of natuur van iets of iemand vas te stel. Onsuiwerhede, foute en alle ander kwaliteite. Sense: to be tested – to be put to the test in order to ascertain the nature of someone, including imperfections, faults, or other qualities.
8. Maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, Die belangrikste sin in hele gedeelte. ποιέω poieō do; make Om iets te maak, die oorsprong of skepper van iets te wees. Dit kan ook wees om dit vauit niks te skep of te roep om te bestaan. Sense: to make (cause) – to make or cause to be or to become; in rare cases without pre-existing material. Vanuit ‘n onstuimige see. in later Greek, of a landing-place[4]
Jeremia 29:11 (Die Lewende Bybel)
11 Dit is net Ek wat weet wat my plan vir julle is, maar Ek beplan voorspoed vir julle en nie teenspoed nie. Daarom is daar vir julle ’n goeie vooruitsig en ’n toekoms.
2 Petrus 2:9 (Die Lewende Bybel)
9 Net so kan die Here vandag nog die wat Hom dien uit die versoekings red, ................
Jakobus 1:2–4 (Die Lewende Bybel)
2 Broers, as die moeilikhede van alle kante af op julle toesak, moet julle bly wees daaroor.
3 Julle het al geleer dat dit julle standvastig maak as julle geloof op hierdie manier getoets word en julle die toets slaag.
4 Hierdie standvastigheid moet toegelaat word om ten volle te ontwikkel sodat julle beproefde en afgeronde Christene kan wees sonder gebreke.
9. sodat julle dit sal kan Hy help jou ontsnap daaruit. ἔκβασις ekbasis way out; outcome Sense: escape (means) – a means or way of escaping. to be able – to be or become sufficient to meet a need or task
10. verdra. ὑποφέρω hypopherō endure Sense: to endure (withstand) – to face and withstand with courage. Somtyds word ons nie uit omstandighede gehaal nie maar krag gegee om deur te druk
“Temptation which cannot be fled must be endured. Often the only escape is through endurance. See .[5]” “We escape temptation not by getting out of it but by passing through it. God does not take us out; He sees us through by making us able to endure it.[6]
Jakobus 1:12 (Die Lewende Bybel)
12 As ’n mens in die geloof bly staan wanneer jy in die versoeking kom, kan jy gelukkig wees, want dit is soos die Here ons toets. En as ’n mens die toets slaag, sal die Here hom die ewige lewe gee, want dit is die kroon wat Hy beloof het aan almal wat Hom liefhet.
2 Korintiërs 12:9 (Die Lewende Bybel)
9 Maar Hy het vir my gesê: “Die genade wat Ek jou gee, is genoeg. Hoe swakker jy is, hoe meer kan my krag deur jou werk.” Daarom verkies ek nou om oor my swakheid groot te praat, want as ek swak is, kan die krag van Christus in my woon.
God provides three ways for us to endure temptation: prayer, trust, and focusing on Jesus Christ[7]
Ons leer hieruit
1. Jou beproewings is nie uniek nie
2. God is betrokke en getrou
3. Daar is ‘n weg uit
4. Gaan na Hom toe en laat Hy jou wys
5.
[1] Bible Sense lexicon
[2] MacArthur, J.F., Jr., 1984. 1 Corinthians, Chicago: Moody Press.
[3] MacArthur, J.F., Jr., 1984. 1 Corinthians, Chicago: Moody Press.
[4] Vincent, M.R., 1887. Word studies in the New Testament, New York: Charles Scribner’s Sons.
[5] Vincent, M.R., 1887. Word studies in the New Testament, New York: Charles Scribner’s Sons.
[6] MacArthur, J.F., Jr., 1984. 1 Corinthians, Chicago: Moody Press.
[7] MacArthur, J.F., Jr., 1984. 1 Corinthians, Chicago: Moody Press.