Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.07UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.48UNLIKELY
Sadness
0.65LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.09UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
In the choir of life, it’s easy to fake the words—but someday each of us will have to sing solo before God.[1]
In the choir of life, it’s easy to fake the words—but someday each of us will have to sing solo before God.[1]
Oordeel word meestal in ʼn negatiewe lig gesien.
Ons konnotasie aan die woord bring ander woorde na ons gedagtes soos: finaliteit, verwerping, afskryf, verwydering, straf en hel.
Ons weet ook dat ons dit nie moet doen nie . . .
maar tog doen ons dit almal, selfs sonder dat ons dit agterkom.
Skinder is ʼn vorm van oordeel want ek het alreeds ʼn waarheid/oordeel oor iemand gevorm sonder dat die persoon ooit die geleentheid gekry het om hulleself te verdedig.
Die woord genade kom 166 keer in die Bybel voor, bykans twee keer so veel keer as die woord oordeel, wat 293 voorkom.
Die Griekse woord vir oordeel is “krisis” en dis waar ons ons woord krisis vandaan kry.
Verseker voel oordeel soos ’n krisis en dis vir niemand aangenaam nie.
Tog kan gesonde oordeel ’n mens se lewe red van ondergang, nog foute maak en die handhawing van sub-standaarde.
Die woord beteken om te onttrek tot ’n verhoor, om ’n beslissing te maak.
Dit impliseer ’n proses van geregtigheid vir almal.
Oordeel word meestal in ʼn negatiewe lig gesien.
Ons konnotasie met die woord bring ander woorde tot ons gedagtes soos: finaliteit, verwerping, afskryf, verwydering, straf en hel.
Ons weet ook dat ons dit nie moet doen nie… maar tog doen ons almal dit selfs sonder dat ons weet.
Skinder is ʼn vorm van oordeel, want ek het alreeds ʼn waarheid/oordeel oor iemand gevorm sonder dat die persoon ooit die geleentheid gekry het om hulleself te verdedig.
Sou die wêreld kon voortbestaan sonder ’n wetgewer en wetstoepasser?
Die begeerte om reg te doen impliseer gesonde oordeel, anders is daar geen standaard nie.
Ek moet dus leer om self te oordeel en by myself te begin soos ’n sanger wat leer om sy gehoor in te stel om te hoor wanneer hy sy vals sing.
Verder is gesonde oordeel soos afrigting.
Geen afrigter kan ’n atleet afrig sonder ’n stophorlosie en sekere tekens en standaarde wat bereik moet word nie.
Die woord genade kom 166 keer voor in die Bybel, bykans twee keer so veel keer kom die woord oordeel voor 293.
Die griekse woord vir oordeel is “krisis” waar ons, ons woord krisis vandaan kry.
Verseker voel oordeel soos ‘n krisis, en is dit vir niemand aangenaam nie.
Tog kan gesonde oordeel ‘n mens se lewe red van ondergang, nog foute maak, en sub-standaarde handhaaf.
Die woord se betekenis, hang saam met onttrek tot ‘n verhoor, om beslissing te maak.
Dit impliseer ‘n proses van geregtigheid, vir almal.
Hoe op aarde het die idee dan gekom dat die kerk nie mag oordeel nie?
Wanneer die kerk oordeel, dan word die kerk vervolg en veroordeel?
Gesonde oordeel is een van die hooffunksies van die kerk!
Sou die wêreld kon voortbestaan sonder ‘n wetgewer, en toepasser?
Die begeerte om reg te doen, impliseer gesonde oordeel, anders as daar geen standaard nie.
Ek moet dus leer om self te oordeel, en by myself te begin.
Soos ‘n sanger leer om sy gehoor in te stel, om te hoor wanneer hy of sy vals sing.
Verder is gesonde oordeel soos afrigting.
Geen afrigter kan ‘n atleet afrig sonder ‘n stophorlosie, en sekere tekens en standaarde wat bereik moet word nie.
Jesus is gesonde oordeel
Hoe op aarde het die idee dan gekom dat die kerk nie mag oordeel nie?
Wanneer die kerk oordeel, dan word die kerk vervolg, en geoordeel?
Gesonde oordeel is een van die hooffunksies van die kerk!
Baie mense haak vas by die vers: God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie ().
Die veronderstelling word dan dadelik gemaak dat Jesus nie kom om te oordeel nie! Dit is natuurlik 100% waar.
Want dit maak nie saak watter sonde of verkeerde ding jy gedoen het nie, Jesus vergewe jou en wil jou van jou verkeerde dade was en red, en jou verander om nie meer ’n gevangene van jou sonde te wees nie.
Maar hierdie einste vers verkondig tog ook oordeel?
Die oordeel as jy Jesus nie aanneem nie! God se oordeel is net weggeneem van dié wat IN CHRISTUS is!
Jesus is gesonde oordeel
Baie mense haak vas by die vers: “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.
Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie.
() Die veronderstelling word dan dadelik gemaak Jesus kom nie om te oordeel nie! Dit is natuurlik 100% waar.
Want maak nie saak watter sonder en verkeerd jy gedoen het nie, Jesus vergewe, en wil jou van jou verkeerd was, red, en jou verander om nie meer gevangene van jou sonde te wees nie.
Maar hierdie einste vers verkondig tot ook oordeel?
Die oordeel as jy nie Jesus aanneem nie! God se oordeel is weggeneem net van die wat IN CHRISTUS is!
En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos.
Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie.
Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.
Die wat glo en doen sal die oordeel vryspring wat kom oor die hele aarde ().
En dit is die oordeel: dat die lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die lig; want hulle werke was boos.
20 Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie.
21 Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.
Die wat glo en doen sal die oordeel vryspring wat kom oor die hele aarde ()
Jesus waarsku die Fariseërs teen komende oordeel oor hulle valsheid ().
Laster teen die heilige Gees sal nie vergewe word nie ().
Jesus waarsku die fariseër van komende oordeel oor hulle valsheid.
()
Laster teen die heilige Gees sal nie vergewe word nie.
()
Dit sal in die oordeelsdag draagliker wees vir Tirus en Sidon as vir die wat Hom nie ontvang het nie ().
Dit sal draagliker wees vir Tirus en Sidon as vir die wat Hom nie ontvang het nie in die oordeelsdag.
()
Jesus se veroordeling van die Fariseërs en skrifgeleerdes se geveinsdheid is deurdag en openlik.
Ek kan maar net dink hoe mense ongemaklik op hulle sitplekke rondgeskuif het toe Jesus hierdie preek gebring het.
Jesus se veroordeling van die Fariseërs, skrifgeleerdes se geveinsdheid is deurdag, en openlik.
EK kan maar net dink hoe mense ongemaklik rondgeskuif het op hulle sitplekke toe Jesus hierdie preek gebring het.
Jesus het die dorpe waar die meeste van Sy wonderdade plaasgevind het ernstig aangespreek omdat hulle hulle nie bekeer het nie: Ellende wag vir jou, Gorasin!
Ellende wag vir jou, Betsaida!
Want as in die heidense stede Tirus en Sidon die wonderdade plaasgevind het wat in julle plaasgevind het, sou hulle lankal sakke aangetrek en as op hulle koppe uitgegooi het om te wys dat hulle tot inkeer gekom het.
Ek verseker julle dat dit vir Tirus en Sidon makliker sal wees op die oordeelsdag as vir julle.
En jy, Kapernaum, jy dink tog seker nie jy sal hemelhoog verhoog word nie?
Die realiteit is dat jy in die doderyk sal beland.
Want as in Sodom die wonderdade plaasgevind het wat in jou plaasgevind het, sou dit tot vandag toe bly voortbestaan het.
Ek verseker jou, dit sal vir die land Sodom makliker wees op die oordeelsdag as vir jou (; ).
Ellende wag vir dié wat sleg goed noem en goed sleg, wat van duisternis lig maak en van lig duisternis, wat bitter soet noem en soet bitter.
Ellende wag vir dié wat dink hulle het die wysheid in pag, wat dink hulle het baie verstand.
Ellende wag vir dié wat helde is by wyndrinkery, dapper by die meng van hulle drank, wat die skuldige vryspreek vir omkoopgeld, maar 'n onskuldige sy reg ontneem.
Daarom, soos stoppels deur vuur verteer word en hooi in vlamme opgaan, so sal dit met hulle gaan.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9