Sermon Tone Analysis

Overall tone of the sermon

This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.1UNLIKELY
Fear
0.11UNLIKELY
Joy
0.14UNLIKELY
Sadness
0.64LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.43UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.09UNLIKELY

Tone of specific sentences

Tones
Emotion
Anger
Disgust
Fear
Joy
Sadness
Language
Analytical
Confident
Tentative
Social Tendencies
Openness
Conscientiousness
Extraversion
Agreeableness
Emotional Range
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
PATTERN YOURSELVES after me [follow my example], as I imitate and follow Christ (the Messiah).
Wie is jou navolgers?
Kan jy ook hierdie vers met oortuiging vir jou kinders en volgelinge sê?
In terme van Leierskap sê John Maxwell; “If you leading and no one is following, you’re only taking a walk in the park.”
Iemand het my eendag gevra: “What type of Christianity are your church creating?
Die lys kan nog aangaan.
Maar dis eenvoudig, waar Jesus Lewe, en regeer verander Hy ons elke dag.
Hoe meer ons Hom leer ken, leer ons, onsself ken.
(
) Watchman Nee, leer in sy boek “Christ the sum of all things” [2] Ons oorwin sonde, verkeerd doen, die merk mis nie deur een of ander metode nie.
Jesus is die metode!
Daarom bly ons by Hom, volg ons Hom, sien ons Hom, en word ons verander van heerlikheid tot heerlikheid!
()
PATTERN YOURSELVES after me [follow my example], as I imitate and follow Christ (the Messiah). 1 Cor 11:1 Wie is jou navolgers?
Kan jy ook hierdie vers met oortuiging vir jou kinders en volgelinge sê?
In terme van Leierskap sê John Maxwell; “If you leading and no one is following, you’re only taking a walk in the park.”
Iemand het my eendag gevra: “What type of Christianity are your church creating?
Is die dissipelmaker se gebed, vir Sy dissipels.
want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee.
Die vraag het lank by my gebly.
Die vraag wat elke leier sekerlik sal moet antwoord aan die Here is; watse tipe Christene wil God hê? Die Woord is egter duidelik.
Ons verheerlik God die meeste wanneer ons die meeste soos Jesus leef en handel!
Mense wat nie meer rondgegooi word deur winde van lering nie, wat standvastig in hulle geloof kan bly staan selfs in tye van verdrukking, vervolging en lyding.
Mense wat onder die moeilikste omstandighede, nog steeds Jesus se geur versprei!
Mense wat nie meer vasgevang is in gewoonte sondes nie, maar heilig en toegewy aan God lewe, sonder trots, ego en selfverheerliking.
Mense wat gesterf het in self, en daagliks hulle kruis opneem in Sy opstandingskrag!
Ek word deur hulle verheerlik
want die woorde wat U My gegee het, het Ek aan hulle gegee.
Van alle aktiwiteite, programme, byeenkomste, konferensies, wat die kerk ook al mag hou; as ons nie dissipels maak nie, is die groei en getalle van korte duur.
Dis maklik om duisende mense te kry vir een byeenkoms, maar baie moeilik om een dissipel te maak wat uiteindelik op hulle beurt ook weer ‘n dissipel sal maak.
Ek word deur hulle verheerlik
Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.
Toe Ek by hulle was, het Ek hulle in u Naam bewaar, die Naam wat U My gegee het.
Ek het hulle beskerm v12
Volhoubare groei in die kerk is alleenlik moontlik wanneer elkeen lewe om die wêreld volgelinge te maak van Jesus!
Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.
sodat hulle my blydskap in al sy volheid in hulle kan hê.
v13b
Toe Ek by hulle was, het Ek hulle in u Naam bewaar, die Naam wat U My gegee het.
Ek het hulle beskerm v12
Ons natuurlike navolgers is ons kinders.
Hulle sien, hoor, en voel ons elke beweging en modelleer hulle lewens volgens ons voorbeeld, en ook ons foute.
Casting Crowns se liedjie “Slow Fade” sê dit mooi;
Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur; v18
sodat hulle my blydskap in al sy volheid in hulle kan hê.
v13b
Soos U My na die wêreld toe gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur; v18
“Be careful little feet where you go, for it’s the little feet behind you that are sure to follow”.
Soos U My na die wêreld te gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur; v19
Die gedeelte ondervang die hart en motief, van Jesus se werk met die dissipels baie mooi saam.
Dit rig ons ook, in ons motief en hart agter hoekom, en hoe ons dissipels maak.
Jy maak dissipels sonder dat jy dit weet.
Wat jy praat en leef, raak mense om jou.
Sonder dat jy weet sien hulle of jou dade ooreenstem met jou uitsprake.
Jesus leef in jou, en mense word outomaties na Hom toe aangetrek.
Skinder is niks anders as dissipels maak van jou storie nie.
Deur jou offense te deel, en mense te kry om simpatie te hê, wen jy dissipels vir jou ‘cause’, oor hoe verontreg jy is.
Ons is geroep om mense te inspireer om ook te wil hê wat ons het – JESUS die Christus!
Soos U My na die wêreld te gestuur het, het Ek hulle ook na die wêreld toe gestuur; v19
Die gedeelte ondervang die hart en motief, van Jesus se werk met die dissipels baie mooi saam.
Dit rig ons ook, in ons motief en hart agter hoekom, en hoe ons dissipels maak.
Die groot “Commission” Jesus se opdrag aan sy dissipels was:
Ons moet ook besef dat ons almal maak onbewustelik dissipels sonder dat ons weet.
As ouers dissipel ons, ons kinders in ‘n sekere leefstyl en gedrag.
Ons lewe, gesindheid, doen en late is altyd binne ‘n netwerk van invloed.
Iemand sien wat jy doen.
Iemand word geraak deur hoe jy leef?
Iemand kyk op na jou?
Jy teenwoordigheid is invloed.
Die vraag is; watse invloed?
Wat is dissipelskap?

“Go out and train everyone you meet, far and near, in this way of life” (Message)
Wat is dissipelskap?
Dissipelskap: vakleerlingskap, Mentorskap, leerder,
Die Griekse woord vir ‘dissipelskap’ beteken ‘om iemand ’n student of ’n leerling te maak’.
Die term ‘dissipel’ verwys na ’n student of ’n leerling, en word in die Nuwe Testament gebruik om drie verskillende kategorieë studente aan te dui.
of “Daarom moet julle na elke volk op aarde toe gaan en hulle my volgelinge maak” (Lewende Bybel) Dis die enigste volhoubare groei in die Kerk.
Jou redding is nie net vir jouself nie, God wil deur jou die Wêreld raak met Sy genade en manier van lewe.
Dissipelskap: vakleerlingskap, Mentorskap, leerder,
Een van dié geskiedskrywers, Graves ‘A history of Education before the middle ages’ het die oorsprong van vakleerlingskappe ondersoek vanaf die primitiewe samelewings waar kinders van so vroeg as vyf en ses handwerk geleer was deur die antieke Hebreërs, asook lees en skryf uit die godsdienstige geskrifte.
Graves noem ook dat dit nie net die plig van die ouer was om sy kind te onderrig in godsdiens in die tyd nie, maar dat die ouer ook sy kind ‘n ambag moes leer: ―As it is your duty to teach your son the Law, teach him a trade.
[1]
Jesus se hart vir Sy dissipels
Die Griekse woord vir ‘dissipelskap’ beteken ‘om iemand ’n student of ’n leerling te maak’.
Die term ‘dissipel’ verwys na ’n student of ’n leerling, en word in die Nuwe Testament gebruik om drie verskillende kategorieë studente aan te dui.
Een van dié geskiedskrywers, Graves ‘A history of Education before the middle ages’ het die oorsprong van vakleerlingskappe ondersoek vanaf die primitiewe samelewings waar kinders van so vroeg as vyf en ses handwerk geleer was deur die antieke Hebreërs, asook lees en skryf uit die godsdienstige geskrifte.
Graves noem ook dat dit nie net die plig van die ouer was om sy kind te onderrig in godsdiens in die tyd nie, maar dat die ouer ook sy kind ‘n ambag moes leer: ―As it is your duty to teach your son the Law, teach him a trade.
[1]
Die oosterse, veral Mediterreense opvoeding metode verskil radikaal van die weste: In die weste is ons fokus op kennis, en hoeveel ons daarvan kan versamel.
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9