AS ONS AARDSE TENTWONING AFGEBREEK WORD
Sermon • Submitted
0 ratings
· 214 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
The people of God can be found in one of two places: either in heaven or on earth (). None of them is in the grave, in hell, or in any “intermediate place” between earth and heaven.
Believers on earth are “at home in the body,” while believers who have died are “absent from the body.” Believers on earth are “absent from the Lord,” while believers in heaven are “present with the Lord.”[1]
HOE HET DIE JODE EN GRIEKE DIE LIGGAAM GESIEN?
We have had occasion before to see how Greek and Roman thinkers despised the body. “The body,” they said, “is a tomb.”
Plotinus could say that he was ashamed that he had a body. Epictetus said of himself, “Thou art a poor soul burdened with a corpse.”
Seneca wrote, “I am a higher being and born for higher things than to be the slave of my body which I look upon as only a shackle put upon my freedom. … In so detestable a habitation dwells the free soul.”
Even Jewish thought sometimes had this idea. “For the corruptible body presses down upon the soul and the earthly tabernacle weighs down the mind that muses on many things.” ().[2]
2 Korintiërs 5:1 (Afrikaanse Ou Vertaling)
1 WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
’n Nuwe bestaan wag op ons (Die Boodskap)
1Wanneer ons liggaam eendag soos ’n tent opgevou en in die grond weggebêre word, is dit nie klaar met ons nie. Gelukkig nie. Dan breek ’n splinternuwe lewe by God aan wat nooit sal ophou nie.
2Terwyl ons nou nog in hierdie ou aardse tent van ons aansukkel, kry ons swaar. Ons sien baie uit na daardie nuwe hemelse liggaam. 3Wanneer ons dit die dag van God ontvang, sal ons glad nie nakend of hulpeloos wees nie.
4Intussen gaan dit maar bitter moeilik met ons hier in ons aardse liggaam. Ons sug en kla. Ons sien regtig uit na die dag dat hierdie sterflike liggaam van ons vervang word met ’n nuwe liggaam. Dan sal hierdie sterflike liggaam van ons plek maak vir ’n hemelse liggaam wat vir altyd sal bestaan.
5God is besig om ons gereed te maak vir hierdie nuwe lewe wat op ons wag. Om te verseker dat ons veilig by Hom sal aankom, het Hy sy Gees aan ons gegee. Die Heilige Gees is die waarborg dat God sy woord sal hou.
6Ons raak glad nie moedeloos nie. Ons weet dat terwyl ons nog in hierdie aardse liggaam leef, ons nog nie by die Here is nie. 7Maar ons glo met alles in ons dat ons daarheen op pad is, ook al sien ons nog niks van hierdie nuwe lewe nie.
8Ons is daarom vol moed. Natuurlik sal ons sommer nou dadelik hier wou padgee en by die Here gaan bly. 9Maar op die ou end gaan dit nie oor wat ons wil hê nie. Al wat saak maak, is dat ons doen wat God van ons vra, of ons nou hier bly, of daar in die hemelse wêreld.
10Ons almal moet in elk geval voor Christus se regterstoel gaan staan. Op die laaste dag sal Hy sy uitspraak lewer oor alles wat ons tydens hierdie lewe gedoen het. Ons sal dan beloon word volgens dit wat ons gedoen het, goed of sleg.
Jesaja 38:12 (Die Lewende Bybel)
12 My lewe is van my weggeneem en afgeslaan soos ’n veewagter se tentjie, opgerol soos ’n stuk materiaal wat klaar geweef is, losgesny van die weefraam af. So wou die Here ’n einde aan my lewe maak.
1. WANT ONS WEET
Ons het nie nodig om Spiritiste te nader om vir ons oor die toekoms te vertel nie.
2 Korintiërs 4:14 (Die Lewende Bybel)
14 Ek weet verseker dat God, wat vir die Here Jesus uit die dood lewendig gemaak het, ook vir my sal lewendig maak saam met Jesus. En as ek weer lewendig gemaak is, sal God my saam met julle voor sy troon laat staan.
(Die Lewende Bybel)
19 Oor ’n rukkie sal ek nie meer op die wêreld gesien word nie, maar julle sal my weer sien, want Ek lewe en julle sal ook lewe.
2. DAT AS ONS AARDSE TENTWONING AFGEBREEK WORD,
Filippense 1:20–25 (Die Lewende Bybel)
20 Dit is my innige begeerte en vertroue dat ek nooit skaam sal wees oor wat ek gedoen het nie. Ek wil altyd in my hele lewe aan Christus die eer gee sonder om bang te wees, al sou dit beteken dat ek vir Hom moet sterwe of dat ek vir Hom sal bly lewe.
21 Want solank ek leef, leef ek net vir Christus, en as ek moet doodgaan, is dit vir my voordelig.
22 As ek moes kies tussen lewe en dood, weet ek nie wat ek sou kies nie. Want as ek bly lewe, beteken dit ek kan vir die Here werk en mense kan tot die geloof kom.
23 My hart is verdeeld. Aan die een kant verlang ek om te gaan en by Christus te wees, want daar is niks wat my meer vreugde sal gee nie.
24 Maar aan die ander kant is dit noodsaaklik dat ek bly lewe om vir julle te help.
25 Ek is seker dat ek nie nou al sal doodgaan nie, maar dat ek nog by julle almal sal bly om julle te help en julle blydskap in die geloof te gee.
1 Korintiërs 15:35–58 (AFRIKAAN)
35 Maar iemand kan vra: Hoe word die dooies opgewek? Watter soort liggaam sal hulle hê?
36 Dis ’n dom vraag! Wat jy saai, kom nie tot lewe tensy dit eers sterwe nie.
37 En wat jy saai, saai jy nie in die toekomstige gestalte daarvan nie, maar as ’n blote saadkorrel, of dit nou koring is of iets anders.
42 So is dit ook met die opstanding van die dooies; wat gesaai word, is verganklik en word in onverganklikheid opgewek;
43 wat gesaai word, is gering en word in heerlikheid opgewek; wat gesaai word, is swak en word in krag opgewek.
44 ’n Natuurlike liggaam word gesaai, ’n geestelike liggaam word opgewek. Aangesien daar ’n natuurlike liggaam is, is daar ook ’n geestelike liggaam.
45 So staan daar ook geskrywe: “Die eerste mens, Adam, het ’n lewende wese geword.” Die laaste Adam het die lewendmakende Gees geword.
46 Die geestelike kom nie eerste nie maar die natuurlike, en daarna die geestelike.
47 Die eerste mens is uit die aarde en is stoflik; die tweede mens is uit die hemel.
48 Soos die stoflike mens was, so is ook die stoflike mense; en soos die hemelse mens is, so is ook die hemelse mense.
49 Soos ons die beeld van die stoflike mens was, sal ons ook die beeld van die hemelse wees.
50 Wat ek bedoel, broers, is dit: vlees en bloed kan nie aan die koninkryk van God deel kry nie. Die verganklike kan nie aan die onverganklike deel kry nie.
53 Hierdie verganklike liggaam moet met die onverganklike beklee word, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike.
54 En wanneer hierdie verganklike liggaam met die onverganklike beklee is, en hierdie sterflike liggaam met die onsterflike, dan sal die woord wat geskrywe staan, vervul word: “Die dood is vernietig, die oorwinning is behaal.”
3. ONS ’N GEBOU HET VAN GOD, ’N HUIS NIE MET HANDE GEMAAK NIE, EWIG, IN DIE HEMELE.
Vir Paulus is dit ‘n teenswoordige realiteit. Dit is reeds so. Dit is God self wat hierdie huis bou.
2 Korintiërs 5:7–8 (Afrikaanse Ou Vertaling)
7 Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.
8 Maar ons het goeie moed en verkies om liewer uit die liggaam uit te woon en by die Here in te woon.
1 Johannes 3:2 (Die Lewende Bybel)
2 My liewe vriende, ons is nou—op hierdie oomblik—reeds God se kinders. Dit is nog nie duidelik presies hoe ons in die toekoms sal wees nie. Wat ons wel weet, is dat ons soos Christus sal wees wanneer Hy terugkom, want dan sal ons Hom sien soos Hy werklik is.
[1] Wiersbe, W.W., 1996. The Bible exposition commentary, Wheaton, IL: Victor Books.
[2] Barclay, W. ed., 1975. The letters to the Corinthians, Philadelphia, PA: The Westminster John Knox Press.