HERE LEER MY U WEG / TYDSBEREKENING

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
(Afrikaanse Ou Vertaling)
11 Here, leer my u weg en lei my op ’n gelyk pad, vanweë my vyande. .................o, As ek nie geglo het dat ek die goedheid van die Here sal sien in die land van die lewendes nie … . 14 Wag op die Here! Wees sterk en laat jou hart sterk wees! Ja, wag op die Here
Point me down your highway, God; direct me along a well-lighted street; show my enemies whose side you’re on. ......I’m sure now I’ll see God’s goodness in the exuberant earth. Stay with God! Take heart. Don’t quit. I’ll say it again: Stay with God. (, The Message)
Maar soek eers die koninkryk van God. Alles begin daar.
1. GOD HET ‘N PLAN
· Volmaak.
· Stap vir stap
· Jy is waar God jou wil hê.
· Buite Sy plan is daar teenspoed en moeilikheid
2. HOE BEPLAN EN LEEF JY JOU DAG?
GET CONNECTED. Verbind JOU met HOM.
3. WAG OP God
Dawid 16 jaar oud. Wag 14 jaar vir koningskap
4. GOD MAAK HOM GEREED.
· Suffering / Lyding
· Vergifnis
· Wysheid
· Respek
· Liefde
5. SONDER DIE WOORD IS JY IN GROOT MOEILIKHEID
6. SONDER DIE HEILIGE GEES IS JY IN GROOT MOEILIKHEID
7. BLY IN PAS MET God SE “TIMING”
8. MAAK ‘N LYS VAN WAT JY MISLOOP OMDAT JY NIE SAAM MET HOM WANDEL NIE.
9. HY TOETS JOU GELOOF EN GEHOORSAAMHEID.
10. HY VERSTEK JOU GELOOF
11. HY SIF JOU MOTIEWE
12. BY God IS DAAR ALTYD
· ‘N DOELWIT
· ‘N VERWAGTING
· RIGTING
(Afrikaanse Ou Vertaling)
1 ’N PSALM van Dawid. Tot U, o Here, hef ek my siel op. My God, op U vertrou ek; ................ Ja, almal wat U verwag, sal nie beskaamd staan nie. .........
(Die Lewende Bybel)
7 Bly net stil voor die Here en wag totdat Hy optree. ........ dié wat hulle verwagting op die Here gestel het, sal die land in besit kry.
(Die Lewende Bybel)
34 Leef in gehoorsaamheid aan die Here en wag om te sien wat Hy gaan doen.
13. GOD GEE AAN JOU AANDAG.
(Die Lewende Bybel)
2 Ek het baie lank uitgesien na die Here se hulp totdat Hy aan my aandag gegee het en my geroep gehoor het.
(Die Lewende Bybel)
4 Niemand het nog ooit van ’n god gehoor of ’n god gesien wat sulke dinge doen vir die wat op hom vertrou nie.
14. STAAN OP SY WOORD.
As jou Bybel ongelees bly is jy in groot moeilikheid
(AFRIKAAN)
74 Dié wat U dien, is bly as hulle my sien, want ek vertrou op u woord.
(Die Lewende Bybel)
6 Net soos ons voorvaders het ons ook sonde gedoen, slegte dinge en verkeerde dinge. 7 Hulle het in Egipte nie verstaan wat u wonderwerke beteken nie. Hulle het u groot liefde vergeet en reeds by die Rietsee opstandig begin word. 8 Tog het Hy hulle gered, ter wille van Homself, en so het Hy sy krag bewys. 9 Op Sy bevel het die Rietsee droog geword en Hy het hulle deur die see laat trek asof dit ’n droë woestynvlakte was. 10 Uit die vyand se mag het Hy hulle vrygemaak. 11 Die water is bo-oor hulle agtervolgers sodat nie een lewendig uitgekom het nie. 12 Toe het hulle sy woorde geglo en gesing om Hom te eer. 13 Maar hulle het gou vergeet wat Hy vir hulle gedoen het en dinge begin doen sonder om eers te hoor wat Hy sê. 14 Omdat hulle beter kos wou hê, het hulle God daar in die woestyn uitgetart. 15 Hy gee hulle toe wat hulle gevra het, maar daarmee saam ook ’n siekte wat hulle laat uitteer het.
15. SAMEVATTEND
· Bly in pas. “timing” is altyd die belangrikste
· Is jy gereed. Kwalifikasies
· Hy toets jou geloof
· Hy versterk jou geloof
· Hy sif jou motiewe
· Hy maak seker jy sien wat Hy sien
· Hy bou jou karakter
Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more