DOOPDIENS SONDAG 3 NOVEMBER 2019
SAKRAMENTE DOOP • Sermon • Submitted
0 ratings
· 10 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Romeine 14:9 (AFRIKAANNS ‘83)
9 Hiervoor het Christus ook gesterf en weer lewend geword: om Here te wees van die dooies en die lewendes.
Romeine 14:9 (The Message)
9 That’s why Jesus lived and died and then lived again: so that he could be our Master across the entire range of life and death
Handelinge 2:38 (AFRIKAANNS ‘83)
38 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.
1. DWAALLEER
DOOP IS WEDERGEBOORTE. KONSTANTYN.
1. DIE REDE / PROBLEEM
Romeine 3:23 (AFRIKAAN)
23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,
Romeine 3:23 (AFRIKAAN)
23 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,
2. DIE OPLOSSING
Johannes 3:3 (AFRIKAAN)
3 Daarop sê Jesus vir hom: “Dít verseker Ek jou: As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”
Johannes 3:5 (AFRIKAAN)
5 Jesus het geantwoord: “Dit verseker Ek jou: As iemand nie uit water en Gees gebore word nie, kan hy nie in die koninkryk van God kom nie.
3. SIMBOOL OF DEMENSTRASIE
Symbolism and Reality. It is important to observe that Paul never refers to baptism as a purely external rite, whether as a “mere symbol” for confessing faith in Christ, or as a rite that effects
what it symbolizes. Admittedly for Paul, as for the whole early church, the symbolic nature of baptism is plain. Most obviously it symbolizes cleansing from sin (cf. Handelinge 22:16)[1]
Kolossense 2:10–12 (AFRIKAAN)
10 en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag. 11 Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook besny, nie met die besnydenis wat deur mense verrig word nie, maar met die besnydenis deur Christus, en dit bestaan in die wegneem van die sondige natuur van die mens. 12 Dit het by die doop gebeur deurdat julle toe saam met Hom begrawe is. Deur julle verbondenheid met Hom is julle ook saam met Hom opgewek, omdat julle geglo het in die krag van God wat Hom uit die dood opgewek het.
4. BEKLEE JOU MET CHRISTUS
The actions of stripping off clothes for baptism and putting on clothes after baptism affords a symbol of “putting off” the old life without Christ and “putting on” the new life in Christ, and even putting on Christ himself (; , ).[2]
5. ONDERDOMPELING
The sinking of the baptized beneath water and rising out of it vividly symbolizes sharing in Christ’s burial and resurrection (; the baptismal actions lie in the background of , often regarded by interpreters as a baptismal chant addressed to the newly initiated believers: see commentaries).[3]
6. VERVANG NIE WAT JESUS GEDOEN HET NIE
None of these spiritual realities, however, can be said to happen by the mere performance of appropriate symbolic actions; they depend on God’s once-for-all Handelinge in Christ, according to the gospel, and on God’s action in believers as they respond to God’s call in the gospel[4]
7. DIE OPDRAG
Handelinge 2:38 (AFRIKAAN)
38 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe, en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.
cf. confer, compare
[1] Beasley-Murray, G.R., 1993. Baptism G. F. Hawthorne, R. P. Martin, & D. G. Reid, eds. Dictionary of Paul and his letters, p.61.
[2] Beasley-Murray, G.R., 1993. Baptism G. F. Hawthorne, R. P. Martin, & D. G. Reid, eds. Dictionary of Paul and his letters, p.61.
[3] Beasley-Murray, G.R., 1993. Baptism G. F. Hawthorne, R. P. Martin, & D. G. Reid, eds. Dictionary of Paul and his letters, p.61.
[4] Beasley-Murray, G.R., 1993. Baptism G. F. Hawthorne, R. P. Martin, & D. G. Reid, eds. Dictionary of Paul and his letters, p.61.