Untitled Sermon

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
Jeremiah 17:5 AFR1983
So sê die Here: Daar rus ’n vloek op die mens wat sy vertroue in mense stel, wat sy krag soek by sterflike mense en van My af wegdraai;
Jeremia 17:5-13
Senior Burger ete 12 November 2019
Vertroue op die mens teenoor vertroue op God.
Konteks: Politieke hulp van ander volke gesoek.
Jesaja 31:3 (‘n paar 100 vroeër)
Die Egiptenaars is mense, hulle is nie gode nie, en hulle perde is maar net perde, nie bonatuurlike wesens nie. As die Here sy hand uitsteek, val die helper én die een wat gehelp word en gaan hulle saam onder. 
Moenie vertroue in mense plaas nie.
Dit lei tot ontnugtering.
Een rede om nie op die mens te vertrou nie:
Die hart is bedrieglik
Die mensdom kan ‘n moeder Teresa, Billy Graham op lewer, maar ter selfder tyd ook ‘n Hitler en Stalin.
Net God weet wat in die mens se hart aangaan.
Dit wat op ‘n oneerlike wyse bekom is, gaan gou verlore.
God is die enigste hoop
God is tussen sy mense (tempel)
Om sonder God te wees is om geestelik te sterf.
Ons kies - God
Related Media
See more
Related Sermons
See more