Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.08UNLIKELY
Disgust
0.07UNLIKELY
Fear
0.1UNLIKELY
Joy
0.15UNLIKELY
Sadness
0.63LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.15UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.44UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.13UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
(Die Lewende Bybel)
1 Waarom gaan die volke so te kere en waarom beraam die nasies sulke nuttelose planne?
2 Die konings van die aarde span saam; hulle kom soos een man in opstand om te veg teen die Here en die koning wat Hy aangestel het.
3 Hulle sê vir mekaar: “Kom ons breek los uit hulle mag sodat ons onsself kan regeer!”
4 Die Here lag vir hulle in die hemel op sy troon en spot met hulle nuttelose planne.
5 Maar Hy is vir hulle kwaad en waarsku hulle en in sy woede dreig Hy hulle.
6 Maar van my, die koning, sê Hy: “Dit is Ek wat my koning aangestel het op Sion, my heilige berg.”
7 Ek wil herhaal wat die Here van my sê; Hy het gesê: “Jy is my seun, vandag verklaar Ek dat jy my seun is.
8 Jy kan maar net vra en Ek sal vir jou die nasies gee om jou eiendom te wees.
Die hele aarde sal aan jou behoort.
9 Jy sal hulle streng regeer, soos met ’n ysterstaf, en hulle fyn en flenters slaan soos ’n erdepot.”
10 Daarom moet julle wat konings is verstandig wees, en almal wat op aarde regeer, moet luister.
11 Dien die Here met ontsag en kom bymekaar met vreugde.
12 Buig voor God se seun en soen sy voete, want anders kan Hy dalk kwaad word en julle kan onverwags sterf.
Sy woede kan in ’n oomblik opvlam.
Maar almal wat sy beskerming soek, sal bly lewe
1. Daar sou geen Kersfees vreugde
2. Daar sou geen Geseënde Kersfees wees
3. Daar sou geen sang oor klokke wees nie.
Daar sou geen blydskap vir die wêreld wees
4. Daar sou geen stille nag
5. daar sou geen begrip wees van gee nie
6. Daar sou geen kleurvolle ligte wees nie
7. Daar sou geen God met ons wees nie
8. Daar sou geen goeie nuus
9. Daar sou geen geloof
10.
Daar sou geen gebed wees nie
11.
Daar sou geen brug na die hemel wees nie
12. Daar sou geen bonatuurlike genesings wees nie.
13.
Daar sou geen genade.
Daar sou geen omgee en betrokkenheid wees.
14.
Daar sou geen vergifnis
15.
Daar sal geen doel vir ons lewens wees nie
16.
Daar sou geen vryheid en verlossing
17.
Daar sou geen ewige lewe wees nie
18. Daar sou geen transformasies wees
19.
Daar sou geen lig aan die einde van die tonnel wees nie.
20.
Daar sou geen herlewings wees nie
21.
Daar sou geen kerk wees nie-geen aarse bewys van God se liefde nie
22. Daar sou geen Christene wees nie
23.
Daar sou geen gees vervulde lewe wees nie
24.
Daar sou geen liefde
26.
Daar sal geen familie byeenkomste wees nie
26.
Daar sal geen familie byeenkomste wees nie
27.
Daar sou geen nuwe Testament en die Bybel wees soos ons dit ken nie
28.
Daar sou geen toegang tot die Allerheiligste wees nie
29.
Daar sou geen Openbaring van Jesus wees nie
30.
Daar sou geen Christen organisasies
31.
Daar sou geen pastore wees nie
32.
Daar sou geen aanbiddingsmusiek wees nie.
33.
Daar sou geen brood van lewe wees.
34.
Daar sou geen verlossing
35.
Daar sou geen blydskap of glimlagte in hierdie lewe wees nie
36.
Daar sou geen getuienisse vir sy opstandingskrag wees nie
37. Daar sou geen wonderwerke wees nie
38.
Daar sou geen oorwinning oor die dood wees nie
39.
Daar sou geen hoop wees
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9