GEE ‘N KERSGSKENK VIR JESUS

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 12 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →
(Die Lewende Bybel)
6 Julle vra: “As ’n mens die Here, die God wat in die hoogte woon, wil gaan aanbid, watse geskenk kan jy vir Hom saamneem? Is dit die beste om jaaroud kalwers vir brandoffers te slag?”
(Die Lewende Bybel)
8 Die Here het julle mos al gewys wat Hy wil hê elke mens moet doen. Wat hy van julle verwag, is dat julle regverdig sal optree en Hom met getrouheid sal liefhê en in gehoorsaamheid aan Hom sal lewe, want Hy is julle God.
(The Message)
8 But he’s already made it plain how to live, what to do, what God is looking for in men and women. It’s quite simple: Do what is fair and just to your neighbor, be compassionate and loyal in your love, And don’t take yourself too seriously— take God seriously.
Verhaal van ‘n seuntjie wat gewonder het wat hy vir baba Jesus kon gee.
“gee die beste wat jy het en die naaste aan jou hart is.”
Die beste geskenk wat jy kan gee is jouself”
(Die Lewende Bybel)
1 Broers, omdat God vir ons so goed is, wil ek ernstig by julle aandring dat julle julle lewe aan God sal gee sodat julle ’n offer kan wees wat aan Hom gewy is. Julle moet aan Hom behoort en vir Hom lewe en Hom bly maak. Dit is die enigste manier om God werklik te dien.
(The Message)
1 So here’s what I want you to do, God helping you: Take your everyday, ordinary life—your sleeping, eating, going-to-work, and walking-around life—and place it before God as an offering. Embracing what God does for you is the best thing you can do for him.
Hoe wonderlik sal dit wees as jy vandag sou besluit om jou lewe, alles vir Hom te gee.
1. DAT JULLE REGVERDIG SAL OPTREE EN
As jy R10 sou steel gaan jy tronk toe, as dit ‘n biljoen rand is word jy ‘n minister of die president.
Die reg is nie altyd aan jou kant nie die ou wat die meeste kan betaal. Of omkoop
Maar doen altyd die regte ding. Bring dit vir Jesus hierdie jaar as ‘n geskenk Nooit lieg en bedrieg nie.
Be Fair.
2. HOM MET GETROUHEID SAL LIEFHÊ
To be kind hearted. 1 Kor. 13. ‘n Magtige beskrywing van die hart van God.
Twee gevalle in die Bybel. Melaatses en vrou by die put
3. EN IN GEHOORSAAMHEID AAN HOM SAL LEWE,
"walk humbly with our God."
Jesus ry op ‘n donkie.
Geen huis of bed van sy eie
Ons is bekommerd oor die maak” brand” van ons karre en huise en klere ens.
4. WANT HY IS JULLE GOD.
Related Media
See more
Related Sermons
See more