Verdraagsaamheid

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

The virtue of being prepared to accept people and their viewpoints. While commended within the church, Scripture insists that believers must have a vital concern for maintaining and defending the truth.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Verdraagsaamheid moet uitgeoefen word tot voordeel van diegene wie se geloof swak is

Romans 14:2 Afrikaanse Ou Vertaling
Die een glo dat ’n mens alles mag eet, maar hy wat swak is, eet groente.
Rom
Romans 14:1 Afrikaanse Ou Vertaling
See also ; ;
1 Corinthians 8:8–13 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar die voedsel bring ons nie nader by God nie; want as ons eet, het ons geen oorvloed nie, en as ons nie eet nie, ly ons geen gebrek nie. Maar pas op dat hierdie vryheid van julle nie miskien ’n struikelblok word vir die wat swak is nie. Want as iemand jou wat kennis het, aan tafel sien in ’n afgodstempel, sal sy gewete, as hy ’n swak man is, nie aangemoedig word om van die offervleis aan die afgode te eet nie? En moet die swakke broeder vir wie Christus gesterf het, verlore gaan deur jou kennis? Maar deur so teen die broeders te sondig en hulle gewete wat swak is, seer te maak, sondig julle teen Christus. Daarom, as voedsel my broeder laat struikel, sal ek in der ewigheid geen vleis eet nie, om my broeder nie te laat struikel nie.

Voorbeelde van verdraagsaamheid

By Jesus Christus

in contrast to the disciples’ intolerance; ;
Mark 9:38–40 Afrikaanse Ou Vertaling
TOE antwoord Johannes Hom en sê: Meester, ons het iemand gesien wat in u Naam duiwels uitdryf en wat ons nie volg nie; en ons het hom belet, omdat hy ons nie volg nie. Maar Jesus sê: Moet hom nie belet nie, want daar is niemand wat ’n krag in my Naam sal doen en gou van My sal kan kwaadspreek nie; want wie nie teen ons is nie, is vír ons.
by Paul
Philippians 1:17–18 Afrikaanse Ou Vertaling
maar die ander uit liefde, omdat hulle weet dat ek bestem is tot die verdediging van die evangelie. Maar wat maak dit? In alle geval, op allerlei wyse, of dit onder ’n skyn of in waarheid is, word Christus verkondig; en hierin verbly ek my en sal ek my ook verbly.

Beperkings tot verdraagsaamheid

Kwaad/Boos kan nie geduld word nie

Habakkuk 1:13 Afrikaanse Ou Vertaling
U, wat te rein is van oë om die kwaad aan te sien en die onreg nie kan aanskou nie—waarom aanskou U die trouelose, swyg U wanneer die goddelose dié verslind wat regverdiger is as hy?

Kwaadwilligheid kan nie geduld word nie

Revelation 2:2 Afrikaanse Ou Vertaling
Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;

Ernstige leerstellige foute kan nie geduld word nie

;
Galatians 2:4 Afrikaanse Ou Vertaling
en dit vanweë die ingesmokkelde valse broeders wat ingesluip het om ons vryheid te bespied wat ons in Christus Jesus het, sodat hulle ons in diensbaarheid kon bring;
2 Thessalonians 2:1–3 Afrikaanse Ou Vertaling
om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie—deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees—asof die dag van Christus al daar is. Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf,
See also ; ; ;

Seksuele sonde moet nie geduld word nie

; ;
1 Corinthians 6:18–20 Afrikaanse Ou Vertaling
Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ’n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf, sondig teen sy eie liggaam. Of weet julle nie dat julle liggaam ’n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.
Revelation 2:14 Afrikaanse Ou Vertaling
Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bíleam wat Balak geleer het om ’n struikelblok voor die kinders van Israel te werp, naamlik om afgodsoffers te eet en te hoereer.

Afgodery mag nie geduld word nie

;
1 Corinthians 10:7 Afrikaanse Ou Vertaling
En wees ook nie afgodedienaars soos sommige van hulle was nie, soos geskrywe is: Die volk het gaan sit om te eet en te drink en het opgestaan om te speel.
1 John 5:21 Afrikaanse Ou Vertaling
My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more