Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.06UNLIKELY
Fear
0.09UNLIKELY
Joy
0.53LIKELY
Sadness
0.61LIKELY
Language Tone
Analytical
0.03UNLIKELY
Confident
0.19UNLIKELY
Tentative
0UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.12UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.42UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.1UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
(Afrikaanse Ou Vertaling)
(Afrikaanse Ou Vertaling)
8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.
(The Message)
8 And don’t for a minute let this Book of The Revelation be out of mind.
Ponder and meditate on it day and night, making sure you practice everything written in it.
Then you’ll get where you’re going; then you’ll succeed.
Die verhaal van Arnold Swartzenegger.
Geen plan B.
1. JOSUA STAAN VOOR `N UITDAGING MET ‘N ONGUNSTIGE VERLEDE.
· Hy onthou die vorige keer veertig jaar gelede op dieselfde plek
· Daar is reuse.
2. HY HET NOG NIE EERS GEBIND MET DIE VOLK AS LEIER NIE
· ‘n klomp Klaende groep Israeliete.
3. WAT JY NODIG HET IS AANMOEDIGING EN BYSTAND
4. DOEN AFSTAND VAN DIE VERLEDE.
· Moses is dood en was ‘n fenomenale leier.
· Die volk gryp vas aan die verlede.
Egipte se kospotte.
· Miskien hou jy self vandag vas aan die verlede.
Tog kan jy niemand blameer nie.
Jy kan kies.
· Elke sukses van die verlede is maar die begin van nuwe uitdagings.
Jy’s nooit bo nie.
Majuba berg.
· Elke mislukking was maar net die geboorte van nuwe pogings en oorwinnings
· Paulus is die grootste vooerbeel.
Hy was op die top van roek en sukses toe Jesus Hom geroep het.
5. STAAN OP DIE BELOFTES VAN GOD
SY TAAK EN ROEPING IS:
· LEI DIE VOLK IN DIE LAND IN
· VERSLAAN DIE VYAND
· NEEM ERFDEEL IN BESIT
I. God se eerste belofte:
· Elke plek waar jy jou voet op neersit
(Die Lewende Bybel)
3 Laat ons God, die Vader van ons Here Jesus Christus, gedurig prys want Hy het vir ons al die geestelike seën van die hemel gegee wat Christus vir ons verkry het.
As jy die belofte ontvang het beweeg
II.
NIEMAND SAL VOOR JOU STANDHOU NIE.
God is vir ons.
III.
Wees sterk en vol moed.
6. WAT IS DIE GEHEIME RESEP WAT HY HOOR?
7. Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie;
8. maar bepeins dit dag en nag,
9. sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;
10. want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees,
11. en dan sal jy met goeie gevolg handel
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9