Waaksaamheid van Gelowiges
Sermon • Submitted
0 ratings
· 7 viewsWaaksaamheid vir gevare en seëninge in die Christelike lewe, asook geleenthede om goed te doen.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Watchfulness for dangers
Watchfulness for dangers
Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu en soek wie hy kan verslind.
See also
The danger of false teaching
The danger of false teaching
Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.
See also ; ; ; ; ;
The danger of temptation
The danger of temptation
Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
See also ; ; ; ; ; ;
The danger of neglecting the word of God
The danger of neglecting the word of God
Neem jou net in ag en wees terdeë op jou hoede, dat jy die dinge nie vergeet wat jou oë gesien het nie, en dat hulle uit jou hart nie wyk al die dae van jou lewe nie; en jy moet dit aan jou kinders en jou kindskinders bekend maak:
See also ; ; ; ;
The danger of damage to the Lord’s work
The danger of damage to the Lord’s work
;
The danger of speaking sinfully
The danger of speaking sinfully
; ; ; ; ; ;
Watchfulness for blessings
Watchfulness for blessings
; ; ; ; ; ; ;
Watchfulness and prayer
Watchfulness and prayer
VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging;
en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om te spreek van die verborgenheid van Christus, waarvoor ek ook in boeie is,
See also ; ; ; ;
Watchfulness for the return of Jesus Christ
Watchfulness for the return of Jesus Christ
Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie.
Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie.
Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op ’n uur dat julle dit nie verwag nie.
See also ; ; ; ; ;
Watchfulness for opportunities to serve the Lord
Watchfulness for opportunities to serve the Lord
Maar heilig die Here God in julle harte en wees altyd bereid om verantwoording te doen aan elkeen wat van julle rekenskap eis omtrent die hoop wat in julle is, met sagmoedigheid en vrees;
See also ;
Meeting the needs of others
Meeting the needs of others
terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
See also ; ;
Contrast with the watchfulness of unbelievers with evil intent
Contrast with the watchfulness of unbelievers with evil intent
Sade. Die goddelose loer op die regverdige en soek om hom dood te maak.
See also ; ; ; ; ; ;
Warning against neglect of watchfulness
Warning against neglect of watchfulness
Wees wakker en versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om te sterwe, want Ek het jou werke nie volkome voor God gevind nie.
Onthou dan hoe jy dit ontvang en gehoor het, en bewaar dit en bekeer jou; as jy dan nie wakker word nie, sal Ek op jou afkom soos ’n dief, en jy sal nie weet in watter uur Ek op jou afkom nie.