Neem verantwoordelikheid vir jou eie lewe
Sermon • Submitted
0 ratings
· 52 views“Freedom comes from taking responsibility; bondage comes from giving it away.” Sin has destroyed healthy bounderies, and as a result contributed to the chaos we regularly experience leading to depression, anxiety, misdirected anger, frustration and dissapointments.
Notes
Transcript
Die slegte goeie nuus: Jy is self verantwoordelik vir jou lewe.
Soos met die teregwysing van die mens se eerste ongehoorsaamheid, is ons geneig om eerder die blaam te verskuif, as om verantwoordelikheid te neem.
Die mens het baie verantwoordelikhede gehad, hulle moes die diere name gee, hulle moes die aarde bewerk en daaroor heers. Maar toe wou hulle mos self alles weet, ook die kennis van goed en kwaad. Toe ons direk skuldig staan, verplaas ons die blaam... “die vrou wat u my gegee het...” en “die slang het my mislei” ()
Die storie het duisende jare later nog steeds nie verander nie. Ons blameer ons opvoeding, ouers, omstandighede, politieke partye, regering, en rykes, en skoonouers vir ons moeilikheid. As die span verloor is dit die afrigter se skuld.
In Galasiërs 6:1-5 lees ons ‘n interessante paradoks raak: 1) ons moet mekaar se laste help dra, maar 2) ons is verantwoordelik vir ons eie lewe.
Help ander gelowiges wat swaarkry, en gee só uitvoering aan Christus se liefdeswet. ()
weet tog: Almal sal oor hulleself verantwoording moet doen. ()
“Elkeen sal sy eie las moet dra”
In die OT word daar geleer: Jy mag nie onverskillig staan teenoor ’n donkie of ’n bees van jou volksgenoot as jy dit sien val nie. Jy moet hom die dier help optel. () Jy moet nie die dier vir hom uit die sloot uithaal nie, jy moet help. Hierdie is ‘n eeu-oue hebreeuse waardestelsel. Ons moet help, maar elkeen bly verantwoordelik vir sy of haar eie lewe. Jy help iemand langs die pad, hulle pap wiel regmaak, maar jy doen dit nie vir hulle, en hulle sit in die kar met aircon aan nie.
die 7de jaar moet die opbrengs op die land gelos word vir die armes (Eksodus 23:11) deel van die wingerd en deel van die graan moet gelos word, maar die armes moes dit self optel. (; )
“Gee ag op julleself” ()
work out your own salvation with fear and trembling; 13 for it is God who works in you both to will and to do for His good pleasure. ()
Parable of Talents ()
Om Verantwoordelikheid vir iets te neem veronderstel eienaarskap, besitreg, rentmeesterskap.
As jy ‘n hond wil hê, gaan jy vir dit sorg?
Jy wil grond hê, maar wat gaan jy op dit verbou?
Die eerste natuurlike ding wat ons doen, as ons grond bekom is, ons merk dit af met ‘n heining. Daar is grense.
Die probleem met sonde is die ‘confusion, dullness, blindness, stupidity’ wat daarmee gepaard gaan. Ons weet nie waar die grense is nie. Ons maak nie duidelike beperkings op onsself, en tussen mekaar nie.
As jy ‘n dief vang steel, en jy hom doodmaak, word dit gesien as selfverdediging.
Exodus (22:1) reads: “There’s a thief who’s stealing your possessions and while he’s stealing your possessions you discover him and you hit him and you kill him.” Is this murder? No. God says: “If the thief be discovered breaking in and he is struck and dies there is no blood guilt.” (). Killing a thief in the act of committing a crime is an act of self-defense. [1]
Wanneer ek iemand se liggaam sien as ‘n seksobjek, en reg op haar liggaam uitoefen sonder haar te trou, is ek besig met ‘unlawful entry’ ek vat wat nie aan my behoort nie. Seksuele sondes van hierdie aard is in die OT gestraf met doodstraf. (; ; , , , , )
Jy moet verantwoordelikheid neem vir jou:
Eie Liggaam: (owning it)
Eie gevoelens en emosies: Bv. Geluk? Woede?
Eie Gesindheid.
Eie gedrag:
Eie gedagtes ()
Eie geloof
Eie vermoëns ()
Eie keuses
Eie begeertes
Eie beperkings (2 cor 10:13,16)[2]
“I choose to live by choice, not by chance; to make changes, not excuses; to be motivated, not manipulated; to be useful, not used; to excel, not to compete. I choose self-esteem, not self-pity. I choose to listen to my inner voice, not the random opinion of others. I choose to be me.”
― Miranda Marrott
“I think of a hero as someone who understands the degree of responsibility that comes with his freedom.”
― Bob Dylan
“Freedom comes from taking responsibility; bondage comes from giving it away.”
― Henry Cloud, Changes That Heal: The Four Shifts That Make Everything Better…And That Anyone Can Do
jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Soos in ‘n vliegtuig se noodprogam, jy eers die lugmasker oor jou eie gesig plaas, en dan kinders en medepassasiers.
Uiteindelik soek God nie ons offers nie, maar ons gehoorsaamheid.
jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’*”
[1] Lapin, D. (2014). Business Secrets from the Bible. Hoboken: Wiley.
[2] Cloud, H. and Cloud, H. (2009). Changes that heal. “Four Practical Steps to a Happier, Healthier You” Grand Rapids, Mich.: Zondervan.