Faith as basis of salvation

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views

Both in the OT and in the NT faith is the only basis of salvation. Faith is the means by which God’s grace in Christ, and with him the blessings of salvation, is received. Paul’s doctrine of justification by faith emphasises the centrality of faith in the Christian life.

Notes
Transcript

Salvation by faith in the OT

Habakkuk 2:4 Afrikaanse Ou Vertaling
Kyk, sy siel is opgeblase in hom en nie reg nie. Maar die regverdige, deur sy geloof sal hy lewe.

The faith of Abraham and other individuals

Genesis 15:6 Afrikaanse Ou Vertaling
En hy het in die Here geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.
See also Abraham, the father of those righteous by faith; Abel; Enoch; Noah

Salvation by faith in the NT

Romans 1:16–17 Afrikaanse Ou Vertaling
WANT ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ’n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: Maar die regverdige sal uit die geloof lewe.
See also ;

Salvation through faith alone

Ephesians 2:8–9 Afrikaanse Ou Vertaling
Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.
See also ; ; ; ; ;

Salvation is by faith in Jesus Christ

Being “lifted up” is a reference to Jesus Christ’s death on the cross; The necessity of outward confession, as evidence of personal faith in Jesus Christ.
See also ; ; ; ; ; ;

Salvation is for all who believe

Jesus Christ is the “end of the law”, in the sense that he brings it to its goal and fulfilment, and accomplishes its intentions.
See also ;

Salvation is for those who persevere in their faith

Colossians 1:21–23 Afrikaanse Ou Vertaling
Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen in die liggaam van sy vlees deur die dood, om julle heilig en sonder gebrek en onberispelik voor Hom te stel; as julle ten minste gegrond en vas bly in die geloof en julle nie laat afbring van die hoop van die evangelie nie, wat julle gehoor het en wat verkondig is in die ganse mensdom onder die hemel, waarvan ek, Paulus, ’n dienaar geword het.
See also ;

Saving faith shows itself in action

James 2:14 Afrikaanse Ou Vertaling
WAT baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie?

Blessings of salvation received through faith

Justification and peace with God

See also ; ;

Forgiveness

;

Victory over death

John 11:25–27 Afrikaanse Ou Vertaling
Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit? Sy antwoord Hom: Ja, Here, ek glo dat U die Christus is, die Seun van God, wat in die wêreld sou kom.

Adoption into God’s family

;

The gift of the Holy Spirit

; ;

Jesus Christ in the heart

Ephesians 3:17 Afrikaanse Ou Vertaling
sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,

Protection through God’s power

1 Peter 1:5 Afrikaanse Ou Vertaling
wat in die krag van God bewaar word deur die geloof tot die saligheid wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd.

Access to God

;

Sanctification

Acts 26:17–18 Afrikaanse Ou Vertaling
terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur, om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die geloof in My vergifnis van sondes en ’n erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

New life

Galatians 2:20 Afrikaanse Ou Vertaling
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

Eternal life

; ; ; ;
Related Media
See more
Related Sermons
See more