Detoks van Godsdiens: Hoekom Jesus

Godsdiens Detoks   •  Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 20 views

Difference Between Jesus and Religion

Notes
Transcript
Detoks van Godsdiens: hoekom Jesus
Al ooit gewonder hoekom kinders, van feitlik elke volk en taal op ‘n stadium deur die “hoekom-vrae” fase gaan? Sommige ouers probeer om elke vraag noukeurig te beantwoord, ander gee later op en gooi ‘n dowe oor. Die kinders gee later ook op om vrae te vra, of vind die antwoorde op ander plekke en by ander stemme.
Al ooit gewonder hoekom kinders, van feitlik elke volk en taal op ‘n stadium deur die “hoekom-vrae” fase gaan? Sommige ouers probeer om elke vraag noukeurig te beantwoord, ander gee later op en gooi ‘n dowe oor. Die kinders gee later ook op om vrae te vra, of vind die antwoorde op ander plekke en by ander stemme.
Al ooit gewonder hoekom kinders, van feitlik elke volk en taal op ‘n stadium deur die “hoekom-vrae” fase gaan? Sommige ouers probeer om elke vraag noukeurig te beantwoord, ander gee later op en gooi ‘n dowe oor. Die kinders gee later ook op om vrae te vra, of vind die antwoorde op ander plekke en by ander stemme.
Hierdie “hoekom” of “waarom” vraag is sentraal tot die mens se bestaan? Hoekom is ek hier? Wat moet ek doen? Wie is ek? Wat is die beste manier om die lewe te leef?
In die begin is kinders se vrae irrasioneel en onwillekeurig, want hulle het nog geen filter nie. Hoekom eet spinnekoppe hulle babas? Maak Ninjas ook honde dood? Dan raak die vrae moeiliker: Waar kom babas vandaan? Hoekom gaan mense dood? Wat gebeur met mense as hulle doodgaan? Wie is God? Hoe lyk Hy? Waar kom God vandaan?
Die primêre leermeester wat hierdie wesenlike vrae probeer beantwoord is die aanhangers van ‘n bepaalde Godsdiens.
Hierdie “hoekom” of “waarom” vraag word later sentraal tot die mens se bestaan. Hoekom is ek hier? Wat moet ek doen? Wie is ek? Wat is die beste manier om die lewe te leef? Die vrae raak egter radikaal moeiliker wanneer die lewe verkeerd loop. Hoekom het Pappa en mamma geskei? Hoekom het my boetie my verkrag? Hoekom behandel mense my so sleg? Hoekom bly alles verkeerd loop in my lewe? Hoekom wil niks uitwerk nie? Hoekom gebeur slegte goed met goeie mense?
Godsdiens definisie: die geloof in aanbidding van 'n bonatuurlike beherende mag, 'n persoonlike God of gode. Die engelse woord “religion” kom van Frans en Latynse woord “religion: obligation, bond, reverance, to bind. Die grieke het nie ‘n woord vir godsdiens nie: hulle het bloot direk van jou aanbidding gepraat. Wie aanbid jy? Of in die OT wie “dien” jy.
Die primêre leermeester wat hierdie wesenlike vrae probeer beantwoord is die aanhangers van ‘n bepaalde Godsdiens. Dit is hoe godsdienste bestaansreg verkry het deur die eeue: die sjamaan, toordokter, priester, word die spesialiste wat namens God praat. Hulle weet kwansuis die beste wat die gode verlang sodat ons geluk en vrede op aarde kan hê. Met die omvang van die internet, en wetenskaplike studies raak hierdie magiese spesialiste al hoe meer uit gedien, want mens kan nou vir hulleself uitwerk hoekom slegte dinge gebeur. Vandag is daar ‘n uitgebreide lys van deskundiges oor elke denkbare studierigting wat verduidelik hoekom daar nog armoede, honger, misdaad, siekte, en rampe wêreldwyd gebeur. Die oplossings is Legio, soms teenstrydig, maar selfs in ‘n perfekte mens geordende wêreld is ons soeke na meer.
Godsdiens verwys na die versameling metodes om God te vind, die soeke van die mens om vrede met God te maak. Die mens se siel en gees soek konneksie. Verskillende ghoeroes, priesters, spiritiste, predikers, predik hulle weergawe van hoe jy God gelukkig kan maak. Elkeen praat namens God, om vir jou te verduidelik wat God wil hê.
Die algemene soeke van die mens is ‘n beter lewe: vrede, innerlike geluk, betekenis, harmonie, vryheid, bonatuurlike krag, wysheid, dieper insig, euforiese blywende geluk, ewige lewe, ‘n ego-lose bestaan sonder bekommernis.[1] Elke godsdiens, dieet, farmaseutiese produk bemark hulle eie resep van hoe om hierdie ‘hemelse nirvana’ te bereik.
Eintlik is mense op soek na Lewe. Godsdiens is die manier waarop die mens probeer om die kompleksiteit van die lewe in ‘n raamwerk te pas, wat sin maak en wat die mens kan beheer. Die lewe is leeg, sonder God. Die lewe maak nie sin sonder God nie. ‘n Wêreldbeskouing sonder God is fatalisties en selfgerig.
Die griekse woord vir afgodsdienaars is:
Godsdiens is mensgemaak. Godsdiens probeer die mensdom beheer deur skuldgevoelens, stigmas en magiese rituele om rampe, ongeluk, siekte en pyn te voorkom en te ontsnap.
5331. φαρμακεία pharmakeía; gen. pharmakeías, fem. noun from phármakon (n.f.), a drug, which in the Gr. writers is used both for a curative or medicinal drug, and also as a poisonous one. Pharmakeía means the occult, sorcery, witchcraft, illicit pharmaceuticals, trance, magical incantation with drugs (; ; ; Sept.: ; , ).
Godsdienste is bloot verskeie weë na dieselfde God. Sommige probeer die diversiteit en kompetisie tussen Godsdienste beredeneer as bloot verskillende weë na God; almal is reg; daar is nie een eksklusiewe weg en metode nie. God is dus ‘n veraf, nie-geïnteresseerde wese wie se aandag ons moet probeer kry.
Syn.: mageía (G3095), magic.
Any god who forces you to earn his love is not worthy of your worship. Jesus did not tell us what we need to do to get to God, he was proclaiming what God is doing to get to us. Ervin McManus
Ons kan dus aflei dat die gees van godsdiens en afgodery van dieselfde familie is. Die bedryf van magiese rituele, of towernary om die wêreld te probeer beheer tot my eie voordeel. Godsdiens is inderwaarheid die opium van die massas. (Karl Marx) Mans kan dit egter ook anders stel: Elke keer wat ons probeer om die realiteit van hierdie wêreld probeer ontsnap deur een of ander “opium” skep ons ‘n godsdiens.
Wie is God? Al die godsdienste het uiteindelik hulle eie weergawe van hoe God lyk, wie hy of sy is, waarvan Hy hou, en hoe om Hom gelukkig te hou. Jahwe, Elohim, Allah, Hu, Baha, Mare d'Rabuta, Krishna[1] Elke godsdiens verkoop hulle weergawe van die waarheid. Die algemene soeke van die mens is: vrede, innerlike geluk, betekenis, harmonie, vryheid, bonatuurlike krag, wysheid, dieper insig, euforiese blywende geluk, ewige lewe, ‘n ego-lose bestaan sonder bekommernis.[2] Elke godsdiens bemark hulle eie weergawe van hierdie dieper soeke.
Godsdiens definisie: die geloof in aanbidding van 'n bonatuurlike beherende mag, 'n persoonlike God of gode. Die engelse woord “religion” kom van Frans en Latynse woord “religion: obligation, bond, reverance, to bind. Die grieke het nie ‘n woord vir godsdiens nie: hulle het bloot direk van jou aanbidding gepraat. Wie aanbid jy? Of in die OT wie “dien” jy.
Die menslike dilemma: Daar is ‘n swaartekrag in die mens wat mens aftrek na die dierlike instinkte van bestaan, tog is die mens in wese verskillend as diere: Ons is spelerig en hou van vertoon wat lei tot die kunste, ons hou van die wetenskap en verstaan van dinge, ons hou van orde en wetgewing en reëls, ons verorber net ons kos nie ons dek tafels en skep atmosfeer wanneer ons eet, ons verkeer nie seksueel in die openbaar nie, ons hou van ‘n ‘skinder’ storie oor vertel. Hierdie aspekte van menswees dui daarop dat ons geestelike wesens is: ons wil met die wêreld om ons ‘connect’. Ons hele menswees word bepaal deur die mense om ons. Ons dink almal ons is vrymoedig, totdat ons vir ‘n saak moet gee. Ons dink almal ons is liefdevol totdat iemand ons liefde soek, ons dink almal kan enigiets doen totdat ons ‘n bepaalde taak moet verrig. Ons dink almal daar is niks fout met ons nie, totdat iemand diep gekrenk is deur iets wat ons gesê of doen het.
Godsdiens verwys na die versameling metodes om God te vind, die soeke van die mens om vrede met God te maak, of om God te vind. Dis duidelik dat die mens se siel en gees dieper verbintenisse en betekenis soek. Verskillende ghoeroes, priesters, spiritiste, predikers, predik hulle eie weergawe van hoe jy God gelukkig kan maak. Elkeen praat namens God, om vir jou te verduidelik wat God wil hê. Elkeen probeer meer geestelik en outoritêr as die volgende een wees, om sodoende die meeste volgelinge te vergader, en daardeur inkomste vir hulleself te genereer. Godsdiens se einddoel is om ‘n “leverage” op God te kry, sodat Hy my lewe beter kan maak. Baie soos die vrou wat bid dat die Here haar man verander, sodat sy ‘n beter lewe kan hê.
Ons besef dus eintlik eers hoe stukkend ons is, wanneer ons raaksien hoe stukkend ons verhoudings om ons is.
Eintlik is mense op soek na Lewe. Godsdiens is die manier waarop die mens probeer om die kompleksiteit van die lewe in ‘n raamwerk te pas, wat sin maak en wat die mens kan beheer. Godsdiens laat mens veilig voel. Jy kan die chaos van ons bestaan in ‘n bepaalde raamwerk inpas. Soos Job se vriende hom probeer oortuig het van hulle god-raamwerk. Hulle raamwerk was: Dit gaan goed met die regverdiges, en rampe volg die sondaars. Job weier om te erken hy het gesondig, maar hou vol dat hy blaamloos voor God staan. (, ; )
Is waarheid relatief? Ons almal soek na die waarheid, en wanneer ons dit vind in iemand se prediking, en daardie persoon ons teleurstel omdat hulle nie werklik die waarheid leef nie, verlaat ons die waarheid wat hulle verkondig. Dit beteken dat elke prediker probeer om ‘n beter greep op die waarheid te kry as die volgende een. Dit lei tot die argument dat daar geen absolute waarheid is nie, elkeen se waarheid is waar relatief tot elkeen se siening en begrip.
Godsdiens is mensgemaak. Godsdiens probeer die mensdom beheer deur skuldgevoelens, stigmas en magiese rituele om rampe, ongeluk, siekte en pyn te voorkom en te ontsnap.
Jesus het al hierdie godsdienspleging omvergewerp deur as God op te daag, hier is ek, en dit is wat ek wil hê. NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun ()
Is Godsdienste bloot verskeie weë na dieselfde God. Sommige probeer die diversiteit en kompetisie tussen Godsdienste beredeneer as bloot verskillende weë na God; almal is reg; daar is nie een eksklusiewe weg en metode nie. God is dus ‘n veraf, nie-geïnteresseerde wese wie se aandag ons moet probeer kry.
· Jesus verkondig nie ‘n weg na God toe nie - Hy verkondig God se weg na ons toe! ()
Any god who forces you to earn his love is not worthy of your worship. Jesus did not tell us what we need to do to get to God, he was proclaiming what God is doing to get to us. Ervin McManus
· Jesus laat ons fokus op God waar godsdiens ons laat fokus op self. ()
Wie is God? Al die godsdienste het uiteindelik hulle eie weergawe van hoe God lyk, wie hy of sy is, waarvan Hy hou, en hoe om Hom gelukkig te hou. Jahwe, Elohim, Allah, Hu, Baha, Mare d'Rabuta, Krishna[2] Elke godsdiens verkoop hulle weergawe van die waarheid.
· Hy verkondig nie wat ons moet doen om by God uit te kom nie, maar wat God gedoen het om by ons uit te kom. (, )
Die menslike dilemma: Daar is ‘n swaartekrag in die mens wat mens aftrek na die dierlike instinkte van bestaan, tog is die mens in wese verskillend as diere: Ons is spelerig en hou van vertoon wat lei tot die kunste, ons hou van die wetenskap en verstaan van dinge, ons hou van orde en wetgewing en reëls, ons verorber net ons kos nie ons dek tafels en skep atmosfeer wanneer ons eet, ons verkeer nie seksueel in die openbaar nie, ons hou van ‘n ‘skinder’ storie oor vertel. Sedert die skepping probeer die mens self bepaal wat goed en sleg is,
· Hy verkondig ‘n waarheid wat hy self tot die letter self fisies demonstreer. Die beste manier om die lewe te leef. ()
Hierdie aspekte van menswees dui daarop dat ons geestelike wesens is: ons wil met die wêreld om ons ‘connect’. Ons hele menswees word bepaal deur die mense om ons. Ons dink almal ons is vrymoedig, totdat ons vir ‘n saak moet gee. Ons dink almal ons is liefdevol totdat iemand ons liefde soek, ons dink almal kan enigiets doen totdat ons ‘n bepaalde taak moet verrig. Ons dink almal daar is niks fout met ons nie, totdat iemand diep gekrenk is deur iets wat ons gesê of doen het.
· Hy gee onmiddellike toegang tot die realiteit van die hemel en heerlikheid waarna die mens soek. Vrede, versoening, genesing, bevryding, is onmiddellik beskikbaar. ()
Ons besef dus eintlik eers hoe stukkend ons is, wanneer ons raaksien hoe stukkend ons verhoudings om ons is.
· Jesus verkondig nie ‘n stel reëls en metodes nie: Hy verkondig ‘n persoon! ()
Is waarheid relatief? Ons almal soek na die waarheid, en wanneer ons dit vind in iemand se prediking, en daardie persoon ons teleurstel omdat hulle nie werklik die waarheid leef nie, verlaat ons die waarheid wat hulle verkondig. Dit beteken dat elke prediker probeer om ‘n beter greep op die waarheid te kry as die volgende een. Dit lei tot die argument dat daar geen absolute waarheid is nie, elkeen se waarheid is waar relatief tot elkeen se siening en begrip.
· Jesus werk die vermoë om goddelik te lewe in ons. ()
In ‘n tyd soos hierdie is godsdiens uitgedien, en gee dit valse hoop. Sommige mense probeer die een na die ander vorm van godsdiens, en dit sit soos ‘n skoen wat te klein is. Jy kry later eelte en skaafmerke en kan nie meer ordentlik loop en beweeg nie. Godsdiens kamp jou in, en beroof jou van jou vryheid. Godsdiens hou jou vas, en doof alle kreatiewe inspirasie uit. Godsdiens is ‘n vorm van lockdown! Soos ‘n kameel wat in Kanada in ‘n dieretuin in die koue aangehou word, heeltemal buite sy natuurlike habitat.
· Jesus verkondig ‘n praktiese waarheid wat jou leer hoe om deur krisisse en pyn te leef, en dit nie te probeer ontsnap nie. () Salig is die mense wat swaarkry, treur, arm is, en vervolg word!

HOEKOM JESUS

· Jesus maak nie ‘n appèl op wat ons moet opoffer vir God nie, maar wat God offer vir ons. () So baie gelowe soek uiteindelik mense se geld, om die godsdiens in stand te hou. Jesus verkondig God het nie ons offers nodig nie. Jesus vermenigvuldig brood en vissies, help sy dissipels om groot hoeveelheid vis te vang, ontdek muntstukke in ‘n vis se bek. God gee! Uiteindelik gee ons, en offer ons, maar in reaksie op wat Hy eerste gegee het!
Jesus het al hierdie godsdienspleging omvergewerp deur nie namens God te praat nie. Hy was God wat vlees geword het. “Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese” () NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun ()
Die bewys en uiteinde van Jesus se boodskap is nie ‘n klomp volgelinge wat soos robotte sy metodes blindelings navolg nie, maar ‘n bekragtiging van arm, gewone, eenvoudige mense om goddelike te begin lewe. Jesus kon as Seun van God, Sy heerskappy met magsvertoon en majesteit kom demonstreer het, en inderdaad Hy het. Maar gans anders as wat ons mag en kragdadigheid verstaan. HY gebruik sy mag om mense te genees, te bevry van boosheid, en hulle te bemagtig om sy volgelinge te word en dieselfde te doen.
Jesus volg heeltemal ‘n ander benadering!
Alleenlik Jesus kan die “hoekom” vraag beantwoord en vervul. So baie mense soek vervulling in geld, rykdom, spiere, liefde, mag, en aansien om uiteindelik wanneer hulle alles het wat hulle hart begeer nog steeds leeg en onvervuld voel. Die oomblik wanneer ek egter soos Jesus optree voel ek ‘n innerlike Ja, dit is reg! Ek voel lewendig en vervuld! Hierdie Jesus oomblikke is bevrydend, en die hoogste ‘hemel’ ervaring!
· Jesus verkondig nie ‘n weg na God toe nie - Hy verkondig God se weg na ons toe! ()
God is searching for us... we’re lost.
· Jesus laat ons fokus op God waar godsdiens ons laat fokus op self. ()
No other God is coming for you.
· Hy verkondig nie net wat ons moet doen om by God uit te kom nie, maar wat God gedoen het om by ons uit te kom. (, )
Why search for a god who is indefferent to you
· Hy verkondig ‘n waarheid wat Hy self tot die letter fisies demonstreer. Die beste manier om die lewe te leef. ()
God is th eproactive initiator of love.
· Hy gee onmiddellike toegang tot die realiteit van die hemel en heerlikheid waarna die mens soek. Vrede, versoening, genesing, bevryding, is onmiddellik beskikbaar. () Godsdiens wil altyd die eindbestemming ver in die toekoms voorhou, Jesus gee die volheid van sy Heerlikheid reg in die begin. Die geringste is groter as Johannes die doper! ()
God does not need us...
· Jesus verkondig nie ‘n stel reëls en metodes nie: Hy verkondig ‘n persoon! () Daarom het Jesus die godsdiens voorskrif oor die Sabbat verontagsaam, want mense hou die Sabbat en het nie werklik vrede of rus nie. Hy is Sabbat! Wanneer jy die rus in Hom ontdek het, word elke dag ‘n Sabbat.
We need God.
· Jesus werk die vermoë om goddelik te lewe in ons. () Dit merkwaardig hoe gou Jesus Sy dissipels bemagtig het om ook wonderwerke te doen en duiwels uit te dryf.
We are the ones who need someone to show us the way.
· Jesus verkondig ‘n praktiese waarheid wat jou leer hoe om deur krisisse en pyn te leef, en dit nie te probeer ontsnap nie. () Salig is die mense wat swaarkry, treur, arm is, en vervolg word!
Jesus is the perfect fit for your soul...
· Godsdiens soek uiteindelik mense se geld, om die godsdiens in stand te hou. Jesus verkondig God het nie ons offers nodig nie. WEES dan navolgers van God soos geliefde kinders;
Skoene wat nie pas nie, veroorsaak eelte.
· en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ’n gawe en offer aan God tot ’n lieflike geur. () Jesus vermenigvuldig brood en vissies, help sy dissipels om groot hoeveelheid vis te vang, ontdek muntstukke in ‘n vis se bek. God gee! Uiteindelik gee ons, en offer ons, maar in reaksie op wat Hy eerste gegee het!
We were not created st step into religion... we were designed for Love.
Die bewys en uiteinde van Jesus se boodskap is nie ‘n klomp volgelinge wat soos robotte sy metodes blindelings navolg nie, maar ‘n bekragtiging van arm, gewone, eenvoudige, stukkende, sondige mense om goddelike te begin lewe. Jesus kon as Seun van God Sy heerskappy met magsvertoon en majesteit kom demonstreer het, en inderdaad Hy het. Maar gans anders as wat ons mag en kragdadigheid verstaan. HY gebruik sy mag om mense te genees, te bevry van boosheid, en sy volgelinge te bemagtig om dieselfde te doen.
Jesus is the fulfilment and ultimate demonstration of love
Alleenlik Jesus kan die “hoekom” vraag beantwoord en vervul. So baie mense soek vervulling in geld, rykdom, spiere, liefde, mag, en aansien om uiteindelik wanneer hulle alles het wat hulle hart begeer nog steeds leeg en onvervuld voel. Die oomblik wanneer ek egter soos Jesus optree voel ek ‘n innerlike Ja, dit is reg! Ek voel lewendig en vervuld! Hierdie Jesus oomblikke is bevrydend, en die hoogste ‘hemel’ ervaring!
Did you receive Jesus?
Jesus pas jou siel perfek.
Al wat jy moet doen om Jesus te ontvang is: GLO! (; )
[1] https://en.wikipedia.org/wiki/Names_of_God

Ken jy Jesus!!

Daar is verskeie belangrike “causes” waarvoor mense leef. Sommige wy hulle lewe om te veg vir die regte van minderheidsgroepe, of geweld teen vroue en kinders, of die bewaring van ons natuurlike hulpbronne, of die beskerming van een of ander dier wat besig is om uit te sterf MAAR die mees primêre “cause” waarvoor ons moet veg is: The cause of Christ.
[2] https://en.wikipedia.org/wiki/Nirvana
Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou, om Christus as wins te verkry en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit die wet is nie, maar met dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid wat uit God is deur die geloof; sodat ek Hom kan ken en die krag van sy opstanding en die gemeenskap aan sy lyde terwyl ek aan sy dood gelykvormig word, of ek miskien die opstanding uit die dode kan bereik. Nie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. ()
dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee, ()
totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ’n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus; ()
The only thing I want in life is to be known for loving Christ to build His church To love His bride And make His name known far and wide
For this cause I live For this cause I'd die I surrender all For the cause of Christ All I once held dear I will leave behind For my joy is this Oh the cause of Christ
He is all my soul will prize Regardless of the joy or trial When agonizing questions rise In Jesus all my hope abides
(Kari Jobe | Ben Hastings | Bryan Fowler)[3]

In ‘n wêreld van onvoorspelbare chaos bly Jesus ‘n onwankelbare, ewige, vaste realiteit.[4]

Ons kan enige onderwerp onder die son bestudeer soos dit kom en gaan. Alles in hierdie lewe is tydelik. () Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos ’n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af, maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is. ()
die Skrif nie gebreek kan word nie, ()
Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met ’n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het. ()
Daarom, omdat ons ’n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees. Want onse God is ’n verterende vuur. ()
Daarom: Jesus is my godsdiens. Ek het my lewe toegewy om in gehoorsaamheid aan Hom te lewe. Hy is die fokus van my aanbidding! In Hom alleen word ek versadig en kom ek tot rus. Hy is my bron van sterkte en krag. Hy is my fokus; want dit is my kennis van Christus wat my rigting gee, soos die ware noord op ‘n kompas om rigting te behou in die doolhof van die lewe. Christus se geregtigheid is my toegang en reg tot die Vader. Hoe meer ek Jesus verstaan en begryp, hoe beter begin ek myself verstaan. [5]
Die probleem met die Christendom, en hoekom selfs die Christendom die gevaar staan om maar net bloot nog ‘n dooie godsdiens te word; is omdat nie alles waarmee ons besig is, is gefokus op Jesus nie! Ons verval maklik na die plek waar ons soos Moses ons vertroue in metodes stel, selfs metodes wat God eertyds beveel het. Wanneer Jesus ons fokus is, sal Hy ons lei en bekragtig om te weet watter metode nou relevant is. Geloof is om ‘n nou-woord van die Here te ontvang. Jesus is die bron van ons geloof. Ons tyd met Hom, in Sy woord anker ons bestaan! Ons kyk letterlik na Hom, deur die Woord, en die Heilige Gees help ons om Hom te sien. Soos Johannes op Patmos Jesus gesien het, en die boek openbaring geskryf het. Het ons nou nodig in hierdie krisis, van die verspreiding van ‘n gevaarlike virus, om Jesus te sien! Jesus te aanbid! Jesus te hoor! Jesus te leef! Dit is hoe ons deur hierdie krisis gaan kom.
[1] https://en.wikipedia.org/wiki/Nirvana
[2] https://en.wikipedia.org/wiki/Names_of_God
[3] https://music.apple.com/za/album/the-cause-of-christ/1440878905?i=1440879060
[4] Zacharias, R., 2012. Why Jesus?. New York: FaithWords.
[5] Vir verdere inspirasie luister gerus: Ervin Mcmanus – Why Jesus - https://www.youtube.com/watch?v=-cBsh5lltc8
Related Media
See more
Related Sermons
See more