The Future of Bible Study Is Here
Wanner God die hele wêreld se aandag het beteken dit dat daar iets belangriks gaan volg. Maak jou hart en jou gees oop om te hoor wat dit is. Hoor wat God regoor die wêreld besig is om deur verskillende mense te sê.