GOD KAN DOEN WAT HY BELOOF

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 10 views
Notes
Transcript
Romeine 4:20–21 (Afrikaanse Ou Vertaling)
20 En hy het nie deur ongeloof aan die belofte van God getwyfel nie, maar hy is versterk deur die geloof en het aan God die eer gegee
21 en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het.
Romeine 4:18 (Afrikaanse Ou Vertaling)
18 Hy het teen hoop op hoop geglo dat hy vader sou word van baie volke volgens wat gesê was: So sal jou nageslag wees.
Jonker, W.D Sê:
“Letterlik staan daar in Grieks dat Abraham daarvan vervul was dat God die mag het om sy Woord gestand te doen.
Geloof klem aan die mag van God vas, teen alle sigbare dinge in.
Dit hou aan God self vas, nie maar net aan die dinge wat Hy beloof nie.
Dit erken die almag en trou van God, in die oortuiging dat God nie iets sal belowe wat Hy nie kan en sal doen nie.[1]”
Hebreërs 10:23 (Afrikaanse Ou Vertaling)
23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;
Deuteronomium 31:6 (Die Lewende Bybel)
6 Wees dapper en hou moed. ......... want dit is die Here julle God self wat saam met julle gaan. Hy sal julle nooit in die steek laat of van julle af weggaan nie.”
Dit is die volledige vertroue in die vermoë en integriteit van God. God is almagtig en kan doen wat hy beloof om te doen. Hoe kan Hy minder as dit doen. Geloof is jou algehele oorgawe aan die vermoë en gewilligheid van God om sy beloftes uit te voer, daarom is daar vir ons HOOP.
McAlister, P.K., 1988. In die Baker encyclopedia of the Bible, sê die volgnde oor hoop:
Hope. An expectation or belief in the fulfillment of something desired.
· Present hurts and uncertainty over what the future holds create the constant need for hope.
· Worldwide poverty, hunger, disease, and human potential to generate terror and destruction create a longing for something better.
· Historically people have looked to the future with a mixture of longing and fear.
· Many have concluded that there is no reasonable basis for hope and therefore to hope is to live with an illusion. [2]
Die mense van die wêreld is HOOP loos
Where God is present, there is nothing that lies outside the realm of possibility. (Nygren writes that “when our own possibilities fail, faith increases; for it does not rest on ourselves and our own adequacy, but on God and His promise” (Romans, 181).)
· The church of Jesus Christ is in desperate need of those who will insist that God is able to bring to pass anything that is consistent with his nature and in concert with his redemptive purposes.
· “Your God Is Too Small” is a sad epitaph inscribed on all too many ecclesiastical groups who, strange as it may seem, claim to worship the Almighty.[3]
1. Die Essensie Van Geloof Is Dat 'N Mens Vertrou Op Die Karakter En Beloftes Van God
Romeine 16:25 (Die Lewende Bybel)
25 Gee aan God die eer! Hy kan julle sterk en standvastig maak. Dit is wat ek vir mense sê waar ek hulle die Goeie Nuus bring en hulle van Jesus Christus vertel. Dit is ook deel van die geheim waarvan mense deur die eeue nooit gehoor het nie.
25 Gee aan God die eer! Hy kan julle sterk en standvastig maak. Dit is wat ek vir mense sê waar ek hulle die Goeie Nuus bring en hulle van Jesus Christus vertel. Dit is ook deel van die geheim waarvan mense deur die eeue nooit gehoor het nie.
Efesiërs 3:20 (Die Lewende Bybel)
20 God werk in ons met sy krag en Hy kan vir ons oneindig meer doen as wat ons ooit kan bid, en meer as wat ons ooit kan dink.
20 God werk in ons met sy krag en Hy kan vir ons oneindig meer doen as wat ons ooit kan bid, en meer as wat ons ooit kan dink. .
udas(Die Lewende Bybel)
24 God het die mag om julle te beskerm sodat julle nie in julle geloof struikel nie. Hy het ook die mag om julle eendag sonder sonde voor Hom te laat staan waar julle sy Goddelike eer sal sien. Watter vreugde sal dit nie vir julle wees nie!
2. Nie In Menslike Prestasie Nie
(Die Lewende Bybel)
7 Nou weet ek dat die Here die koning sal laat wen wat Hy uitgekies het. Uit sy heilige hemel hoor Hy die koning se gebed en deur sy krag gee Hy die koning groot oorwinnings.
8 Daar is party wat vertrou op hulle oorlogswaens en ander weer op hulle perde, maar ons vertrou net op die Here ons God.
[1] Jonker, W.D., 1998. Die brief aan die Romeine, Kaapstad: N G Kerk-Uitgewers.
[2] McAlister, P.K., 1988. Hope. Baker encyclopedia of the Bible, 1, p.996.
[3] Mounce, R.H., 1995. Romans, Nashville: Broadman & Holman Publishers.
Related Media
See more
Related Sermons
See more