MOENIE BEKOMMERD WEES NIE
Sermon • Submitted
0 ratings
· 16 viewsNotes
Transcript
Mattheus 6:31–34 (Afrikaanse Ou Vertaling)
31 Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?
32 Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.
33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
34 Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
The English word “worry” comes from the old Germen word “wurgen” and it means to strangle or to
choke.
The Greek word for worry is “merizo” and it means to divide, to rip or tear apart.
Sometimes when people worry they will say that they are concerned. There is a difference from being
concerned and worrying
Worry has been defined as “a small trickle of fear that meanders through the mind until it cuts a channel into which all other thoughts are drained.”
Somebody has said that ulcers are caused not by what you eat, but by what is eating you!
Worry is like a rocking chair; it will give you something to do, but it won’t get you anywhere.[1]
Daar is genoeg mense daar buite wat jou raad oor al jou bekommernisse sal gee.
Hulle sal vir jou sê, "Moenie bekommerd wees nie, wees gelukkig."
Moenie bekommerd wees nie; dink net positief.
Moenie bekommerd wees nie; Jy is in beheer van jou toekoms.
Moenie bekommerd wees nie; Dit sal beter word, miskien.
Moenie bekommerd wees nie; gaan besoek jou terapeut.
Moenie bekommerd wees nie; Dit sal binnekort verby wees.
There was once one man who used to worry about everything.
One day, his friend noticed that he had stopped worrying and that all the anxiety in his life was gone.
So
the friend asked, “How did you overcome your worries?”
The man replied, “I hired a man to do all my worrying for me.”
“Wow!” the friend exclaimed, “It seems to be working for you. How much is that going to cost you?”
The man replied, “$1000 a week.”
“$1000 a week! How are you going to be able to afford to pay someone $1000 a week?” the friend
asked.
The man answered, “That’s his worry.”
VIER BELANGRIKE DINGE IN ONS TEKS
1. Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie?
2. Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.
3. Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.
4. Kwel julle dus nie oor môre nie, want môre sal hom oor sy eie dinge kwel. Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.
Mattheus 18:3 (Afrikaanse Ou Vertaling)
3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!
Karaktertrekke van ‘n kind
1. Leef in die oomblik
2. Sorgeloos
3. Nuuskierigheid.
4. Opgewonde
5. uitdagend
6. Optimisties
7. Dankbaarheid.
[1] Green, M.P. ed., 1989. Illustrations for Biblical Preaching: Over 1500 sermon illustrations arranged by topic and indexed exhaustively Revised edition of: The expositor’s illustration file., Grand Rapids: Baker Book House.