JULLE IS BAIE MEER WERD
Sermon • Submitted
0 ratings
· 24 viewsNotes
Transcript
Mattheus 10:29–31 (Die Lewende Bybel)
29 Julle weet hoe min ’n mossie werd is. ’n Mens kan twee van hulle vir een geldstukkie koop. En tog kan nie een van hulle op die grond val as julle Vader dit nie toelaat nie.
30 Hy weet selfs presies hoeveel hare daar op julle kop is.
31 Moet dan nie bang wees nie, want julle is baie meer werd as ’n hele klomp mossies.
1. Hoe Bepaal ‘N Mens Waarde?
A farmer was approached by a stranger one day and asked how much he thought his prize Jersey cow was worth. The farmer thought for a moment, looked the stranger over, then asked: “Are you the tax assessor or has she just been killed by your car.”[1]
2. Hoe Word Ons Waarde Bepaal?
(Die Lewende Bybel)
5 hoe kan ’n mens dit ooit werd wees dat U aan hom dink? En waarom sou U vir hom sorg?
6 U het hom ’n byna Goddelike wese gemaak en gee hom die eer en majesteit van ’n koning.
7 U laat hom heers oor die dinge wat U gemaak het en gee hom seggenskap oor alles—
DIE BOODSKAP
5En tog, hoeveel gee U nie om vir hierdie piepklein mensie nie!
Dink net: U sorg vir hom. Hy is vir U baie belangrik.
6U het hom so belangrik gemaak dat hy amper soos U is;
U behandel hom soos ’n koning; U gee ’n baie hoë posisie aan hom. U wil hê dat die mens oral moet wys hoe groot U is. Hy is mos u verteenwoordiger. Hy regeer oor die hele aarde.
7U laat hom soos ’n groot leier oor u handewerk regeer. Hy moet vir alles sorg wat U gemaak het.
Om waarde te bepaal gebruik ‘n mens ‘n skaal. Dink aan die outydse skaal met die twee bakkies aan die kant. Die artikel wat jy wil koop word in een bak geplaas en dan word die ruilmiddel (geld)in die ander bak geplaas. Dit moet die selfde waarde hê. As jy ‘n motor koop word dieselfde waarde in geld afgeweeg wat die motor werd is.
3. Wat Is Die Waarde Wat God Aan Jou As Mens Heg?
Efesiërs 5:2 (Die Lewende Bybel)
2 .......die soort liefde wat Christus vir ons gehad het toe Hy sy lewe gegee het om die offer te wees wat vir God aanvaarbaar sou wees en ons skuld by God kon betaal.
God ag ons so hoog dat die enigste persoon wat in jou plek kan staan as ‘n soen offer, God self is. Sy seun Jesus Christus. Diere offers was nie genoegsaam nie. Selfs nie eens ‘n ander mens nie. Nee net Jesus kon in jou plek staan. Plaasbekledend, jou lewe in Homself opneem en vir jou sterf.
(Die Lewende Bybel)
32 Selfs sy eie Seun het Hy nie teruggehou nie, maar Hy het Hom gegee om in ons almal se plek doodgemaak te word. As Hy ons sy Seun gegee het, sal Hy dan nie vir ons alles gee nie? Ja, Hy sal dit beslis doen.
(Die Lewende Bybel)
5 Toe ek bang was, het ek na die Here geroep, en Hy het my gehoor en my verlos.
6 Die Here is by my, ek is nie bang nie. Wat kan ’n mens aan my doen?
7 Die Here is by my om my te help; ek sal nog sien hoe my vyande verslaan word.
8 Vertrou liewer op die Here as op mense.
9 Dit is beter om op die Here te vertrou as op mense wat in ’n gesagsposisie is.
AMEN
Father cares for small birds and numbers each hair on our heads, He is certainly concerned about our physical and spiritual welfare and the ultimate good of our souls. No matter how bad the situation is or how prolonged the trial may seem, God is able to sustain us.
Later Jesus provided an excellent summary of His teaching on fear with these familiar words to the Twelve: “Peace I leave with you; My peace I give to you; not as the world gives, do I give to you. Let not your heart be troubled, nor let it be fearful” (). With such a strong promise and reassurance that the Holy Spirit will always be present, how can any of us who profess Jesus Christ make room for debilitating fear, no matter what tough tests and persecutions may yet face us?
✧✧✧
Suggestions for Prayer: If you have a particular situation or person in your life that causes you much fear and anxiety, pray that God would strengthen you and remove the cause of that fear.
For Further Study: Read . Memorize verse 6 or another one in this brief passage that will be a helpful resource should you face persecution.[2]
[1] Green, M.P. ed., 1989. Illustrations for Biblical Preaching: Over 1500 sermon illustrations arranged by topic and indexed exhaustively Revised edition of: The expositor’s illustration file., Grand Rapids: Baker Book House.
[2] MacArthur, J., 1997. Strength for today, Wheaton, IL: Crossway Books.
29 Julle weet hoe min ’n mossie werd is. ’n Mens kan twee van hulle vir een geldstukkie koop. En tog kan nie een van hulle op die grond val as julle Vader dit nie toelaat nie.
30 Hy weet selfs presies hoeveel hare daar op julle kop is.
31 Moet dan nie bang wees nie, want julle is baie meer werd as ’n hele klomp mossies.
1. Hoe Bepaal ‘N Mens Waarde?
A farmer was approached by a stranger one day and asked how much he thought his prize Jersey cow was worth. The farmer thought for a moment, looked the stranger over, then asked: “Are you the tax assessor or has she just been killed by your car.”[1]
2. Hoe Word Ons Waarde Bepaal?
(Die Lewende Bybel)
5 hoe kan ’n mens dit ooit werd wees dat U aan hom dink? En waarom sou U vir hom sorg?
6 U het hom ’n byna Goddelike wese gemaak en gee hom die eer en majesteit van ’n koning.
7 U laat hom heers oor die dinge wat U gemaak het en gee hom seggenskap oor alles—
DIE BOODSKAP
5En tog, hoeveel gee U nie om vir hierdie piepklein mensie nie!
Dink net: U sorg vir hom. Hy is vir U baie belangrik.
6U het hom so belangrik gemaak dat hy amper soos U is;
U behandel hom soos ’n koning; U gee ’n baie hoë posisie aan hom. U wil hê dat die mens oral moet wys hoe groot U is. Hy is mos u verteenwoordiger. Hy regeer oor die hele aarde.
7U laat hom soos ’n groot leier oor u handewerk regeer. Hy moet vir alles sorg wat U gemaak het.
Om waarde te bepaal gebruik ‘n mens ‘n skaal. Dink aan die outydse skaal met die twee bakkies aan die kant. Die artikel wat jy wil koop word in een bak geplaas en dan word die ruilmiddel (geld)in die ander bak geplaas. Dit moet die selfde waarde hê. As jy ‘n motor koop word dieselfde waarde in geld afgeweeg wat die motor werd is.
3. Wat Is Die Waarde Wat God Aan Jou As Mens Heg?
(Die Lewende Bybel)
2 .......die soort liefde wat Christus vir ons gehad het toe Hy sy lewe gegee het om die offer te wees wat vir God aanvaarbaar sou wees en ons skuld by God kon betaal.
God ag ons so hoog dat die enigste persoon wat in jou plek kan staan as ‘n soen offer, God self is. Sy seun Jesus Christus. Diere offers was nie genoegsaam nie. Selfs nie eens ‘n ander mens nie. Nee net Jesus kon in jou plek staan. Plaasbekledend, jou lewe in Homself opneem en vir jou sterf.
(Die Lewende Bybel)
32 Selfs sy eie Seun het Hy nie teruggehou nie, maar Hy het Hom gegee om in ons almal se plek doodgemaak te word. As Hy ons sy Seun gegee het, sal Hy dan nie vir ons alles gee nie? Ja, Hy sal dit beslis doen.
AMEN
The point of His common–sense illustration is simple. If the