DIT IS ’N DAG VAN GROOT BLYDSKAP

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 18 views
Notes
Transcript
Nehemiah 8:11 (Die Lewende Bybel)
11 Gaan nou huis toe en maak vir julle ’n spesiale ete klaar met lekker kos en drinkgoed, want dis ’n feesdag van die Here. Gee ook van julle kos vir die wat nie het nie, want dit is ’n dag van groot blydskap
The secret of Christian joy is to believe what God says in His Word and act upon it.
Faith that isn’t based on the Word is not faith at all; it is presumption or superstition.
Joy that isn’t the result of faith is not joy at all; it is only a “good feeling” that will soon disappear.
Faith based on the Word will produce joy that will weather the storms of life.[1]
Philippians 4:4–6 (Die Lewende Bybel)
4 Julle moet bly wees omdat julle aan die Here verbind is. Ek wil dit nog ’n keer sê: julle moet bly wees!
5 Julle moet almal vriendelik behandel. Onthou die Here kom binnekort terug.
6 Julle moet julle nie oor enigiets bekommer nie. Bid daaroor en sê vir God duidelik wat julle wil hê. Vra Hom om dit vir julle te doen en sê vir Hom dankie!
Closely related to gladness and happiness, although joy is more a state of being than an emotion; a result of choice. Having joy is part of the experience of being a Christian.
Joy is one of the fruits of the Spirit; it is expected of Christians because it is the natural result of having received salvation. The joy comes on account of what Christ has done, irrelevant of whatever other circumstances are happening in one’s life.[2]
Handelinge 16:22-26 Die Boodskap
22Die skare was teen daardie tyd ook al baie omgekrap oor dit wat Paulus en Silas verkondig het. Die hooflanddroste
23sê toe vir die polisiemanne dat Paulus en Silas se klere daar op die plek van hulle afgeskeur moes word en dat hulle elkeen ’n behoorlike drag slae moes kry. Nadat Paulus en Silas pimpel en pers geslaan is, is hulle in die tronk gegooi.
24Die tronkbewaarder het opdrag gekry om hulle behoorlik op te pas. Hy het hulle in die sel reg in die middel van die tronk opgesluit. Boonop het hy swaar boeie om hulle voete vasgemaak.
God gryp in
25Teen middernag het Paulus en Silas tot God begin bid. Hulle het ook lofliedere tot sy eer gesing. Die ander gevangenes was verstom hieroor. Doodstil het almal na hulle geluister. 26Toe, uit die bloute, het ’n groot aardbewing die tronk geruk. Dit was so erg dat die seldeure oopgegaan en al die boeie van die gevangenes afgeval het.
Gebed Here, onse God. Ons sal hierdie dag met Blydsakp en Vreugde ingaan omdat U Gees in ons binneste werk. Amen
[1] Wiersbe, W.W., 1996. Be Determined, Wheaton, IL: Victor Books.
[2] Heyink, B., 2016. Joy J. D. Barry et al., eds. The Lexham Bible Dictionary.
Related Media
See more
Related Sermons
See more