ONS HET N VOORUITSIG WAT BETER IS
Sermon • Submitted
0 ratings
· 26 viewsNotes
Transcript
Romeine 5:3–4 (AFRIKAANS `83)
3 Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding,
4 en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop;
Romans 5:3–4 (The Message)
3 There’s more to come: We continue to shout our praise even when we’re hemmed in with troubles, because we know how troubles can develop passionate patience in us,
4 and how that patience in turn forges the tempered steel of virtue, keeping us alert for whatever God will do next.
Suffering can do several things in the life of a believer. First, it can “burn out the dross,” or purify us and lead us to greater holiness of life. But it can also “burn in the promises,” or lead us to a closer dependence on God and his faithful promises to us. Burn it will—but look also at what the burning is for.[1]
I’ve embarrassed myself so many times because panic and sweat, anxiety and negativity have overcome me whenever I have lost hope that God was at work, that His timing was right, that He was in control.
Why did I lose hope? Because I didn’t have experience.
Why didn’t I have experience? Because I hadn’t allowed the crushing times of trial and tribulation to produce patience in me.
So now when the crushing times come, my prayer is to see the divine design and to say, “Okay, Lord. I get it:
Tribulation works patience, patience gives me experience, experience gives me hope, and hope makes me not ashamed so I won’t say and do things I’ll later on regret.” It’s a beautiful pattern.[2]
As jy, soos ek is, sal jy altyd ‘n kortpad kies. Dit kan egter rampspoedig wes. Jy mag op ‘n plek beland waar jy nie wou wees nie.
Een ding het ek agter gekom en dit is om self die GPS te stel dat hy op die hoofweg bly en om kortpaaie te ignoreer. Kies nooit die kortste pad nie.
Daar is geen kortpad na enige plek wat die moeite werd is nie
Ons teksvers sê dat daar nie ‘n kortpad na HOOP toe is nie. In alles is daar ‘n tyd vir die leer ervaring , ondervinding opdoen.
Dit is jou geloof wat Hoop kweek
Dit is volharding wat geloof kweek
Dit is swaarkry wat volharding kweek.
Die Griekse term (dokimē) word vertaal met “beproefde karakter” wat net beteken dat iets beproef is, en in die huidige konteks natuurlik verwys na Christelike karakter.
Die term was gebruik vir die toets van edelmetale soos silwer en goud om hul suiwerheid en kwaliteit te demonstreer.
When Christians experience tribulations that demand perseverance, that perseverance, in turn, produces in them proven spiritual character.
Wanneer Christene verdrukkings beleef wat volharding vereis, en dat volharding op sy beurt, veroorsaak dat hulle geestelike karakter beproef word.
Soos 'n metaalsmid wat intense hitte gebruik om silwer en goud te smelt om dit te suiwer van fisiese onsuiwerhede, so gebruik God verdrukkings om sy kinders van geestelike onsuiwerhede te reinig
Jakobus 1:12 (Die Boodskap)
12Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God kan bly omdat hulle deur hulle optrede gewys het hoe lief hulle Hom het
Daarom is jy bly as die proses van swaarkry begin want jy weet dit stuur af op Hoop
Hebreërs 10:23 (Afrikaanse Ou Vertaling)
23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;
Gebed. Here, onse God. Help ons om in die proses van verdrukking te besef dit gaan maar steeds daaroor dat U ons Karakter bou. Ons beleef ‘n avontuur soos nog nooit te vore nie. U bou aan ons lewe en gee ons hoop op die toekoms. Ons lewe is in U hande. Amen.
[1] Green, M.P. ed., 1989. Illustrations for Biblical Preaching: Over 1500 sermon illustrations arranged by topic and indexed exhaustively Revised edition of: The expositor’s illustration file., Grand Rapids: Baker Book House.
[2] Courson, J., 2003. Jon Courson’s Application Commentary, Nashville, TN: Thomas Nelson.
[3] MacArthur, J.F., Jr., 1991. Romans, Chicago: Moody Press.
