GOD DAAG JOU UIT

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 11 views
Notes
Transcript
GOD DAAG JOU UIT
Philippians 3:14 (Afrikaanse Ou Vertaling)
14 Maar een ding: ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te verkry van die hoë roeping van God in Christus Jesus.
• Do only what is required of you and remain a slave. Do more than is required and become free.
• It is not in doing what you like, but in liking what you do that is the secret of happiness.
—James Barrie
Your success in life depends on your motive. There is an old fable about a dog that boasted of his ability as a runner. One day he chased a rabbit and failed to catch it. The other dogs ridiculed him on account of his previous boasting. His reply was, “You must remember that the rabbit was running for his life, while I was only running for my dinner.” The incentive is all-important.
—King’s Business[1]
Before you go to sleep, say to yourself, “I haven’t reached my goal yet, whatever it is, and I’m going to be uncomfortable and in a degree unhappy until I do.”
—Carl Sandburg[2]
Ek luister gister na ‘n baie suksesvolle besigheidsvoru wat sê: “Hierdie Corona virus het al my drome vernietig” Kan ‘n Christen se “DROOM” vernietig word?
Een van die Hoogtepunte in die kerkgeskiedenis wat die Wêreld toneel verander het was die Reformasie in die vroeë 16e eeu na die Donker eeue. Dit het tot gevolg gehad die “Verligting” met die gepaardgaande ontwikkeling en ontdekkings.
Dit wil voorkom, dat toe mense met God ontmoet en Christus aanneem, hy letterlik hulle verstand verlig het dat hulle sou word wat hulle bedoel was om te wees.
The → Reformers, on the basis of a new reading of the biblical texts and an analysis of their context, reacted against both fat orders and thin mendicants. Martin Luther and John Calvin desacralized poverty, banned beggars, and dissolved monastic orders. Preoccupation with wealth is indeed a spiritual and social peril, but poverty is not a mark of holiness. Poverty is to be overcome by hard → work, organized benevolence for those unable to work, removal of barriers to access to and participation in the economy, and elimination of whatever artificial obstacles to new forms of economic behavior that limit productivity.[3]
Another signature of the Reformers, ….. was to stress the cocreative aspects of humanity. Calvinism opened the door to legitimize, if not compel, the work of ordinary people in nonreligious occupations as theologically significant (see Calvin Inst. 3.10). The Reformers viewed diligent labor as honorable and an important part of the work of the kingdom. People were called to reform not only the church, their morals, and the common piety but the fallen world in ways pleasing to God. Nature was no longer deified, and the use of → technology in business became a vehicle also to serve God and neighbor.[4]
Mense het begin besef dat ons gewone mense is “MEDESKEPPERS” SAAM MET God. Dat ons ook in groot mat verantwoordelikheid tot ons bestaan en vooruitgaan. Dit is opmerklik dat hierdie vooruitgang en ontwikkeling hoofsaaklik plaasgevind het waar God mense se lewens vernuwe het met die inwerking van die Heilige Gees nadat hulle deur Jesus Christus met God versoen is.
Ek het jare gelede met my vriend Henry v.d. Berg gesels oor die pad vorentoe na 1994 met die verkiesing. Hy het vir my gesê: Solank ons is wat ons moet wees, ‘MEDESKEPPERS MET GOD”, dus skeppers bly, sal ons die wenners wees. As jy bloot ‘n verbruiker geword het gaan jy die verloorder wees. Suid Afrika is merendeels vandag net verbruikers wat niks skep nie en daarom is ons aan die verloorkant.
Wat het jy in die 4 maande van 2020 geskep wat nuut en anders is. ‘n Christen se “DROOM” kan nooit vernietig word nie.
Paulus sê “ek het ‘n doel om na te jaag” “ dit is hierdie Hoë roeping van God” Covid 19 gaan nie my droom steel om Mede skepper saam met God te wees nie.
Ek het ‘n doel om na te jaag.
Ek dink vandag aan die boere van ons land. Hulle kan nie bakhand staan as verbruikers nie. Hulle moet Mede skeppend saam met God, teen alle risiko’s elke jaar plant. In hierdie donker mismoedige tyd waar dit lyk of daar geen hoop is nie, Kan ons iets by hulle leer.
In Bothaville het ek by een van die boere een aand gesit en gesels Hy was op die familieplaas wat hy geërf het. Reeds ouer as 80 jaar. Hy was ‘n kenner sou ek sê want hy was net hierdie plaas sy hele lewe lank gewond. Ek het hom gevra wat die geheim van sy sukses was. En hoe boer ‘n mens met mielies. Sy antwoord is na ‘n leeftyd kan ek jou nie sê nie. Daar is te veel veranderlikes. Elke jaar moet ek by God hoor wat ek moet doen en hoe ek moet plant en saai. Ek kan nie die weer en omstandighede bepaal nie.
Kan ek en jy sê wat hierdie jaar verder gaan gebeur. Nee. Bly ‘n skepper met God se genade. Hoor by Hom hoe jy moet voortgaan.
Amen.
[1] Tan, P.L., 1996. Encyclopedia of 7700 Illustrations: Signs of the Times, Garland, TX: Bible Communications, Inc.
[2] Tan, P.L., 1996. Encyclopedia of 7700 Illustrations: Signs of the Times, Garland, TX: Bible Communications, Inc.
→ cross-reference to another article
→ cross-reference to another article
[3] Stackhouse, M.L. & Miller, D.W., 1999–2003. Economic Ethics. The encyclopedia of Christianity, 2, p.16.
Inst. Institutes of the Christian Religion
→ cross-reference to another article
[4] Stackhouse, M.L. & Miller, D.W., 1999–2003. Economic Ethics. The encyclopedia of Christianity, 2, p.16.
Related Media
See more
Related Sermons
See more