LOOF GOD VIR DIE WONDERS WAT HY DOEN
Sermon • Submitted
0 ratings
· 26 viewsNotes
Transcript
Psalm 107:15 (Die Lewende Bybel)
15 Laat hulle die Here loof vir sy getroue liefde en vir die wonders wat Hy vir hulle gedoen het.
An expressive woman wandered into a liturgical service. As the pastor preached, she became so caught up in his message that she exclaimed, “Praise the Lord!” A fellow worshipper leaned over and whispered, “Excuse me, but we don’t ‘praise the Lord’ in the ………………. church.” A man down the pew corrected him: “Yes we do; it’s on page 19.”[1]
Veronderstel ek sou jy die uitdaging rig om God vir 10 minute net te dank sonder om iets tev ra, sou jy dit kon regkry?
Ons weet net hoe om te vra.
Verseker wil God hê dat jy sal vra.
Luke 11:13 (Die Lewende Bybel)
13 Julle wil graag vir julle kinders goeie dinge gee al is julle sondige mense. Sal die Vader in die hemel dan nie nog baie meer gewillig wees om die Heilige Gees te gee vir die wat Hom vra nie?”
Jy mag ook alles vra wat jy nodige het en verlang.
Psalm 37:4 (Die Lewende Bybel)
4 Laat die Here self jou hoogste vreugde wees en dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.
Gaan maak dus jou lysie van alles wat jy begeer, verlang en nodig het. Gaan met vertroue na jou Hemelse Vader met die wete dat hy jou liefhet.
Hy sal meer gee. Ver bo wat jy kan bid of dink.
God is Liefde en Genade. El Shadai. “The God of plenty.”
Hy red, en genees en Hy doop ons met Sy Gees. Is hy nie wonderbaar, wonderbaar.
Hy het ons verlos en bevry. Oorgebring in die Koninkryk van Sy Seun Jesus Christus.
Psalm 37:4 (Die Lewende Bybel)
4 Laat die Here self jou hoogste vreugde wees en dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.
Thank You Lord
Don Moen
I come before You today
And there's just one thing that I want to say
Thank You Lord
Thank You Lord
For all You've given to me
For all the blessings that I cannot see
Thank You Lord
Thank You Lord
With a greatful heart
With a song of praise
With an outstreched arm
I will bless Your name
Thank You Lord
I just wanna thank You Lord
Thank You Lord
I just wanna thank You Lord
Thank You Lord
For all You've done in my life
You took my darkness and gave me Your light
Thank You Lord
Thank You Lord
You took my sin and my shame
You took my sickness and healed all my pain
Thank You Lord
Thank You Lord
GEBED IS OORGENEEM
Vader,
Baie dankie dat ons mag vrolik wees.
Ja omdat ons weet in wie ons mag en moet glo.
Vader help ons om meer te kan lag en nie te huil nie, behalwe as dit van vreugde is as ons huil.
Die lewe te ervaar en alles wat mooi is te mag raak sien en dit te lewe ten volle.
En so met ander te deel sodat hulle saam met ons in U kan lewe.
Vader leer ons asb om die mooi in ander te bespeur en self te openbaar.
Om die goeie in die lewe raak te sien en die lelik af te lê.
En ook die lelik te ignoreer want dit is niks waardig nie.
Om elke dag die seëninge te tel wat so mildelik op ons reën.
En dit wat U so onverdiend vir ons gee.
Dankie vir die voorreg om met vreugde met
Geliefdes te mag wees omdat ons weet, dat die God wat ons liefhet, die Bron van ons blydskap, vreugde, vrede en liefde is.
Amen
For Your love and mercy, I thank You.
For the beauty of mountains and seas and tall trees, I thank You.
For Your justice and truth, I honor You. Amen.
[1] Morgan, R.J., 2000. Nelson’s complete book of stories, illustrations, and quotes electronic ed., Nashville: Thomas Nelson Publishers.
[2] Staff, C.B.B., 2018. The bible promise book® devotional for women: 365 days of encouragement for your heart, Uhrichsville, OH: Barbour Books.
