The Future of Bible Study Is Here
As Jesus sê dit is beter dat Hy weggaan sodat Hy die Heilige Gees kan stuur, dan moet ons besef dat ons die Heilige Gees se hulp nodig het. En ons het Sy hulp nodig vir 'n spesifieke doel... om getuie vir Jesus te wees.