LAAT HY JULLE MANIER VAN DINK VERANDER (2)

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views
Notes
Transcript
Romans 12:2 (Die Lewende Bybel)
2 Moenie agter die mense van die wêreld aangaan of soos hulle maak nie. Maar laat God julle lewe verander en julle gedagte nuut maak.
Dan sal julle verstaan wat God wil hê, want die dinge wat Hom tevrede stel, is goed en volmaak.
Moenie tuis raak in hierdie wêreld met al sy boosheid nie. Nee, laat God julle van binne af nuutmaak.
Laat Hy julle manier van dink verander sodat julle kan weet wat Hy van julle verwag. Dan sal julle ook weet wat sy wil is en hoe julle julle hele lewe elke dag aan Hom moet oorgee.
Alle verandering is “scary.” Niemand wil verander nie. Dit is onbekend.
Maar, as jy aanhou doen wat jy nou doen sal jy môre en die dae daarna hê wat jy nou het.
Maar jy sal aanhoudend ongelukkig en onvervuld bly.
Hoekom verander mense nie graag nie?
1. Hulle wil nie verander nie ... hulle vind gerusstelling in die status quo
2. Hul omgewing hou hulle terug
3. Hulle het probeer om te verander in die verlede, misluk, en het moed verloor
4. Hulle reageer nie goed op kritiek nie
5. Hulle is agterdogtig oor jou motiewe (dws. vrees vir manipulasie)
6. Hulle sien min aansporing om te verander
7. Hulle weet nie hoe om te verander nie
8. Hulle het geen rolmodelle nie
9. Daar is geen ondersteuning (of hulpbronne) vir verandering nie
10. Verandering bedreig hul selfbeeld
11. Hulle kan nie sê wat regtig belangrik is nie
12. Hulle voel nie dapper genoeg nie ... d.i. hulle vrees mislukking
13. Hulle voel nog nie genoeg pyn nie
14. Hulle is oorversekerd of arrogant
15. Hulle vrees dat hulle swakhede geopenbaar sal word
16. Hulle is te lui en ongedissiplineerd
17. Verandering vereis om iets prys te gee wat hulle tans waardeer
18. Hulle weerstaan verandering wat van buite opgelê word ... dws. hulle is nie intrinsiek gemotiveerd vir verandering nie
19. Verandering ondermyn hul selfvertroue
Die grootste regerings mislukking is Korrektiewe Dienste met rehabilitasie programme.
Konformeer of aanpas of verander teenoor transformeer.
Colossians 1:13 (Die Lewende Bybel)
13 Hy het ons gered uit die donkerheid, uit die mag van die Satan, en ons gebring onder die beheer van sy Seun wat Hy liefhet.
Colossians 1:13 (Die Lewende Bybel)
13 Hy het ons gered uit die donkerheid, uit die mag van die Satan, en ons gebring onder die beheer van sy Seun wat Hy liefhet.
2 Corinthians 5:17 (Die Lewende Bybel)
17 Want as iemand aan Christus behoort, het hy ’n nuwe mens geword. Dan is sy ou lewe verby, en ’n nuwe lewe het vir hom begin!
Related Media
See more
Related Sermons
See more