Virgin
Sermon • Submitted
0 ratings
· 24 viewsGenerally a young person, especially a female, who has not had sexual intercourse. Virginity is an important quality in a bride, and its surrender or violation prior to marriage is sternly condemned. In the miracle of the incarnation, Mary was still a virgin when Jesus Christ was conceived. Virginity is also used metaphorically to denote purity and innocence.
Notes
Transcript
Virginity is important in a bride
Virginity is important in a bride
Virgins were sought as brides
Virgins were sought as brides
Ge 24:14–16; So 4:12
See also Ge 24:42–45 The word translated “maiden” might also refer to a virgin; Le 21:13–14; Dt 22:13–19; Es 2:2; Es 2:17; Is 62:5; Eze 44:22
The church presented as a virgin bride
The church presented as a virgin bride
2 Want ek is jaloers oor julle met ’n goddelike jaloersheid, want ek het julle aan een man verbind, om julle as ’n reine maagd aan Christus voor te stel.
See also Eph 5:25–27; Re 19:7–8
The loss of virginity before marriage
The loss of virginity before marriage
Of a virgin not pledged in marriage
Of a virgin not pledged in marriage
16 As iemand ’n jongmeisie wat nie verloof is nie, verlei en met haar gemeenskap het, moet hy haar vir die volle huweliksprys as sy vrou koop.
17 As haar vader beslis weier om haar aan hom te gee, moet hy geld gee volgens die huweliksprys vir jongmeisies.
See also Dt 22:28–29; 2 Sa 13:12–16
Of a virgin pledged in marriage
Of a virgin pledged in marriage
20 Maar as hierdie woord waarheid is: Die maagdom is aan die dogter nie gevind nie —
21 dan moet hulle die dogter na die deur van haar vader se huis uitbring, en die manne van haar stad moet haar stenig, dat sy sterwe, omdat sy ’n skanddaad in Israel begaan het deur in die huis van haar vader te hoereer. So moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.
See also Dt 22:23–24 Betrothal was as serious a commitment as marriage itself; consorting with another person during this period was tantamount to adultery; Dt 22:25–27; Mt 1:18–19
Some fathers surrendered their daughters’ virginity
Some fathers surrendered their daughters’ virginity
8 Kyk tog, ek het twee dogters wat geen man beken het nie; laat ek dié na julle uitbring, en doen met hulle soos dit goed is in julle oë. Net aan hierdie manne moet julle niks doen nie, want daarom het hulle onder die skaduwee van my dak ingekom.
See also Jdg 19:24
Particular roles involving virgins
Particular roles involving virgins
Maidens in victory processions
Maidens in victory processions
Ps 68:25; Je 31:4
See also Ex 15:20–21; Jdg 11:34; 1 Sa 18:6
Virgins as bridesmaids
Virgins as bridesmaids
15 In veelkleurige gewade word sy na die Koning gelei; jonkvroue agter haar, haar vriendinne, word na U gebring.
See also Mt 25:1
A virgin looked after King David
A virgin looked after King David
1 TOE koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie.
2 En sy dienaars sê aan hom: Laat hulle vir my heer die koning ’n jongmeisie soek, dat sy voor die koning kan staan en vir hom ’n verpleegster wees en in u skoot lê; dan sal my heer die koning warm word.
3 Hulle het toe in die hele grondgebied van Israel ’n mooi meisie gesoek en Abísag, die Sunamitiese, gevind en haar by die koning gebring.
4 En die meisie was besonder mooi, en sy was vir die koning ’n verpleegster en het hom bedien; maar die koning het geen gemeenskap met haar gehad nie.
Virginity as a sign of purity and innocence
Virginity as a sign of purity and innocence
Virgins were spared after military victories
Virgins were spared after military victories
17 Maak dan nou dood almal wat van die manlike geslag onder die kinders is; en maak dood elke vrou wat gemeenskap met ’n man gehad het.
18 Maar laat al die kinders onder die vroulike persone wat geen gemeenskap met ’n man gehad het nie, vir julle in die lewe bly.
See also Jdg 21:11–12
Israel’s virgin purity lost
Israel’s virgin purity lost
13 Daarom, so spreek die Here: Vra tog onder die volke: Wie het sulke dinge gehoor? Die jonkvrou van Israel het ’n baie afskuwelike ding gedoen.
See also Je 31:21–23; Eze 23:3–8
Virginity as a metaphor for (apparent) inviolability
Virginity as a metaphor for (apparent) inviolability
2 Ki 19:21; Is 47:1
Lost opportunities of virgin youthfulness
Lost opportunities of virgin youthfulness
2 Die jonkvrou van Israel het geval, sy sal nie weer opstaan nie; neergewerp lê sy op haar land, niemand rig haar op nie.
See also Jdg 11:36–40; Is 23:12; Je 46:11; La 1:15–16; La 2:13; Joe 1:8
Paul’s advice about virgins
Paul’s advice about virgins
A virgin is freer to serve God
A virgin is freer to serve God
1 Co 7:32–35 The unmarried have fewer responsibilities and worldly cares and so may offer undivided devotion to God.
See also 1 Co 7:25–28
Remaining unmarried is a preferred option
Remaining unmarried is a preferred option
1 Co 7:8; 1 Co 7:37–38
Marriage is the proper outlet for sexual passion
Marriage is the proper outlet for sexual passion
1 Co 7:9 Though Paul urges abstinence, sexual passion is not wrong; however, sexual relationships must be confined to marriage; 1 Co 7:36
Mary’s virginity at Jesus Christ’s conception
Mary’s virginity at Jesus Christ’s conception
20 Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees;
21 en sy sal ’n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.
22 En dit het alles gebeur, sodat die woord vervul sou word wat die Here deur die profeet gespreek het:
23 Kyk, die maagd sal swanger word en ’n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.
24 En toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gedoen soos die engel van die Here hom beveel het en sy vrou by hom geneem;
25 en hy het haar nie beken totdat sy haar eersgebore Seun gebaar het nie; en hy het Hom Jesus genoem.
See also Is 7:14; Lk 1:27; Lk 1:34–35
Parable of the ten virgins
Parable of the ten virgins
1 DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.
2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.
3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.
4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.
5 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.
6 En middernag was daar ’n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!
7 Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.
8 En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.
9 Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.
10 En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.
11 Later kom toe die ander maagde ook en sê: Meneer, meneer, maak vir ons oop!
12 Maar hy antwoord en sê: Voorwaar ek sê vir julle, ek ken julle nie.
13 Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.
