Die Basis van Etiek

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

Die uiteindelike grondslag van etiek is die karakter en wil van God wat uitsluitlik deur Jesus Christus en in die Skrif bekend gemaak word. Dit is ook die Wetenskap van die sedelike norme of wette in die samelewing

Notes
Transcript

Die grondslag van etiek is die geopenbaarde geregtigheid van God

Romans 1:18–20 DIEBYBEL:A19331953
18 WANT die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, 19 omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar. 20 Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie;

Die basis van etiek in die Skrifte geopenbaar

Alle Skrif

2 Timothy 3:16–17 DIEBYBEL:A19331953
16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

Die Woord van God

Luke 11:28 DIEBYBEL:A19331953
28 En Hy sê: Ja, maar salig is hulle wat die woord van God hoor en dit bewaar.
James 1:22 DIEBYBEL:A19331953
22 En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie.

Die Gebooie van God

2 Chronicles 34:29–31 DIEBYBEL:A19331953
29 Toe het die koning gestuur en al die oudstes van Juda en Jerusalem byeen laat kom. 30 En die koning het opgegaan in die huis van die Here en al die manne van Juda en die inwoners van Jerusalem en die priesters en die Leviete en die hele volk, groot en klein, en hy het al die woorde van die verbondsboek wat in die huis van die Here gevind is, voor hulle ore gelees. 31 En die koning het op sy plek gaan staan en die verbond voor die aangesig van die Here gesluit om die Here te volg en sy gebooie en sy getuienisse en sy insettinge met sy hele hart en met sy hele siel te onderhou, om die woorde van die verbond wat in hierdie boek geskrywe is, te volbring.

Die wil van God

Mark 3:35 DIEBYBEL:A19331953
35 Want elkeen wat die wil van God doen, dié is my broer en my suster en moeder.

Die gebooie van Jesus Christus

John 15:10 DIEBYBEL:A19331953
10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly.

Die voorbeeld van Jesus Christus

John 13:15 DIEBYBEL:A19331953
15 Want Ek het julle ’n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen.

Die etiese lering van Jesus Christus

In die Bergpredikasie - Mat 5:22 -

Mt 5:22; Mt 5:28; Mt 5:32; Mt 5:34; Mt 5:39; Mt 5:44; Mt 7:29
Jn 1:9; Jn 3:18–19; Jn 5:19; Jn 12:48–49; Jn 13:34; Jn 14:6; Jn 15:22; Jn 17:6

Lewensgebiede waarin etiese gedrag van gelowiges verwag word

In seksuele gedrag

Romans 1:26–27 DIEBYBEL:A19331953
26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus teenoor mekaar ontbrand: manne het met manne skandelikheid bedrywe en in hulleself die noodwendige vergelding van hulle dwaling ontvang.

In die regering

Romans 13:1 DIEBYBEL:A19331953
1 LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel,
1 Corinthians 9:7 DIEBYBEL:A19331953
7 Wie dien ooit as soldaat op eie koste? Wie plant ’n wingerd en eet nie van sy vrug nie? Of wie pas ’n kudde op en geniet nie van die melk van die kudde nie?

In die straf van individue

Galatians 6:7 DIEBYBEL:A19331953
7 Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal hy ook maai.
Related Media
See more
Related Sermons
See more