Emotional Intelligence

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 16 views
Notes
Transcript

Emotional Intelligence

To deal with minds is the greatest work ever committed to men. The time of parents is too valuable to be spent in the gratification of appetite or the pursuit of wealth or fashion. God has placed in their hands the precious youth, not only to be fitted for a place of usefulness in this life, but to be prepared for the heavenly courts. (EG White,1949, Temparance p 271)
Ons moet eers leer hoe om met ons eie brein te werk voor ons met ander kan werk.
Emotionele intiligense dra meer by tot geluk in lewe as wat IQ doen.
So wat is Emotionele intiligensie?

1. Verstaan / identifiseer jou eie Emosies

Verstaan die menslike natuur. Verstaan hoe jy werk. Dat elke op het ‘n af en elke af het ‘n op. As jy uitermatig opgewonde is… uitbindig is, gaan jy ‘n uitermatige laagtepunt beriek. Dis hoe dit werk…
Jy leer wat maak jou kwaad.
Jy leer wat maak jou bly.
Jy moet leer hoe voer vrees
Jy moet leer hoe voel hartseer
Jy moet leer wat en hoe voel Walglik
Verrassing -> onvoorbereid te wees
Vertroue -> Vertrou is positief. bewondering
Afwagting → in die sin van positief uitsien na iets wat gaan gebeur.
Lys van emosies:
Admiration Adoration Aesthetic Appreciation Amusement Anger Anxiety Awe Awkwardness Boredom Calmness Confusion Craving Disgust Empathetic pain Entrancement Excitement Fear Horror Interest Joy Annoyed Nostalgia Relief Romance Sadness Satisfaction Sexual desire Surprise

University of California, Berkeley: Bewondering, Aanbidding, Estetiese waardering Vermaak, Woede, Angs, Verwondering, Ongemaklikheid, Verveling, Kalmte, Verwarring, Lus, Walging, Empatiese pyn (meegevoel in ander se pyn), Hipnose, Opwinding, Vrees, Gruwel, Belangstelling, Vreugde, Geirriteerd, Nostalgie, Verligting, Romanse, Hartseer, Tevredenheid, Seksuele begeerte en Verras (https://simple.wikipedia.org/wiki/List_of_emotions)

2. Weet hoe om jou emosies te beheer

selfbeheersing

3. Verstaan an se emosies

meegevoel/Empatie

4. Bestuur van verhoudings (sosiale intilegensie)

Een van die oof redes hoekom EQ gekoppel is aan sukses & geluk is omdat EQ direk gekoppel is aan hoe gesond ons verhouding is met ander.

5. Motifeer jouself om jou doele te bereik.

‘n Gemiddelde IQ en ‘n hoe EQ(veral die motiferings gedeelte) bring jou baie verder in sukses en geluk as net ‘n hoe IQ (sonder hoe EQ)
Interessante feit. Emosionele Inteligensie word gebou op wat waar is. Akkurate waarheid is ‘n grond beginsel in EQ.
Party groepe glo jy kan eenheid bewerk as jy verskille eenkant plaas en net fokus op wat ons in gemeen het. Dit is ‘n oppervlakkige/onwerklike eenheid. Hierdie vlak van eenheid sal nie enige druk van buite weerstaan nie. - Nog ‘n rede hoekom skielike verderf die tref wat vrede vrede roep. Want hulle is nie op waarheid gebou nie. Ware eenheid kan net gebou word op waarheid.
Emosionele Inteligensie.. as ‘n pakket.. word gebou op waarheid.
Hoe beter ons imosionele inteligensie is, hoe beter sal ons eenheid in ons kerke/gesinne/werke wees...

So wat beinvloed emosionele intilegensie?

Ons huidige vlak van emosionele ondersteuning
Ons DNA het ‘n invloed
Ons kinderjare het ‘n invloed
Fiesiese invloede: Positief en negatief: slaap.... Dieet… siekte....
Hierdie eesrte vier is vir meeste nie so belangrik soos die volgende konsep nie:
“The major influence on Imotional inteligence are emotions are largely controlled by:
Our Beliefs
Evaluation of events
The way we think about problems
Silent self talk” (Dr. Neil Nedley 2014)
Hierdie boodskappe wat jy vir jouself gee is ‘n groot oorsprong van die gevoelens wat in jou geskep word.
Jou gedagtes het baie meer te doen met hoe jy voel as wat eintlik in jou lewe aangaan.
Voorbeeld. Paulus en Silas.. 39 geslaan. En toe word hy op ‘n ongelyke vloer laat le en hulle voete in die lig vas gemaak. So sing hulle daar “why me Lord” (nie regtig die liedjie nie…) Hulle was gelukkig, en het vir God lofliedere gesing. Hoe so??? Want hulle gedagtes het ‘n baie groter uitwerking op hul gehad as hul situasie. Pop sielkunde sou hulle probeer leer het om hulself te laat verbeel hulle is op die strand… dit sou so paar sekondes gehelp het… Nee die waarheid dat hulle vir Christus gelei het… dat hul kon deel wees van Sy leiding… Dat hulle vir Hom kons staan… was ‘n baie groter vreugde as wat al die pyn(emosie) dit kon oorweldig. Die waarheid was wat hulle geluk gebring het… Waarheid
Negative thougts which cause emotional termoil nearly always contain grouse distortions.” Op die oppervlakte lyk die negatiewe denke reg, maar as jy dieper gaan kyk sal jy sien dat hulle irrationeel is/ of net heeltemal verkeer tis en dat die verdraaide gedagtes die oorsprong is van onmenslige lyding
Soul: Major in minors and minor in majors.
Sy groot fout wat hy gemaak het het hy gemaak of dit niks is nie
1 Samuel 15:1–5 DIEBYBEL:A19331953
1 TOE sê Samuel vir Saul: Die Here het my gestuur om jou as koning te salf oor sy volk, oor Israel; luister dan nou na die stem van die woorde van die Here. 2 So sê die Here van die leërskare: Ek het terdeë gelet op wat Ámalek Israel aangedoen het, dat hy hom in die weg gestaan het by sy optog uit Egipte. 3 Gaan nou en verslaan Ámalek, en julle moet met die banvloek tref alles wat hy het; en jy mag hom nie verskoon nie, maar jy moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind en suigling, bees en kleinvee, kameel en esel. 4 Daarop het Saul die manskappe opgeroep en hulle gemonster in Teláim: tweehonderdduisend voetgangers en tienduisend man van Juda. 5 En toe Saul by die stad van Ámalek aankom en in die dal ’n hinderlaag opstel,
1 Samuel 15:19–31 DIEBYBEL:A19331953
19 Waarom het jy dan nie na die stem van die Here geluister nie en op die buit afgestorm en gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here? 20 Toe sê Saul vir Samuel: Ek het na die stem van die Here geluister en gegaan op die pad waar die Here my op gestuur het, en Agag, die koning van Ámalek, gebring; maar die Amalekiete het ek met die banvloek getref. 21 Maar die manskappe het van die buit kleinvee en beeste geneem, die beste van die bangoed, om aan die Here u God in Gilgal te offer. 22 Daarop sê Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. 23 Want wederstrewigheid is ’n sonde van waarsêery, en eiesinnigheid is afgodery en beeldediens. Omdat jy die woord van die Here verwerp het, het Hy jou as koning verwerp. 24 Toe sê Saul vir Samuel: Ek het gesondig, omdat ek die bevel van die Here en u woorde oortree het, want ek was bevrees vir die manskappe en het na hulle geluister. 25 Vergeef dan nou tog my sonde en kom met my saam terug, dat ek die Here kan aanbid. 26 Maar Samuel sê vir Saul: Ek sal nie met jou saam teruggaan nie, omdat jy die woord van die Here verwerp het, en nou het die Here jou verwerp om koning oor Israel te wees. 27 Toe Samuel hom omdraai om weg te gaan, gryp hy die slip van sy mantel, maar dit het afgeskeur. 28 En Samuel sê vir hom: Vandag het die Here die koningskap oor Israel van jou afgeskeur en dit aan jou naaste gegee wat beter is as jy. 29 En ook lieg die Roem van Israel nie, en Hy ken geen berou nie; want Hy is geen mens, dat Hy berou sou hê nie. 30 En hy sê: Ek het gesondig; eer my tog nou voor die oudstes van my volk en voor Israel, en kom saam met my terug, dat ek die Here u God kan aanbid. 31 Samuel het toe teruggegaan agter Saul aan, en Saul het die Here aanbid.
Dit help jou niks om jou probleem te verklein nie. Dit help nie om die een wat jou jou fout wil uitweis, sy/haar foute te wil uitwys nie.
So het Soul vir Samuel probeer uitwys alles wat hy wel reg gedoen het… Hoekom wys Samuel nou net my slegte dade uit.
Ek moet tog populer bly.... Hy het mens meer gevrees as God...
So gebeur dit dat hy berou toon na die oordeel uitgespreek was, maar die berou was oor die oordeel en nie sy dade nie. Hy het gedink die oordeel is baie groter as sy sonde.
VERGROOT 1: So het Saul van toe af begin dink hy word onregverdig gehanteer...
Lewe is onregverdig… ons moet dit aanvaar. Maar ons moet nie op die onregverdigheid fokus nie. Die onregverdigheid, as jy daarop fokus, gaan jou seer maak… Aanvaar dit net.. Wees vergenoegd. Glo eerder God is in beheer en wat ek kry is regverdig.
Leer eerder uit jou fout en glimlag vir die fout… Lag oor jou fout en kom oor dit. Moet dit dan nie weer doen nie…
Confusios says: “A man who has committed a mistake and doesn't correct it, is committing another mistake.”
VERGROOT 2: Hy het ‘n baie groot dink van homself gehad.
Hierdie groot selfbeeld was deur die mense, veral die dames se soeke na ‘n nuwe leier.
Saul het 1000 man verslaan en Dawid 10000 man.
Hulle wou nie Saul seermaak nie, maar hulle het gedink hy is gelukkig om die groot soldaat Dawid aan sy kant te he...
Deur hierdie woorde was sy ego seer gemaak.. Wanneer jy ‘n groot dink van jouself het… sal jou ego seerkry..
‘n GROOT EGO IS ‘N GROOT PROBLEEM VIR GOEIE EMOSIONELE INTELIGENSEIE
Nog ‘n voorbeeld: Nebukadneser.... Plant based diet. oefening, 7 jaar geneem… (kognitave behaviour therepy) Hy moes leer hoe om nederig te wees vir 7 jaar. En so het hy ‘n bekeerde man geword… Dit he gewerk.
What your physcologist never told you:
7 Sins of mental illness:
Pride/Trots.
(toets of jy Trots het… 1. Probeer om gesien te word, 2. Begeer aandag. 3. Jy soek komplimente, 4. Begeerte om belangrik te wees. 5. verafsku die idee om onderdanig te wees 6. Sterk opinies (strongly opinionated) 7. Vorseer jou wil af (demanding your way). 8. Jy wil graag ander beheer (Wanting control over others ) 9. Vertoon jou regte (Show off) 10. Weier om advies te kry. 11. Kritiseer ander maar verwerp kritiek. 12. Oorsensetief. 13. Dink jy het vernuf wat jy nie het nie.
As jy een of meer van die simotomes het… Het jy trots… Jy gaan val want die trots gaan seerkry.
Wanneer jou trots seerkry, gaan jy niks werd voel nie. En jou emosionele Inteligensie gaan seerkry/verswak...
In kontras het ons Jesus Christus:
In die hart van Christus, waar volkome harmonie met God geheers het, was volmaakte vrede. Hy is nooit deur applous weggevoer of deur kritiek of teleurstelling ontmoedig nie. Onder die felste weerstand en wreedste mishandeling het Hy moedig gebly. Maar baie wat hulle Sy volgelinge noem, het 'n angstige, onrustige hart, omdat hulle bang is om hulle aan God toe te vertrou. Hulle onderwerp hulle nie volkome aan Hom nie omdat hulle terugdeins vir die gevolge wat so 'n oorgawe kan meebring. As hulle nie tot hierdie oorgawe kan kom nie, sal hulle nie vrede vind nie. Dit is die eieliefde wat die onrus baar. As ons van Bo gebore is, sal ons dieselfde gesindheid he wat Jesus gehad het — die gesindheid wat Hom tot selfvernedering gelei het sodat ons gered kan word. Dan sal ons nie die hoogste plek soek nie. Ons sal aan die voete van Jesus wil sit en van Hom wil leer. Ons sal verstaan dat die waarde van ons werk nie uit 'n vertoon en ophef in die wêreld bestaan, of in 'n koorsagtige ywer in ons eie krag nie. Die waarde van ons werk staan in verhouding tot die mate waarmee ons met die Heilige Gees vervul is. Vertroue in God veredel die gees, sodat ons ons siele in lydsaamheid kan bewaar.Die juk word op die osse geplaas om hulle te help om die vrag te trek, om die las ligter te maak. So ook die juk van Christus. Wanneer ons wil opgeneem word in die wil van God en ons Sy gawes gebruik om andere tot seën te wees, sal ons die lewenslas lig vind. Hy wat die weg van die gebooie van God bewandel, wandel in die geselskap van Jesus, en in Sy liefde kom die hart tot rus. Toe Moses gebid het: ,,Maak my dan tog u wee bekend, dat ek U kan ken," het die Here hom geantwoord: ,,Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?" En deur die profete is die boodskap gegee: ,,So spreek die Here: Staan op die wee, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel." (Exodus 33: 13, 14; Jeremia 6: 16.) En Hy
In the heart of Christ, where reigned perfect harmony with God, there was perfect peace. He was never elated by applause, nor dejected by censure or disappointment. Amid the greatest opposition and the most cruel treatment, He was still of good courage. But many who profess to be His followers have an anxious, troubled heart, because they are afraid to trust themselves with God. They do not make a complete surrender to Him; for they shrink from the consequences that such a surrender may involve. Unless they do make this surrender, they cannot find peace. {DA 330.3} It is the love of self that brings unrest. When we are born from above, the same mind will be in us that was in Jesus, the mind that led 331 Him to humble Himself that we might be saved. Then we shall not be seeking the highest place. We shall desire to sit at the feet of Jesus, and learn of Him. We shall understand that the value of our work does not consist in making a show and noise in the world, and in being active and zealous in our own strength. The value of our work is in proportion to the impartation of the Holy Spirit. Trust in God brings holier qualities of mind, so that in patience we may possess our souls. {DA 330.4} The yoke is placed upon the oxen to aid them in drawing the load, to lighten the burden. So with the yoke of Christ. When our will is swallowed up in the will of God, and we use His gifts to bless others, we shall find life's burden light. He who walks in the way of God's commandments is walking in company with Christ, and in His love the heart is at rest. When Moses prayed, "Show me now Thy way, that I may know Thee," the Lord answered him, "My presence shall go with thee, and I will give thee rest." And through the prophets the message was given, "Thus saith the Lord, Stand ye in the ways, and see, and ask for the old paths, where is the good way, and walk therein, and ye shall find rest for your souls." Exodus 33:13, 14; Jeremiah 6:16. And He says, "O that thou hadst hearkened to My commandments! then had thy peace been as a river, and thy righteousness as the waves of the sea." Isaiah 48:18. {DA 331.1}

As jy ‘n probleem het met jou humeur is dit eintlik ‘n probleem van self verheffing.

Op daardie oomblik se jy vir jouself. Ek kannie hierdie verdra nie...
Ons as mens kan eintlik alles verdra, behalwe die dood. Maar as jy vir jouself se jy kan dit nie vat nie, jy kan dit nie verdra nie, dan neem die emosies oor en jy verloor jou humeur.
When trials arise that seem unexplainable, we should not allow our peace to be spoiled. However unjustly we may be treated, let not passion arise. By indulging a spirit of retaliation we injure ourselves. We destroy our own confidence in God, and grieve the Holy Spirit. There is by our side a witness, a heavenly messenger, who will lift up for us a standard against the enemy. He will shut us in with the bright beams of the Sun of Righteousness. Beyond this Satan cannot penetrate. He cannot pass this shield of holy light. {COL 171.3}
Hy het nie sy fout erken nie. Hy het sy fout verklein… Nou begin jy jouself bou op iets wat nie waar is nie…
2. Soul het gemajor on the minor: Hy het geglo hy word verkeert gehanteer. Onregverdig. So het Saul van toe af begin dink hy word onregverdig gehanteer...
3. Sy ego het vergroot.
Soul se einde was selfmoord…
Related Media
See more
Related Sermons
See more