Pinkster
Sermon • Submitted
0 ratings
· 15 viewsNotes
Transcript
Votum
Votum
Die uitstorting van die Heilige Gees
1Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. 2Skielik was daar 'n geluid uit die hemel soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. 3Hulle het iets soos vuur gesien wat in tonge verdeel en op elkeen van hulle gekom het. 4Almal is met die Heilige Gees vervul en hulle het in ander tale begin praat soos die Heilige Gees dit aan hulle gegee het om onder sy leiding te doen.
(Lees handelinge 1:1-11)
Die groot opdrag
Die groot opdrag
Lukas wat handelinge skryf vertel van ‘n verwagting…
Getuienis van iets wat nie die einde van die tyd is nie
Verwagting van wat nou....
Gawe van die Gees
Gawe van die Gees
Heilige Gees gesien as ‘n gawe:
(2)In die loop van veertig dae het Hy by verskeie geleenthede aan hulle verskyn en met hulle oor die dinge van die koninkryk van God gepraat. - 40 dae = volmaakte tyd
Die Koninkryk van God....
4Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. 5Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
Gawe van die Heilige Gees:
Gawe = iets om te ONTVANG:
Ons sukkel om te ontvang >>>> ONTVANG = om dienaar van God te wees
Gawe = iets wat jy gee…
Verantwoordelikheid van die Heilige Gees.
Self-gesenteerde bewussein
Self-gesenteerde bewussein
6Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?”
Met eie agenda die gawe van die gees interpreteer
Getuies
Getuies
8Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.”
Waarvan getuig jou lewe?
‘n Gawe ter wille van my