Pinkster 6
Sermon • Submitted
0 ratings
· 12 viewsNotes
Transcript
Inleiding
Inleiding
Wat is pinkster?
Wat is pinkster?
Fees van die eerste oes
Geboorte van ‘n nuwe era
DIe geboorte van die era van die Heilige Gees
Inleiding tot teks
Inleiding tot teks
Stefanus se steniging en Paulus se vervolging
Die trauma van die groot scattering uit Jerusalem uit (ego ballingskap en verlies)
Verloor koinonia
Ten spyte hiervan het elkeen die LOGOS (nie euangelion soos vers 5 vertaal is nie) gaan verkondig
(impliseer persoonlike getuienis)
Nadat Filipus die Christus verkondig het in Samaria word hy deur “God self dan geroep om ‘n baie spesifieke taak te gaan verrig…
Teks
Teks
26'n Engel van die Here het vir Filippus gesê: “Maak jou klaar en gaan teen die middag na die pad wat van Jerusalem af Gasa toe loop.” Dit is 'n stil pad. 27Filippus het toe klaargemaak en gegaan. 'n Ontmande Etiopiër wat 'n hoë pos beklee het aan die hof van die kandake, soos die koningin van Etiopië genoem is, en wat haar geldsake beheer het, het na Jerusalem toe gekom om te aanbid. 28Hy was nou op pad terug en het op sy wa gesit en lees uit die profeet Jesaja. 29Toe sê die Gees vir Filippus: “Gaan loop saam met daardie wa.” 30Filippus het daarheen gehardloop en gehoor dat die man uit die profeet Jesaja lees. Hy vra toe vir hom: “Verstaan u wat u lees?” 31Die Etiopiër antwoord: “Hoe sou ek kon as niemand dit vir my uitlê nie?” Hy het Filippus gevra om op te klim en by hom te kom sit. 32Die Skrifgedeelte wat hy gelees het, was dit: “Soos 'n skaap is Hy gelei om geslag te word; en soos 'n lam wat stil is as hy geskeer word, het Hy nie sy mond oopgemaak nie. 33In sy vernedering het daar nie reg aan Hom geskied nie. Wie sal van sy nageslag kan vertel? Sy lewe op aarde word beëindig.” 34Die amptenaar vra toe vir Filippus: “Sê vir my, asseblief, van wie praat die profeet hier, van homself of van iemand anders?” 35Filippus het by hierdie Skrifgedeelte begin en die evangelie oor Jesus aan hom verkondig. 36Onderweg kom hulle toe by water aan, en die amptenaar sê: “Hier is water. Wat verhinder dat ek gedoop word?” 37“Niks nie,” antwoord Filippus, “as u met u hele hart glo.” Die hofdienaar sê toe: “Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.” 38Toe het hy die wa laat stilhou. Filippus en die hofdienaar het albei in die water in gegaan, en Filippus het hom gedoop. 39Toe hulle uit die water kom, het die Gees van die Here vir Filippus weggeneem. Die amptenaar het hom nie meer gesien nie en het sy reis met blydskap voortgesit. 40Filippus is later in Asdodaangetref. Hy het daarvandaan deur al die dorpe gegaan totdat hy in Sesarea gekom het, en oral het hy die evangelie verkondig.
Progressie van bekering
Progressie van bekering
Die menigde
Israeliete
Samaritane (nadat die Sanhedrin die woord verwerp het)
Belangrike individue (die etehopier, Saulus en Cornelius)
Die profiel van die etiopier
Die profiel van die etiopier
High profile individu
Godsdienstig (maar was hy gelowig gewees?)
Filippus se instruksies
Filippus se instruksies
Gaan loop saam met ‘n wa… (SIEN DIE EENVOUD!)
Wat kan ons leer
Ontmoet waar hy/sy is
Stap ‘n pad met hulle
Wat gebeur op die pad
Wat gebeur op die pad
Wandel in die woord
Geloofsbelydenis (37 “Ek glo”)
Doop
Fillipus verdwyn (want dit gaan nie oor hom nie)
Slot
Slot
Ons reflekteer op ‘n getuienis - wat kan ons leer?
Ons reflekteer op ‘n getuienis - wat kan ons leer?
Konfronteer ons met ons eie getuienis
Ontbloot wanpersepsies vir ons - Jesus is vir almal - selfs vir high profile mense wat godsdienstig is…
Dit gaan nie oor my en jou nie - ons is maar bloot instrumente wat in die voetspore van die Heilige Gees geroep word om ‘n pad te stap saam met ander.
Gedagtes vir stilte (inleiding vir stilte)
Gedagtes vir stilte (inleiding vir stilte)
Saam met wie moet jy gaan loop?
Het jy iemand nodig om saam met jou te loop?