The one where Jesus talks in parrables
Sermon • Submitted
0 ratings
· 5 viewsNotes
Transcript
Inleiding
Inleiding
Koninkryk van God - waar is ons?
Koninkryk van God - waar is ons?
Misterie - ons moet leer hoe om te luister
Misterie - ons moet leer hoe om te luister
(lees teks)
Drie bewegings
Drie bewegings
Jesus praat met almal in ‘n vreemde taal
Jesus praat met almal in ‘n vreemde taal
Build-up angstig om na sy leer te luister - gaan sit
Ken sy gehoor, praat met boere
Karakters: saaier, saad en grond - fokus op grond
Pad - hard platgetrap deur al die voete en voels het langs die pad gewag om kos op te pik soos by ‘n mugg n bean
Klipbank - vinnig opkom en vinnig afgaan
Onkruid - versmoor
Goeie grond
So Jesus begin om hierdie misterie van die koninkryk te ontbloot deur misterie te skep.
2de beweging
2de beweging
Ongemaklike beweging… Ons sien ‘n stuk oordeleel in hierdie beweging
Die mense loop weg, dissipels bly agter en dan voordat Jesus die verhaal ontsyfer, verduidelik hy hoekom hy in ‘n geheime taal gepraat het
Die realiteit van buitestaanders - daar is mense wat verhinder word…
Hoekom? Aanhaling van Jesaja 6:9-10
Gelykenis is om te oordeel - versteekte waarheid. Die gevolge van die wat wegdraai van God af.
Daar is nagevolge wanneer ons wegdraai van God af (volk se nagevolge is wel bekend vanuit Jesaja)
3de beweging
3de beweging
Ontsyfer die verhaal
Die Satan vat weg wat gesaai is - vir wie luister hulle eerder? - die opponente van Jesus, die dinge wat teen die koninkryk van God is
Die “fans” of die “followers” - oppervlakkige gelowiges… (vinnig op en vinnig af)
Dit is daar tussen in alles anders waar dit versmoor word… Ons kan so besorg wees met die dinge van die wereld dat God se woord versmoor word tussen in dit alles. Onkruid - watse onkruid is daar in jou geestelike tuin wat jy moet uitsny?
Nadat Jesus 3 maniere verduidelik het hoe kwesbaar ons ore kan wees om die woord van God nie te hoor nie. Dan praat hy van die goeie grond…
Hoor
aanvaar
vrug dra
Slot
Slot
Ons het nodig om weer in ons geestilike tuine in in te klim en die grond voor te berei vir God se woord. Ons lewe inderdaad in tye waar ons hoop nodig het. God se Woord bly ewig - God se koninkryk is groter as die pandemie.. Maar luister ek en jy nog vir dit?
Mag jy in hierdie tyd ‘n agent wees van God se koninkryk. Mag jy erns maak met jy geloofslewe en jou geestilike tuin omspit en voorberei vir God se woord. Mag jy daardie woord hoor, dit aanvaar sodat dit vrug kan dra en die wereld daar buite kan voed. Amen