Soos skape sonder 'n wagter
Sermon • Submitted
0 ratings
· 11 viewsNotes
Transcript
Wat was die moegste wat jy nog ooit was?
Wat was die moegste wat jy nog ooit was?
Adventure race van 14 ure - sou jy kon aangaan?
Die 12 se adventure race:
Verkondig koninkryk
Vat niks
Bly in ander se huise
Verwerp die wat nie wil ontvang nie
Word eers bemagtig
Forseer in afhanklikheid in
Afhanklikheid as deug van die koninkryk
Afhanklikheid as deug van die koninkryk
Hoekom sukkel ons daarmee? (want trots)
Bid vir nederigheid sodat julle afhanklik kan wees van mekaar en van God
Toe kom hulle terug
Toe kom hulle terug
(Lees Markus 6:30-34)
Vertel van alles - soos in skool na vakansie; wat het jy alles gedoen - vertel nie van hulle eie redding nie, maar van die werklikheid van die koninkryk van God.
Jesus versorg hulle!!! Gewoonlik het die dissipels die rabbi versorg - Jesus is weer besig om die norm uit te daag.
Hoe belangrik is dit nie net vir God om ons te laat rus nie - praat met al die workaholics daar buite. God wil he jy moet rus - Daar is ‘n dag in die week gereserveer hiervoor!
Die wedloop is nie klaar nie
Die wedloop is nie klaar nie
Die desperaatheid vir Jesus is so groot gewees dat die mense hulle nie alleen wou los nie.
Dit is tog Jesus wat die aflos stokkie oorneem sodat sy dissipels kan rus
Jesus kon nie anders as om die mense te leer nie want hulle was soos skape sonder ‘n wagter
Rigtingloos!
Useless weet nie wat om te doen nie
Algemene uitdrukking om Israel te beskryf want hulle kon nie leiding neem nie
Die oes is groot en die arbeiders is min
Die oes is groot en die arbeiders is min
Hulle kan nie ophou en rus nie want die behoefte is net te groot
“ons moet maar aanhou” wat kan ons doen…
Die nood daar buite is net te groot - die wereld die land het hoop nodig. Dis my en jou werk om die hoop terug te bring.
Wat het ons nodig:
Afhanklikheid
Rus
Leiding - luister vir die Herder.
Gebed
Stuur uit na die winkels toe