Die bruid roep
Sermon • Submitted
0 ratings
· 12 viewsThe bride of Christ calls out to Him. What is she calling out? Why is she calling out? NOTE: This sermon is in Afrikaans
Notes
Transcript
Skriflesing:
Skriflesing:
Rv. 22:17, 20
Inleiding:
Inleiding:
Leef verseker in laaste dae! Die Here is besig om die wêreld te skud – die Bruid los te maak v.d. wêreld!
Die Bruid se begeerte is dat haar bruidegom sal kom! Sy roep na Hom: “Ja kom, Here Jesus!”
Wat roep sy? Nie dat Hy by haar sal kom woon nie – maar Sy na Hom toe! Joh. 14:1-3
Waarom roep sy?
Inhoud:
Inhoud:
1. Die Heilige Gees dring! Rv. 22:17a
a. Staan teenoor sonde! Joh. 16:8 Wil ons vry maak van sonde!
b. Staan teenoor die vlees! Gal. 5:16-17 Wil ons verlos van die vlees!
c. Wêreld grief die Gees! Matt. 24:37; Gen. 6:3 Wil ons uit hierdie wêreld verlos! Rom. 8:11
2. Heerlikheid wat wag!
a. Nie opweeg! Rom. 8:18
b. Onbeskryflik! I Cor. 2:9
c. Alles-oortreffend! II Cor. 4:17-18
3. Verlange na die Bruidegom! Rv. 22:20
a. Alles-oorheersende verlange! Hele lewe gewy aan voorbereiding! Rv. 19:7
b. Wil soos Hy wees! I Joh. 3:2 Heilig, rein, volmaak, verheerlik!
c. Wil by Hom wees! Joh. 14:3; I Thess. 4:17
d. Verwag Hom! Heb. 9:28; II Tim. 4:8
Slot:
Slot:
Besig om voor te berei en gereed te maak tot Hy kom! Andere moet nog in kom!
Roep ook verlorenes tot redding – deur woord, daad, optrede, gesindheid!
Rv. 22:17