Middele vir geestelike groei

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 7 views

God has provided various means by which believers may grow spiritually.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

God supplies the resources for spiritual growth

Philippians 2:13 DIEBYBEL:A19331953
13 want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.
2 Peter 1:3 DIEBYBEL:A19331953
3 IMMERS, sy goddelike krag het ons alles geskenk wat tot die lewe en godsvrug dien, deur die kennis van Hom wat ons geroep het deur sy heerlikheid en deug,

God’s people must make efforts to grow spiritually

Philippians 2:12 DIEBYBEL:A19331953
12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en bewing;
2 Peter 1:5–9 DIEBYBEL:A19331953
5 En juis daarom ook moet julle met aanwending van alle ywer by julle geloof voeg die deug, en by die deug die kennis, 6 en by die kennis die selfbeheersing, en by die selfbeheersing die lydsaamheid, en by die lydsaamheid die godsvrug, 7 en by die godsvrug die broederliefde, en by die broederliefde die naasteliefde. 8 Want as hierdie dinge by julle aanwesig is en toeneem, dan laat dit julle nie ledig of onvrugbaar tot die kennis van onse Here Jesus Christus nie; 9 want hy by wie hierdie dinge nie aanwesig is nie, is blind en kortsigtig, en het die reiniging van sy vorige sondes vergeet.

Specific means of spiritual growth

Death to self-interest

Colossians 3:5 DIEBYBEL:A19331953
5 Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is,

The Scriptures

2 Timothy 3:16–17 DIEBYBEL:A19331953
16 Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, 17 sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.

Prayer

Matthew 6:13 DIEBYBEL:A19331953
13 en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
Colossians 4:2 DIEBYBEL:A19331953
2 VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging;

Focusing on Jesus Christ

Hebrews 3:1 DIEBYBEL:A19331953
1 DAAROM, heilige broeders, deelgenote van die hemelse roeping, let op die Apostel en Hoëpriester van ons belydenis, Christus Jesus,

The role of the Holy Spirit in spiritual growth

Ephesians 3:16–18 DIEBYBEL:A19331953
16 dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, 17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is, 18 en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is,

Christian leadership

Ephesians 4:11–13 DIEBYBEL:A19331953
11 En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete, ander as evangeliste, ander as herders en leraars, 12 om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, 13 totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ’n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;

Faith in God

Ephesians 6:16 DIEBYBEL:A19331953
16 Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.

Suffering and testing

Romans 5:3–4 DIEBYBEL:A19331953
3 En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk, 4 en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;

Perseverance

Hebrews 12:1 DIEBYBEL:A19331953
1 DAAROM dan, terwyl ons so ’n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê,

Cultivating wholesome thinking

Philippians 4:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.

God will bring the spiritual growth of believers to completion

Philippians 1:6 DIEBYBEL:A19331953
6 omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus;
Related Media
See more
Related Sermons
See more