God Luister

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Introduction

Daai een liedjie, daai een tipe kos. Te veel is sleg vir ons. Parfuum: jy ruik dit nie meer nie - jy kyk dit mis.
Ons lewe in ‘n tyd van te veel. Die essensie van kapitalisme is om meer te vervaardig as wat nodig is. Ons leer om meer te gebruik as wat nodig is: daardie foon van jou wat sterker is as ‘n die rekenaar waarmee hulle die apollo 13 maan toe gestuur her wat jy gebruik om jou kos by spur af te neem en op instagram te sit met #spuraand. Meer as wat nodig is.
Wanneer die nuwe ding uitkom dan is die ou ding nie meer goed genoeg nie.

Wat vra ons

Is die verbruikerskultuur net ekonomies, of is daar ‘n geestelike dimensie daaraan?
Watse impak het hierdie manier van leef op ons verhouding met die Here?

Eksodus

Toe vryheid nie genoeg was nie
Toe water nie genoeg was nie

Die manna-effek

Die instink van Israel was om te kapitaliseer op hierdie geleentheid - om meer te skep as wat hul nodig het en dit het nie gehou nie
Checkers cater nie vir net 2 mense nie - ek voel so sleg as kos afgaan.

Verlos jouself van te veel

Geestelike verlossing
Gee ons vandag ons dag se brood. Humble jouself
Hoe lyk jou geestelike kalender?
Simboliese offer
Maak jouself los van dit wat te veel is
Reminder:
Skryf die woord “manna” op ‘n sticky note en plak dit op jou laptop, vou dit op in jou sak - wanneer jy begin bekommerd raak oor die wat as dit gebeur of wanneer dit dan sal dit of dat - manna… God is die Vader van vandag
Related Media
See more
Related Sermons
See more