Prayer as asking God
Sermon • Submitted
0 ratings
· 38 viewsGod wants his people to turn to him in prayer, individually and corporately, in times of need or crisis, and to bring requests to him as a Father.
Notes
Transcript
God’s people are commanded to bring their requests to him
God’s people are commanded to bring their requests to him
6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.
See also 1 Ch 16:11; Mt 7:7; Jn 16:24; Eph 6:18–20; 1 Th 5:17; Jas 5:13
Prayer for deliverance from difficulty
Prayer for deliverance from difficulty
2 As ek roep, verhoor my, o God van my geregtigheid! In benoudheid het U vir my ruimte gemaak; wees my genadig, en hoor my gebed!
See also Ps 40:2–3; Jon 2:1–3; Ac 12:5
Prayer for deliverance from enemies
Prayer for deliverance from enemies
8 Bewaar my soos ’n oogappel; verberg my in die skaduwee van u vleuels
9 teen die goddelose wat my geweld aandoen, my doodsvyande wat my omring.
See also 2 Ki 19:9–11; 2 Ch 14:11
Prayers of individuals in time of crisis
Prayers of individuals in time of crisis
Jacob’s prayer
Jacob’s prayer
9 En Jakob het gesê: o God van my vader Abraham en God van my vader Isak, o Here, wat my beveel het: Gaan terug na jou land en na jou familie, en Ek sal aan jou goed doen—
10 ek is te gering vir al die gunste en al die trou wat U aan u kneg bewys het; want ek het met my staf oor hierdie Jordaan getrek en nou twee laers geword.
11 Red my tog uit die hand van my broer, uit die hand van Esau, want ek is bang vir hom, dat hy sal kom en my doodslaan, die moeder saam met die kinders.
12 U het tog self gesê: Ek sal sekerlik aan jou goed doen en jou nageslag maak soos die sand van die see wat vanweë die menigte nie getel kan word nie.
David’s prayers
David’s prayers
1 ’N PSALM van Dawid.
Ek roep U aan, o Here! j€My rots, draai nie stilswygend van my af weg nie, sodat ek nie, as U teenoor my bly swyg, word soos die wat in die kuil neerdaal nie.
2 Hoor die stem van my smekinge as ek U aanroep om hulp, as ek my hande ophef na die binneste van u heiligdom.
3 Ruk my nie weg saam met die goddelose en saam met die werkers van ongeregtigheid nie; wat van vrede spreek met hulle naaste, maar daar is kwaad in hulle hart.
4 Gee hulle na hul dade en na die boosheid van hul handelinge; gee hulle na die werk van hul hande; vergeld hulle na hulle dade.
5 Omdat hulle nie let op die dade van die Here of op die werk van sy hande nie, sal Hy hulle afbreek en hulle nie bou nie.
6 Geloofd sy die Here, want Hy het die stem van my smekinge gehoor.
7 Die Here is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp; daarom jubel my hart en sal ek Hom loof met my gesang.
8 Die Here is ’n sterkte vir hulle, en Hy is ’n vesting van verlossing vir sy gesalfde.
9 Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle ’n herder en dra hulle tot in ewigheid.
See also Ps 4:1; Ps 5:1–3; Ps 30:8–10; Ps 142:1–7
Elijah’s prayer
Elijah’s prayer
4 maar self het hy ’n dagreis ver die woestyn ingegaan en daar onder ’n besembos gaan sit en gewens dat hy mag sterwe. En hy sê: Dit is genoeg, neem nou my siel weg, Here, want ek is nie beter as my vaders nie.
Jeremiah’s prayer
Jeremiah’s prayer
See also Je 15:15–18
Jesus Christ’s prayers
Jesus Christ’s prayers
39 En Hy het ’n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
Individual petition to God in prayer
Individual petition to God in prayer
Individual prayer for guidance
Individual prayer for guidance
12 en gesê: Here, God van Abraham, my heer, laat ek haar tog vandag ontmoet, en bewys guns aan Abraham, my heer.
13 Hier staan ek by die fontein, terwyl die dogters van die manne van die stad uitkom om water te skep.
14 Laat dít nou tog gebeur: as die dogter aan wie ek sal sê: Hou tog jou kruik, dat ek kan drink, antwoord: Drink, en ek sal ook u kamele laat drink—dan is sy dit wat U bestem het vir u kneg Isak, en daaraan sal ek weet dat U guns aan my heer bewys het.
See also Jdg 1:1–2; Jdg 6:36–40; 1 Sa 14:41; 2 Sa 2:1; 1 Ch 14:14–15
Individual prayer for healing
Individual prayer for healing
1 IN dié dae het Hiskía dodelik siek geword; en Jesaja, die seun van Amos, die profeet, het by hom gekom en vir hom gesê: So spreek die Here: Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.
2 Toe draai hy sy gesig na die muur, en hy het gebid tot die Here en gesê:
3 Ag, Here, dink tog daaraan dat ek voor u aangesig in trou en met ’n volkome hart gewandel het en gedoen het wat goed is in u oë. En Hiskía het bitterlik geween.
4 En Jesaja het die middelste voorhof nog nie uitgegaan nie of die woord van die Here het tot hom gekom en gesê:
5 Draai om en sê vir Hiskía, die vors van my volk: So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor, Ek het jou trane gesien; kyk, Ek sal jou gesond maak; op die derde dag sal jy opgaan na die huis van die Here.
6 En Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg en jou en hierdie stad uit die hand van die koning van Assirië red, en ook hierdie stad beskut ter wille van My en my kneg Dawid.
7 Verder sê Jesaja: Bring ’n vyekoek; en hulle het dit gaan haal en op die sweer gesit, en hy het gesond geword.
8 Hiskía het vir Jesaja gevra: Wat is die teken dat die Here my gesond sal maak, en dat ek op die derde dag sal opgaan na die huis van die Here?
9 En Jesaja antwoord: Dit sal vir jou die teken van die kant van die Here wees dat die Here die woord sal volbring wat Hy gespreek het: Moet die skaduwee tien grade vooruit gaan, of moet dit tien grade agteruit gaan?
10 Toe sê Jehiskía: Dit is maklik vir die skaduwee om tien grade te daal; nee, maar laat die skaduwee teruggaan, tien grade agteruit.
11 En Jesaja, die profeet, het die Here aangeroep, en Hy het die skaduwee op die grade waarlangs dit op die grade van Agas se sonnewyser gedaal het, laat teruggaan, tien grade agteruit.
Individual prayer for the birth of a child
Individual prayer for the birth of a child
10 En bitter bedroef het sy tot die Here gebid en bitterlik geween;
11 en sy het ’n gelofte gedoen en gesê: Here van die leërskare, as U waarlik die ellende van u diensmaagd aansien en aan my dink en u diensmaagd nie vergeet nie, maar u diensmaagd ’n manlike kind skenk, dan sal ek hom aan die Here gee al die dae van sy lewe; en geen skeermes sal op sy hoof kom nie.
See also Ge 25:21; Ge 30:17
Corporate petition to God
Corporate petition to God
Corporate prayer for deliverance
Corporate prayer for deliverance
23 En in daardie lang tyd het die koning van Egipte gesterwe. En die kinders van Israel het gesug en geweeklaag vanweë die slawerny. En hulle geroep om hulp oor hulle slawerny het opgeklim tot God.
See also Nu 20:15–16; Dt 26:6–8; Jdg 3:9; Jdg 4:3; Jdg 6:7–10; 1 Sa 12:8
Corporate prayer for restoration
Corporate prayer for restoration
Ps 44:23–26; Ps 79:8–9; Ps 80:4–7; Ps 85:4–7
Corporate prayer for protection, especially at times of crisis
Corporate prayer for protection, especially at times of crisis
21 Toe het ek daar ’n vastyd uitgeroep aan die rivier Áhawa, om ons te verootmoedig voor die aangesig van onse God ten einde van Hom ’n voorspoedige reis te vra vir ons en ons families en al ons goed.
22 Want ek was skaam om van die koning ’n leër en perderuiters te vra om ons te help teen vyande op die pad, omdat ons met die koning gespreek en gesê het: Die hand van onse God is ten goede oor almal wat Hom soek, maar sy krag en sy toorn oor almal wat Hom verlaat.
23 So het ons dan gevas en onse God dit gevra, en Hy het ons verhoor.
See also 2 Ch 20:12–13; Ezr 10:1; Es 4:16; Ps 74:18–23; Da 2:17–18
The first Christians prayed together when they met
The first Christians prayed together when they met
13 En toe hulle daar kom, gaan hulle na die bovertrek waar hulle gewoond was om te vertoef, naamlik: Petrus en Jakobus en Johannes en Andréas, Filippus en Thomas, Bartholoméüs en Matthéüs, Jakobus, die seun van Alféüs, en Simon, die Yweraar, en Judas, die seun van Jakobus.
14 Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met ’n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.
See also Ac 2:42; Ac 2:46–47; Ac 16:13; Ac 16:16; Ac 20:36; Ac 21:5
The first Christians prayed together at times of crisis or important decisions
The first Christians prayed together at times of crisis or important decisions
When threatened with punishment
When threatened with punishment
24 En toe hulle dit hoor, het hulle eendragtig die stem tot God verhef en gesê: Here, U is die God wat die hemel en die aarde en die see en alles wat daarin is, gemaak het,
25 wat deur die mond van u kneg Dawid gesê het: Waarom het die nasies gewoed en die volke nietige dinge bedink?
26 Die konings van die aarde het saamgestaan en die owerstes het saam vergader teen die Here en teen sy Gesalfde.
27 Want waarlik, Herodes en Pontius Pilatus het saam met heidene en die volke van Israel vergader teen u heilige Kind Jesus wat U gesalf het,
28 om alles te doen wat u hand en u raad vooruit bepaal het om plaas te vind.
29 En nou, Here, let op hulle dreigemente en gee aan u diensknegte om met alle vrymoedigheid u woord te spreek,
30 deurdat U u hand uitstrek tot genesing, en tekens en wonders deur die Naam van u heilige Kind Jesus plaasvind.
31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.
See also Ac 12:5; Ac 12:12
When Barnabas and Saul were sent off by the church at Antioch
When Barnabas and Saul were sent off by the church at Antioch
3 En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan.
When Paul and Silas experienced persecution
When Paul and Silas experienced persecution
25 En omtrent middernag het Paulus en Silas gebid en lofliedere tot eer van God gesing; en die gevangenes het na hulle geluister.
Prayers for mercy and grace
Prayers for mercy and grace
Ps 143:1; Heb 4:16
See also 2 Ch 6:18–19; Ps 130:1–2; Mt 20:30–31
