Dit wat maak begin

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 3 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Die idee

Jy weet nie hoe om te begin nie
Jy vind uit hoe om te begin
Jy beplan hoe om te begin
En tog kry jy nie jouself om te begin nie

Die missing link

Alles vertel hoe, maar min mense kry die woorde om vir jou te vertel wat presies dit is wat maak dat jy die eerste tree gee.

Wat moet sterf?

Jy is hier, maar jy is bang
Die droom moet sterf sodat die werklikheid kan lewe (klink dit bekend al?)
Miskien is dit nie ‘n nuwe idee nie, maar jy weet jy moet uitkom - jy voel stuck - jy voel asof jy vasgevang is in iets waar jy nie kan uitkom nie
Verhouding, werk, ‘n verslawing wat jou vashou en terughou - die slegte ding wat moet doodgaan

Wat vra ons?

Hoekom is dit so moeilik vir ons om te begin (om die droom of die sleg te laat doodgaan)
Hoekom raak ons angstig wanneer ons stuck is en hoekom sukkel ons om “unstuck” te raak?
Wat is dit wat maak begin?

Skriflesing

Paulus se loflied aan Jesus en een van die beste beskrywings van Jesus wat ons het.
Lees

Hoekom is dit so moeilik om te begin?

Vrees die onbekende
Gemaklik met dit wat bekend is

Is dit moontlik om die vrees te oorkom?

22 maar nou het Hy julle deur sy menslike liggaam met Homself versoen, sodat Hy julle, deur sy dood, * heilig en sonder foute en onberispelik voor Hom kan stel –
VERSOEN - Om nader te bring - omdat ons nader as ooit is aan God - niks is meer in die pad nie, kan ons enige vrees verower
23 mits julle in die geloof bly, * stewig gevestig en standvastig, sonder om weg te beweeg van die hoop wat die evangelie bring.
Suurlemoen boom - dit wat tussen inkom, bly in geloof om naby te kom aan God.

Wanneer ons vassit

Hoekom is dit sleg om stil te staan (God beweeg en God is binne-in jou) Ook metaforiese beweging
Stuck in the mud - wag vir ander om ons los te maak.
13 God het ons uit die mag 
van die duisternis * gered, 
en verplaas na die • koninkryk van sy geliefde Seun * – 
14 * deur wie ons bevryding, 
die vergifnis van sondes 
ontvang het. 
Jy kan losbreek - jy het vryheid ontvang van God. Moet nie iemand anders toelaat om hierdie vryheid van jou te ontneem nie. Gee eerder jouself vir God.

Wat is dit wat maak begin?

Die prototokos
Oor die skepping - Johannes 1; die woord, die ruach die Gees wat laat begin het.
Die woord het mens geword - the infinite took on form (dit wat moet sterf sodat iets kan lewe) Die vormlose infinite God moes mens word.
Die prototokos uit die dood - alles met homself versoen - alles weer naby gebring.
Wat maak dat jy begin? Dieselfde Gees waarmee Jesus die dood oorwin het lewe in my en in jou. Ons moet leer om onsself te gee vir God. Ons gee onsself vir so baie dinge, gee jouself vir God en hy sal jou vrymaak van dit wat jou terughou om ten volle te lewe. Amen
Related Media
See more
Related Sermons
See more