Delay, divine
Sermon • Submitted
0 ratings
· 6 viewsDelays by God do not result from any failure on his part, but reflect unrealistic human expectations concerning his actions. God delays his vengeance in order to give time for human repentance.
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
God delays to allow for repentance
God delays to allow for repentance
To give time for repentance
To give time for repentance
Lk 13:6–9; Ro 2:4; 2 Pe 3:8–9
See also Mt 3:7–11; 1 Ti 2:4; Jas 5:7; Re 2:21
In response to repentance
In response to repentance
29 Het jy gesien dat Agab hom voor my aangesig verneder het? Omdat hy hom voor my aangesig verneder het, sal Ek die onheil in sy dae nie bring nie; in die dae van sy seun sal Ek die onheil oor sy huis bring.
See also 1 Ki 21:21–28
Where there is no repentance, God does not delay
Where there is no repentance, God does not delay
25 Want Ek, die Here, Ek sal spreek—wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur; dit sal nie meer uitgestel word nie. Want in julle dae, o wederstrewige huis, sal Ek ’n woord spreek en dit uitvoer ook, spreek die Here Here.
See also Eze 21:24–26; Re 2:16
God delays judgment for the sake of his name
God delays judgment for the sake of his name
9 Om my Naam ontwil vertraag Ek my toorn, en om my roem ontwil bedwing Ek My jou ten goede, om jou nie uit te roei nie.
See also Ne 9:30–31
Jesus Christ delayed visiting Lazarus for God’s glory
Jesus Christ delayed visiting Lazarus for God’s glory
1 EN daar was ’n man siek, Lasarus van Betánië, die dorp van Maria en haar suster Martha.
2 En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was.
3 Die susters het toe na Hom gestuur en gesê: Here, hy vir wie U liefhet, is siek.
4 En toe Jesus dit hoor, sê Hy: Hierdie siekte is nie tot die dood toe nie, maar tot die heerlikheid van God, sodat die Seun van God daardeur verheerlik kan word.
5 En Jesus het Martha en haar suster en Lasarus liefgehad.
6 En toe Hy hoor dat hy siek is, het Hy twee dae vertoef in die plek waar Hy was.
See also Jn 11:11–23; Jn 11:38–44
The giving of the Holy Spirit was delayed until Pentecost
The giving of the Holy Spirit was delayed until Pentecost
49 En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.
See also Ac 1:4; Ac 2:1–4
God acts when he wants and nothing can delay him
God acts when he wants and nothing can delay him
Heb 10:37 Referring to the second coming of Jesus Christ.
See also Hab 2:3 Referring to the Lord’s delay in sending the Babylonians to conquer Judah and take her inhabitants into exile; Re 22:20
Other examples of delay
Other examples of delay
1 TOE die volk sien dat Moses vertoef om van die berg af te kom, het die volk rondom Aäron versamel en vir hom gesê: Kom, maak vir ons gode wat voor ons uit trek; want hierdie Moses, die man wat ons uit Egipteland laat optrek het, ons weet nie wat van hom geword het nie.