Verhouding met God

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 7 views
Notes
Transcript

Skriftuur

Jeremiah 31:31–35 DIEBYBEL:A19331953
31 Kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ’n nuwe verbond sal sluit; 32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie—my verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék gebieder oor hulle was, spreek die Here. 33 Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek die Here: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees. 34 En hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken die Here; want hulle sal My almal ken, klein en groot onder hulle, spreek die Here; want Ek sal hulle ongeregtigheid vergewe en aan hulle sonde nie meer dink nie. 35 So sê die Here wat die son gee tot ’n lig oordag, die ordeninge van die maan en van die sterre tot ’n lig in die nag; wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis, Here van die leërskare is sy Naam:
In die tydperk vanaf Josef en later sy hele familie- die Israeliete in Egipte ingegaan het, het hulle baie vermeerder. Hulle was maar 70 mense gewees. Na die 400 jaar in egipte was die Mans alleen 600 000 en saam met die vrouens en kinders, ‘n hele klompie miljoen. Daar was geen boeke nie, alles wat hulle van God en Abraham geleer het, was wat hulle pa en ma, oupa en ouma vir hulle geleer het. Ons is nog nie eers 400 jaar in Afrika nie, en meeste mense het al vergeet hoekom ons voorouers hierheen gevlug het. Hulle weet nie eers wie was hulle oupa groeitjie nie. Dis skaars 190 jaar na bloedrivier en ons het al vergeet wat God vir ons voorouers daar gedoen het en die belofte wat hulle daar aan God gemaak het. Praat nie eers van hoe Sabbat gehou moet word nie. Kyk hulle het die dag verkeert gehad, maar hulle het Sondag gehou soos wat die Bybel voorskryf ons moet Sabbat hou. Daar was geen winkels oop nie. Daar was nie gras gesny nie. Daar was nie…gaan eet in die restaurant nie. Vandag, is die kerk ‘n 1-3ure gebeurtenis waar ons gevoel musiek beleef. So was dit met die Israeliete ook. Hulle het geweet van die God van Abraham, hulle het geweet van die stories van Jacob, maar hulle het nie meer die God geken nie.
So was dit nodig vir hulle om te sien dat hulle ‘n magtige God dien. Die enigste God. Die een wat alles geskape het. Die een wat mag het oor die insekte van die aarde, die weer, die Son, die Nyl, siekte, dood.... Tot waar die see se waters vir God luister en ‘n pad deur die see oopmaak. Alles wat die Egiptenare as gode gesien het, het hulle God oor mag. Hy is die enigste God. God het tot mag oor die regering van die dag.
Dit laat my noggals dink aan die Jeugfees. Ons het nie geweet of die Jeugfees van 2021 gaan kan gebeur of nie. Ek bedoel die wereld gaan in lock downs sodra die Corona golf ons slaan. Ons was nou al 3x in ergelike lockdowns. Byna dwarsdeur was mag ons nie meer as 50 mense wees as ons bymekaar kom nie. Met tyd 100 en so aan. Ek onthou dit was hier in Oktober rond toe se my Swaar vir my, ons het die kaartjies gekoop vir Michael Goods. Die spreker vanaf die VSA. Ek se vir hom, nou hoe so? wat van die Lock downs en die beperkings. Laas desember mag ons nie eers strand toe gegaan het nie. Ons begin bid. So in November hoor ons dat daar nie weer ‘n lock down sal wees nie, behalwe as die hospitale weer oorvol word. Die regering het so vir die hospitale laat weet. Toe verdiep die hoop dat God ons gebede gaan beantwoord. Die beplanning vir Jeugfees is in volle swang. Ons weet, God se grootste aanval is op die Jeug. Hy wil hulle verwoes. By ‘n jeugfees fokus ons holisties op die jeug.
Net toe die reelings volstoom hardloop, slaan Omnikron ons. Daar maak die wereld hulle grense toe vir Suid Afrika. Niks abnormaal nie, dis wat nog heeltyd die laaste 2 jaar gebeur. Ons bid, wat nou? Ons het ‘n spreker en ‘n semonimeester wat van oorsee af kom.. En die spreker se vrou en kinders wil ook kom en het al kaartjies geboek. Skielik gee die WHO die wereld raas omdat hulle die grense vir SA toemaak. Maak oop, SA moet nie gestraf word omdat hulle betyds die wereld laat weet het dat Omnicron hier ontdek is nie. Presies die teenoorgestelde wat wetenskaplikes voorstel wat moet gebeur (dat die grense nou moet toe wees vir die besmette land) Daar maak die grense oop en ons spreker kon kom. Die vraag bly, Glo jy dat God mag het oor alles?
Colossians 2:9–10 (DIEBYBEL:A19331953)
9 Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;
10 en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;
Glo ons dit?
John Lennox: is a philosopher, mathematician and Christian apologist. He teaches at Oxford University. Lennox is a Christian and has made a study of the relationship between science and religion. He is known for his spirited, intelligent andcivil debates with atheists such as Richard Dawkins, Christopher Hitchens and others. Some have compared him to C.S. Lewis. He said of faith, Hy skryf: Faith is not a leap in the dark; it’s the exact opposite. It’s a commitment based on evidence…It is irrational to reduce all faith to blind faith and then subject it to ridicule. That provides a very anti-intellectual and convenient way of avoiding intelligent discussion.
Dis ons keuse of ons wil Glo… of nie....
So moes die Israeliete ook besluit of hulle glo.
Hulle het die 10 plae gesien val. Hulle het gesien hoe al die gode van Egipte verpletter word. Hulle het gesien hoe God hulle red uit die mag van die Egiptenare, die rooi see is voor hulle oe oopgemaak. Hulle het Manne gekry wat elke oggend op die grond verskyn. Hulle was van kos en water verseker. Hulle het God se glorie op berg Sinai gesien. Hulle het Hom vir 6 dae gesien. Op die sewende dag het hulle gehoor hoe God vir Moses roep. Hulle het die verbond tussen hulle en God gehoor en dit aanvaar. Hulle het gehoor die 10 gebooie wat hulle moet hou. Alles om hulle geloof in God vas te maak. Wat meer kon God doen om Hom aan hulle blood te stel. Om Hom aan hulle te openbaar. Kyk hulle het Hom aanvaar, aangeneem as hulle God.
DIE BYBEL: Afrikaans 1933/1953-vertaling (Hoofstuk 19)
5As julle dan nou terdeë na my stem luister en my verbond hou, sal julle my eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is myne.6En júlle sal vir My ’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie wees
Binne 40 dae… Wat maak hulle. Hulle verklaar hulself hoër as God. Hulle besluit om ‘n kalf te maak en hom te aanbid. Hulle wil God aanbid op hulle voorwaardes.
Wat ‘n storie!
Hulle het geglo dat God, God is, maar hulle het nie besef hoe ver hulle in sonde geval het nie. Ek glo in God, maar ek doen nie wat Hy van my verwag nie.
Wederstrewigheid. Rebellie is Afgodery. Dan is God nie die God van my lewe nie.
Hulle het geglo, hulle wou die verbond hou, maar hulle het nie besef hoe diep hulle sonde gewortel is nie\
Hulle het God aanvaar as hulle God, maar hulle het nie besef hoe verdrenk hulle was in sonde nie
Nou het hulle besef, hulle het ‘n verlosser nodig. Een wat hulle kan red uit die sonde nag.
Ons het vergifnus nodig.
En dan het ons ‘n verlosser nodig. Een wat ons kan red van hierdie liggam van ons. Een wat ons kan red uit hierdie patetiese hulpeloosheid waarin ons onself vind.
Het jy al die krag van ‘n versoeking gevoel? Het jy al die krag van sonde beleef?
Probeer net vir een week nie skinder nie. Probeer net een week nie sleg praat van ander nie. Probeer net een week nie vloek en skel as jy jou humeur verloor het nie. Probeer net vir een week die goeie in ander sien. Probeer net vir een week skoon gedagtes he as jy ‘n mooi dame sien op die strand. Probeer net vir een week nie wrokke koester nie. Probeer net vir een week nie rook nie, net vir een week nie koffie drink nie, vir een week nie drink nie. Net vir een week almal vergewe wat teen jou verkeert doen.
Dan weet jy hoe swak jy is en hoe desperaat jy ‘n verlosser nodig het in jou lewe..
MY God, U weet ek kies dit om die gebooie te onderhou, U weet ek wil Goed doen. U weet ek wil U wil doen. U weet ek wil verhoudings bou en ie breek nie. U weet ek wil al U geskape kinders lief he. Maar ek vind myself dat ek kies wie ek wil lief he. Ek kies teeoor wie ek wil goed doen. Ek is deurdrenk met sonde..
Wie sal my red van hierdie sondige mens wie ek is? Ek kan nie!!!!
Daarom die nuwe verbond: ‘n Verbond van vergifnus. ‘n Verbond waar God jou binneste verander. ‘n Verbond waar Hy die wet van verhoudings op jou hart skrywe:
33 Maar dit is die verbond wat Ek ná dié dae met die huis van Israel sal sluit, spreek die Here: Ek gee my wet in hulle binneste en skrywe dit op hulle hart; en Ek sal vir hulle ’n God wees, en hulle sal vir My ’n volk wees.
Oo, mag ons daagliks sterf. Daagliks ons lewe aan God oorgee. Daagliks pleit vir krag van Hom af.

6omdat ek juis hierop vertrou, dat Hy wat ’n goeie werk in julle begin het, dit sal voleindig tot op die dag van Jesus Christus;

Colossians 1:9–15 DIEBYBEL:A19331953
9 Daarom hou ons ook nie op nie, van die dag af dat ons dit gehoor het, om vir julle te bid en te vra dat julle vervul mag word met die kennis van sy wil in alle wysheid en geestelike insig, 10 sodat julle waardiglik voor die Here mag wandel om Hom in alles te behaag en julle in elke goeie werk vrug mag dra en in die kennis van God mag groei, 11 en met alle krag bekragtig word volgens die mag van sy heerlikheid tot alle lydsaamheid en lankmoedigheid met blydskap, 12 en die Vader mag dank wat ons bekwaam gemaak het om deel te hê aan die erfdeel van die heiliges in die lig — 13 Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die koninkryk van die Seun van sy liefde, 14 in wie ons die verlossing het deur sy bloed, naamlik die vergifnis van die sondes. 15 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping;
Mag ons Glo dat Hy ons God is.
Mag ons Hom aanneem dat Hy die God van ons lewe is
Mag ons elkeen hierdie jaar ‘n lewende verhouding met God ontwikkel. Mag ons daagliks sterf. Mag ons werklik in die lig wandel. Mag ons kennis van God net verdiep terwyl ons elke dag met Hom ‘n pad stap. Met Hom tyd spandeer. Mag ons Hom soek terwyl Hy nog te vinde is.
Tennessee Williams tells a story of someone who forgot — the story of Jacob Brodzky, a shy Russian Jew whose father owned a bookstore. The older Brodzky wanted his son to go to college. The boy, on the other hand, desired nothing but to marry Lila, his childhood sweetheart — a French girl who was very ambitious and outgoing as he was laid back and contemplative.
A couple of months after young Brodzky went to college, his father fell ill and died. The son returned home, buried his father, and married Lila. Then the couple moved into the apartment above the bookstore, and Brodzky took over its management.
The life of books fit him perfectly, but it cramped her. She wanted more adventure—and she found it, she thought, when she met an agent who praised her beautiful singing voice and enticed her to tour Europe with a vaudeville company. Brodzky was devastated. At their parting, he reached into his pocket and handed her the key to the front door of the bookstore. “You had better keep this,” he told her, “because you will want it someday. Your love is not that much less than mine that you can get away from it. You will come back sometime, and I will be waiting.” She kissed him and left.
To escape the pain he felt, Brodzky withdrew deep into his bookstore and took to reading as someone else might have taken to drink. He spoke little, did little, and could most times be found at the large desk near the rear of the shop, immersed in his books while he waited for his love to return
Nearly 15 years after they parted, at Christmastime, she did return. But when Brodzky rose from the reading desk, he took the love of his life as an ordinary customer. “Do you want a book?” he asked. That he didn’t recognize her startled her. But she gained possession of herself and replied, “I want a book, but I’ve forgotten the name of it.”
Then she told him a story of childhood sweethearts. A story of a newly married couple who lived in an apartment above a bookstore. A story of a young, ambitious wife who left to seek a career, which enjoyed great success but could never relinquish the key, her husband gave her when they parted.
She told him the story she thought would bring him to himself. But his face showed no recognition. Gradually she realized that he had lost touch with his heart’s desire, that he no longer knew the purpose of his waiting and grieving, that now all he remembered was the waiting and grieving itself.
“You remember it; you must remember it — the story of Lila and Jacob?” After a long pause, he said, “There is something familiar about the story, I think I have read it somewhere. I think that it is something by Tolstoi.”
Dropping the key, she fled the shop. And Brodzky returned to his desk, to his reading, unaware that the love he waited for had come and gone. Tennessee Williams’ 1931 story, “Something by Tolstoi,” reminds us how easy it is to miss love when it comes. “Be very careful, then, how you live — not as unwise but as wise, making the most of every opportunity, because the days are evil” (Eph. 5:15-16). Do not miss the opportunity of a lifetime!
Dis nou tyd om met God ‘n verhouding te he..
Dis nie: Wanneer Jesus kom sal ek Hom leerken
Wanneer Jesus kom Sal Hy my karakter verander
Wanneer Jesus kom Sal ek verewig met Hom tyd spandeer.
Wanneer Jesus kom sal ek vrede maak met oom Piet. Met my Ma, Met my pa. Met daai tannie. Ja, dan sal ons langs mekaar kan bly en in vrede met hulle wees en beste vriende met die swartes wees met almal wees ...
Mnr Jacob Brodzky kon met sy vrou kontak gehou het, hy kons vir haar briewe geskryf het, Hy kon haar gaan besoek het. Hy kon na haar optredes gaan kyk het...
Mag ons elkeen hierdie jaar ‘n lewende verhouding met God ontwikkel. Mag ons daagliks sterf. Mag ons werklik in die lig wandel. Mag ons kennis van God net verdiep terwyl ons elke dag met Hom ‘n pad stap. Met Hom tyd spandeer. Mag ons Hom soek terwyl Hy nog te vinde is.
Patriarchs and Prophets Chapter 32—The Law and the Covenants

This same covenant was renewed to Abraham in the promise, “In thy seed shall all the nations of the earth be blessed.” Genesis 22:18. This promise pointed to Christ. So Abraham understood it (see Galatians 3:8, 16), and he trusted in Christ for the forgiveness of sins. It was this faith that was accounted unto him for righteousness. The covenant with Abraham also maintained the authority of God’s law. The Lord appeared unto Abraham, and said, “I am the Almighty God; walk before Me, and be thou perfect.” Genesis 17:1. The testimony of God concerning His faithful servant was, “Abraham obeyed My voice, and kept My charge, My commandments, My statutes, and My laws.” Genesis 26:5. And the Lord declared to him, “I will establish My covenant between Me and thee and thy seed after thee in their generations, for an everlasting covenant, to be a God unto thee and to thy seed after thee.” Genesis 17:7.

Though this covenant was made with Adam and renewed to Abraham, it could not be ratified until the death of Christ. It had existed by the promise of God since the first intimation of redemption had been given; it had been accepted by faith; yet when ratified by Christ, it is called a new covenant. The law of God was the basis of this covenant, which was simply an arrangement for bringing men again into harmony with the divine will, placing them where they could obey God’s law.

Another compact—called in Scripture the “old” covenant—was formed between God and Israel at Sinai, and was then ratified by the blood of a sacrifice. The Abrahamic covenant was ratified by the blood of Christ, and it is called the “second,” or “new,” covenant, because the blood by which it was sealed was shed after the blood of the first covenant. That the new covenant was valid in the days of Abraham is evident from the fact that it was then confirmed both by the promise and by the oath of God—the “two immutable things, in which it was impossible for God to lie.” Hebrews 6:18.

But if the Abrahamic covenant contained the promise of redemption, why was another covenant formed at Sinai? In their bondage the people had to a great extent lost the knowledge of God and of the principles of the Abrahamic covenant. In delivering them from Egypt, God sought to reveal to them His power and His mercy, that they might be led to love and trust Him. He brought them down to the Red Sea—where, pursued by the Egyptians, escape seemed impossible—that they might realize their utter helplessness, their need of divine aid; and then He wrought deliverance for them. Thus they were filled with love and gratitude to God and with confidence in His power to help them. He had bound them to Himself as their deliverer from temporal bondage.

But there was a still greater truth to be impressed upon their minds. Living in the midst of idolatry and corruption, they had no true conception of the holiness of God, of the exceeding sinfulness of their own hearts, their utter inability, in themselves, to render obedience to God’s law, and their need of a Saviour. All this they must be taught.

God brought them to Sinai; He manifested His glory; He gave them His law, with the promise of great blessings on condition of obedience: “If ye will obey My voice indeed, and keep My covenant, then … ye shall be unto Me a kingdom of priests, and an holy nation.” Exodus 19:5, 6. The people did not realize the sinfulness of their own hearts, and that without Christ it was impossible for them to keep God’s law; and they readily entered into covenant with God. Feeling that they were able to establish their own righteousness, they declared, “All that the Lord hath said will we do, and be obedient.” Exodus 24:7. They had witnessed the proclamation of the law in awful majesty, and had trembled with terror before the mount; and yet only a few weeks passed before they broke their covenant with God, and bowed down to worship a graven image. They could not hope for the favor of God through a covenant which they had broken; and now, seeing their sinfulness and their need of pardon, they were brought to feel their need of the Saviour revealed in the Abrahamic covenant and shadowed forth in the sacrificial offerings. Now by faith and love they were bound to God as their deliverer from the bondage of sin. Now they were prepared to appreciate the blessings of the new covenant.

The terms of the “old covenant” were, Obey and live: “If a man do, he shall even live in them” (Ezekiel 20:11; Leviticus 18:5); but “cursed be he that confirmeth not all the words of this law to do them.” Deuteronomy 27:26. The “new covenant” was established upon “better promises”—the promise of forgiveness of sins and of the grace of God to renew the heart and bring it into harmony with the principles of God’s law. “This shall be the covenant that I will make with the house of Israel; After those days, saith the Lord, I will put my law in their inward parts, and write it in their hearts.… I will forgive their iniquity, and will remember their sin no more.” Jeremiah 31:33, 34.

The same law that was engraved upon the tables of stone is written by the Holy Spirit upon the tables of the heart. Instead of going about to establish our own righteousness we accept the righteousness of Christ. His blood atones for our sins. His obedience is accepted for us. Then the heart renewed by the Holy Spirit will bring forth “the fruits of the Spirit.” Through the grace of Christ we shall live in obedience to the law of God written upon our hearts. Having the Spirit of Christ, we shall walk even as He walked. Through the prophet He declared of Himself, “I delight to do Thy will, O My God: yea, Thy law is within My heart.” Psalm 40:8. And when among men He said, “The Father hath not left Me alone; for I do always those things that please Him.” John 8:29.

Related Media
See more
Related Sermons
See more