Impartiality

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 4 views

The ability to be unbiased towards any one race, class or person. This attitude is demonstrated by God and is to be emulated by the human race.

Notes
Transcript

God is impartial

Deuteronomy 10:17 DIEBYBEL:A19331953
17 Want die Here julle God is die God van die gode en die Here van die here; die grote, magtige en gedugte God wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie;
See also 2 Ch 19:7

God treats people impartially

Matthew 5:45 DIEBYBEL:A19331953
45 sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges.
See also Job 25:3; Job 34:19; Pr 22:2; Ro 2:11; Eph 6:9

God judges impartially

Colossians 3:25 DIEBYBEL:A19331953
25 Maar wie onreg doen, sal die onreg wat hy gedoen het, terug ontvang; en daar is geen aanneming van die persoon nie.
See also Job 34:11–12; Ps 62:12; Je 17:10; Ro 2:9–11; 2 Co 5:10; 1 Pe 1:17; Re 22:12

God does not distinguish between people on the basis of external appearance

1 Samuel 16:7 DIEBYBEL:A19331953
7 Maar die Here sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die Here sien die hart aan.
See also Ps 147:10–11; Je 9:25; Lk 16:15; Ga 2:6; Re 2:23

God does not discriminate against different races or classes

Ac 10:34–35; Ga 3:28
See also Dt 10:18; Job 34:19; Ac 10:28; Ac 15:7–9

The impartiality of Jesus Christ

Jesus Christ’s teaching was impartial

Luke 20:21 DIEBYBEL:A19331953
21 En hulle het Hom gevra en gesê: Meester, ons weet dat U reguit praat en leer en die persoon nie aanneem nie, maar die weg van God in waarheid leer —
See also Mt 20:1–16 a parable of Jesus Christ about divine impartiality

Jesus Christ showed impartiality in his dealings with people

Jn 4:9 Jesus Christ contravened accepted boundaries of partiality in this encounter.
See also Mt 9:10–12; Mt 15:22–28; Mt 20:20–23

Impartiality commended

James 2:1 DIEBYBEL:A19331953
1 MY broeders, laat julle geloof in onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, nie wees met aanneming van die persoon nie.
See also Pr 28:21; 1 Co 3:3–4; 1 Co 4:6–7; 1 Ti 5:21; Jas 2:9

Humanity should judge impartially

Proverbs 24:23–25 DIEBYBEL:A19331953
23 Ook hierdie spreuke is van die wyse manne afkomstig. Om partydig te wees in die gereg, is verkeerd. 24 Hy wat vir die skuldige sê: Jy het reg!—die volke sal hom vervloek, die nasies sal hom verwens. 25 Maar met die wat onpartydig straf, gaan dit goed; en oor hulle kom die seën van voorspoed.
See also Ex 18:16; Dt 1:17; Dt 16:19; Dt 24:17; Pr 17:15; Pr 18:5; Mal 2:9

Showing impartiality to all people is commanded

Impartiality to foreigners

Exodus 22:21 DIEBYBEL:A19331953
21 Jy mag ook die vreemdeling nie kwel of hom verdruk nie, want julle was vreemdelinge in Egipteland.
See also Ex 23:9; Le 19:33–34; Nu 15:15–16; Ro 10:12

Impartiality to children

Deuteronomy 21:15–17 DIEBYBEL:A19331953
15 AS ’n man twee vroue het, een wat hy liefhet en een wat hy nie liefhet nie, en hulle baar vir hom seuns, sowel die geliefde as die nie-geliefde vrou, en die eersgebore seun behoort aan die nie-geliefde vrou, 16 dan mag hy, op die dag as hy sy seuns sy besittings laat erwe, nie die eersgeboortereg aan die seun van die geliefde vrou gee tot nadeel van die seun van die nie-geliefde vrou, die eersgeborene, nie. 17 Maar hy moet die eersgeborene, die seun van die nie-geliefde vrou, erken deur aan hom ’n dubbele deel te gee van alles wat hy besit; want hy is die eersteling van sy krag: die eersgeboortereg is syne.

Impartiality to the poor

Exodus 23:6 DIEBYBEL:A19331953
6 Jy mag die reg van jou arm mense in hulle regsaak nie verdraai nie.
See also Ex 23:3; Le 19:15; Pr 29:7; Jas 2:2–7

Ways to avoid partiality

By not accepting bribes

Exodus 23:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges.
See also Job 36:18; Pr 15:27; Is 1:23

By not following the crowd

Ex 23:2; Mk 15:15

Christians should be partial towards spiritual principles

Matthew 6:24 DIEBYBEL:A19331953
24 Niemand kan twee here dien nie; want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag. Julle kan nie God én Mammon dien nie!
See also Mt 12:30; Mt 7:13–14; Mk 9:39–40

Examples where impartiality is absent

Ge 25:27–28 Isaac and Rebekah to Jacob and Esau; Ge 29:30–32 Jacob to Leah and Rachel; Ge 37:3–4 Jacob to Joseph and his brothers; 1 Sa 1:4–6 Elkanah to Hannah and Peninnah
Related Media
See more
Related Sermons
See more