Life, human

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 5 views

Seen by Scripture as the climax of the work of creation, life is a gift of God and is to be treated with reverence and respect.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Life is from God

Ge 2:7; Ac 3:15; Ac 17:25
See also 1 Sa 2:6; Job 33:4; Ps 139:13; Da 5:23; Ac 17:28; Jas 4:14–15

The ultimate duration of life is unknown to people

Psalm 39:4 DIEBYBEL:A19331953
5 Here, maak my einde aan my bekend en wat die maat van my dae is; laat my weet hoe verganklik ek is.
See also Ge 27:2; Jas 4:13–14

Life is precious

Matthew 10:31 DIEBYBEL:A19331953
31 Wees dan nie bevrees nie: julle is meer werd as baie mossies.
See also Ge 1:26–27 Since all people are made in the image of God they are of value to him and should be so to each other; Ge 9:5–6; Ps 49:7–9; Ps 139:14; Mt 16:26

God’s presence in life

Dt 30:16; Ps 23:6
See also Ps 71:5–6; Ps 71:9

Life is to be lived for God

Ec 12:13; Je 10:23; Mic 6:8; Mt 10:39; Php 1:21

The span of human life

Ecclesiastes 11:8–12:8 DIEBYBEL:A19331953
8 Want as die mens baie jare lewe, moet hy hom in dié almal verheug en dink aan die dae van duisternis, dat dit baie sal wees; alles wat kom, is nietigheid. 9 VERBLY jou, o jongeling, in jou jeug en laat jou hart jou vrolik maak in die dae van jou jonkheid; en wandel in die weë van jou hart en in die aanskouing van jou oë; maar weet dat God jou oor al hierdie dinge in die gerig sal bring. 10 En weer verdriet uit jou hart, en hou die kwale weg van jou liggaam, want die jeug en die jonkheid is nietigheid. 1 EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie — 2 voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën, 3 dié dag wanneer die wagters van die huis sal bewe en die sterk manne krom word en die malers die werk staak, omdat hulle te min geword het, en die wat deur die vensters kyk, verduister word, 4 en die deure na die straat gesluit word, terwyl die geruis van die meul verswak; en hy opstaan as die voëltjies begin sing en al die tone van die lied dof sal word. 5 Ook sal hy bang wees vir ’n hoogte, en verskriklike dinge sal op die pad wees! En die amandelboom sal in bloei staan, en die sprinkaan sal homself met moeite voortsleep, en die kapperkruid nutteloos wees; want die mens gaan na sy ewige huis, en die rouklaers sal op die straat rondgaan. 6 Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val 7 en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het. 8 Alles tevergeefs, sê die Prediker, dit is alles tevergeefs.
See also Ps 90:10

Life is temporary

2 Corinthians 5:1 DIEBYBEL:A19331953
1 WANT ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ’n gebou het van God, ’n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele.
See also Ps 49:12; Ps 103:15–16; Is 38:12; 2 Pe 1:13–14

Life is short

1 Ch 29:15; Job 14:1; Jas 4:14
See also Job 7:6–7; Job 8:9; Job 9:25; Job 14:2; Ps 39:4–6; Ps 89:47; Ps 90:12; Ps 102:11; Ps 144:4; Ec 6:12; Is 40:6–8

The termination of life by death is due to sin

Romans 5:12 DIEBYBEL:A19331953
12 DAAROM, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het —
See also Ge 2:17; 1 Co 15:22

Examples of long life

Ge 5:3–32; Ge 9:29; Ge 11:10–32

A full span of years

Proverbs 3:16 DIEBYBEL:A19331953
16 In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;
See also Ex 20:12; Ex 23:25–26; 1 Ki 3:14; Job 5:26; Pr 3:2; Pr 9:11; Pr 10:27

Attitudes to life

Life loved

1 Peter 3:10 DIEBYBEL:A19331953
10 Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie.
See also Ps 34:12–13; Job 8:21; Ps 91:16

Life despised

Ecclesiastes 2:22–23 DIEBYBEL:A19331953
22 Want wat het die mens vir al sy arbeid en vir die strewe van sy hart waarmee hy hom vermoei onder die son? 23 Want al sy dae is smarte, en sy bemoeienis is verdriet; selfs snags rus sy hart nie. Dit is dan ook tevergeefs.
See also Job 7:16; Job 10:1; Ec 2:17; Jon 4:8
Related Media
See more
Related Sermons
See more