WVT 3
Sermon • Submitted
0 ratings
· 23 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Inleiding
Inleiding
Hoe moet ons KYK na moeilike tye?
Ons kan baie goed terugKYK na moeilike tye, maar tog sukkel ons om helder te sien wanneer ons in die situasie is:
Ons kan baie goed terugKYK na moeilike tye, maar tog sukkel ons om helder te sien wanneer ons in die situasie is:
Mugging by Eufees rd
Mugging by Eufees rd
Terwyl ek in dit was
Nadat ek teruggekyk het
Hoe ons na ons lewe kyk, het ‘n invloed op hoe ons na God kyk
Hoe ons na ons lewe kyk, het ‘n invloed op hoe ons na God kyk
As ons deur goeie tye gaan is God goed…
As ons deur slegte tye gaan dan sukkel ons soms om te se “God is goed”
As ons ‘n lewe van toewyding in aanbidding wil leef, moet ons leer hoe om te volhard, selfs in tye van beproewing.
Ons moet ‘n gesonde beeld van beproewing he
Woord uitbreiding (A)
Woord uitbreiding (A)
Beproewing skep ‘n ruimte om te groei in geloof (lewende stene)
Verbind ons met Christus as die embodiment van lyding
Die produk daarvan: volharding
Woord uitbreiding (B)
Woord uitbreiding (B)
Volharding se einddoel is volledige ontwikkeling in geloof
God is nie die oorsaak van lyding nie, maar gebruik dit om ons te vorm - God het nie vir Jesus gekruisig nie, mense het. Maar God het die moord van Jesus gebruik om versoening te bring vir die wereld
Wat as jy wil, maar jy weet nie hoe nie?
Woord uitbreiding (C)
Woord uitbreiding (C)
Vra in geloof vir wysheid
Vra nie vanuit twyfel nie, maar vanuit geloof
