Nature of discipleship

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 3 views

The state of following Jesus Christ, and serving and obeying him. The NT stresses the privileges, joys and cost of this calling.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Discipleship involves learning

Learning from God

John 6:45 DIEBYBEL:A19331953
45 Dit is geskrywe in die profete: En hulle sal almal deur God geleer wees. Elkeen dan wat dit van die Vader gehoor en geleer het, kom na My toe.
See also Is 54:13; Le 11:44–45; Le 19:2; Le 20:7; Eph 5:1–2; 1 Pe 1:15–16

Learning from Jesus Christ

Matthew 11:29 DIEBYBEL:A19331953
29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
See also Jn 13:15; Eph 4:20–21; Php 2:5; 1 Pe 2:21; 1 Jn 2:6

Learning from the Holy Spirit

John 14:26 DIEBYBEL:A19331953
26 maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het.
See also Lk 12:12; Jn 16:13; 1 Co 2:13; Eph 1:17; Eph 3:16–19; 1 Pe 1:12

Learning from other people

Philippians 4:9 DIEBYBEL:A19331953
9 En wat julle geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het, doen dit, en die God van vrede sal met julle wees.
See also Dt 4:10; Dt 5:1; Dt 31:12; 1 Co 4:6; 1 Co 4:16; 1 Co 11:1; Php 3:17; 2 Th 3:7; 2 Th 3:9; 1 Ti 2:11; 1 Ti 5:4; 2 Ti 3:14

Learning to do what is good

Titus 3:14 DIEBYBEL:A19331953
14 Ons mense moet ook leer om vir die noodsaaklike behoeftes goeie werke voor te staan, sodat hulle nie onvrugbaar mag wees nie.
See also Ps 34:14; Ps 37:27; Is 1:17; Is 26:9; 3 Jn 11

Jesus Christ calls people to be his disciples

Matthew 4:19 DIEBYBEL:A19331953
19 En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.
See also Mt 4:21 Jesus Christ calls James and John; Mt 8:21–22; Mt 9:9 Jesus Christ calls Matthew; Mt 19:21; Jn 1:43 Jesus Christ calls Philip; Jn 21:19

The consequences of discipleship

Following Jesus Christ

Matthew 10:38 DIEBYBEL:A19331953
38 En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie.
See also Mt 16:24; Lk 14:27; Jn 10:27; Jn 12:26; Re 14:4

Serving Jesus Christ

Colossians 3:24 DIEBYBEL:A19331953
24 omdat julle weet dat julle van die Here die erfenis as vergelding sal ontvang, want julle dien die Here Christus.
See also Mt 20:25–28; Ro 12:11; 1 Th 1:9

Obeying Jesus Christ

John 8:31 DIEBYBEL:A19331953
31 En Jesus sê vir die Jode wat in Hom geglo het: As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels.
See also Jn 14:21; Jn 14:23–24; Jn 15:10; Jn 15:14; 1 Jn 2:3; 1 Jn 3:22; 1 Jn 3:24; 1 Jn 5:3

Responding immediately to Jesus Christ’s commands

Matthew 8:21–22 DIEBYBEL:A19331953
21 En ’n ander een van sy dissipels het vir Hom gesê: Here, laat my toe om eers te gaan en my vader te begrawe. 22 Maar Jesus sê vir hom: Volg My, en laat die dooies hul eie dooies begrawe.
See also Mt 4:20; Mt 4:22

Living for Jesus Christ and not for oneself

2 Corinthians 5:15 DIEBYBEL:A19331953
15 omdat ons van oordeel is, dat as een vir almal gesterf het, hulle dan almal gesterf het; en Hy het vir almal gesterwe, sodat die wat lewe, nie meer vir hulself moet lewe nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is.
See also Ro 14:7–8; 1 Pe 4:2

Loving others

John 13:12–17 DIEBYBEL:A19331953
12 Toe Hy dan hulle voete gewas en sy bo-klere geneem het, gaan Hy weer aan tafel en sê vir hulle: Verstaan julle wat Ek aan julle gedoen het? 13 Julle noem My Meester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. 14 As Ek dan, die Here en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was. 15 Want Ek het julle ’n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen. 16 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, ’n dienskneg is nie groter as sy heer nie, en ’n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie. 17 As julle hierdie dinge weet, salig is julle as julle dit doen.
See also Jn 15:9–14; 1 Jn 4:7–21

Total commitment is required of Jesus Christ’s disciples

Matthew 10:37–39 DIEBYBEL:A19331953
37 Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie. 38 En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. 39 Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind.
See also Mt 16:24–25; Mk 6:8; Lk 14:26–27; Lk 17:33; Jn 12:25

The purpose of discipleship is to become Christlike

Ephesians 4:22–24 DIEBYBEL:A19331953
22 dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, 23 en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed 24 en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.
See also Mt 5:48; Lk 6:40; Ro 8:29 God’s purpose in election; Ro 12:1–2; Ro 13:14; 2 Co 3:18; 2 Co 7:1; Eph 1:4; Col 1:28; Col 3:12; 2 Ti 3:17 the purpose of Scripture; 1 Pe 1:14–15 a call to holiness; 2 Pe 1:5–7; 1 Jn 3:2–3

Examples of secret discipleship

John 3:1–2 DIEBYBEL:A19331953
1 EN daar was ’n man uit die Fariseërs met die naam van Nikodémus, ’n owerste van die Jode. 2 Hy het in die nag na Jesus gekom en vir Hom gesê: Rabbi, ons weet dat U ’n leraar is wat van God gekom het, want niemand kan hierdie tekens doen wat U doen as God nie met Hom is nie.
See also Jn 7:50; Jn 12:42; Jn 19:38–39
Related Media
See more
Related Sermons
See more