Challenges

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 9 views

God makes demands on his people and, often through spiritual leaders, confronts believers with their sin. He also calls to account false gods and those who exalt themselves against him. The wicked vainly challenge God by questioning his authority, seeking to resist his power and opposing his people.

Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

God’s challenge to his people

The challenge to obedience

Deuteronomy 30:15–18 DIEBYBEL:A19331953
15 Kyk, ek het jou vandag voorgehou die lewe en die geluk, en die dood en die ongeluk. 16 Wat ek jou vandag beveel, is om die Here jou God lief te hê, in sy weë te wandel en sy gebooie en sy insettinge en sy verordeninge te hou, sodat jy kan lewe en vermenigvuldig en die Here jou God jou mag seën in die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem. 17 Maar as jou hart hom afwend en jy nie luister nie en jy jou laat verlei, sodat jy jou voor ander gode neerbuig en hulle dien, 18 dan verkondig ek julle vandag dat julle sekerlik sal omkom; julle sal die dae nie verleng in die land waarheen jy oor die Jordaan trek om dit in besit te gaan neem nie.
See also Ex 19:5–6; Dt 29:9; Am 5:14–15

The challenge to serve him alone

1 Kings 18:21 DIEBYBEL:A19331953
21 En Elía het nader gekom na die hele volk en gesê: Hoe lank hink julle op twee gedagtes? As die Here God is, volg Hom na; en as Baäl dit is, volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie.
See also Jos 24:14–15; Je 3:12–14

The challenge to discipleship

Matthew 16:24–26 DIEBYBEL:A19331953
24 TOE sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. 25 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind. 26 Want wat baat dit ’n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel?
See also Mt 19:21; Lk 9:57–62; Jn 21:17–19

Challenging one another’s sin

The call to rebuke and admonish

Lk 17:3; Col 3:16
See also Le 19:17; 1 Th 5:14; 2 Th 3:14–15; 2 Ti 4:2; Tt 2:15; Tt 3:10

Sin challenged by spiritual leaders

Nehemiah 9:30 DIEBYBEL:A19331953
30 En U was baie jare lankmoedig oor hulle, en U het hulle gewaarsku deur u Gees, deur middel van u profete; maar hulle het geen gehoor gegee nie. Daarom het U hulle oorgegee in die hand van die volke van die lande.
See also Ne 9:26

Examples of leaders who challenged the sins of others

2 Sa 12:1–7 The prophet Nathan challenges David; 2 Ch 26:18 Azariah the priest challenges Uzziah; Eze 16:2 Ezekiel was called to confront Jerusalem; Ho 2:2 Hosea challenges the unfaithfulness of Israel; Ac 5:3–4 Peter confronts Ananias; Ga 2:11–14 Paul challenges Peter.

God’s sovereignty is unchallengeable

It cannot be questioned

Isaiah 45:9–11 DIEBYBEL:A19331953
9 WEE hom wat met sy Formeerder twis—’n potskerf by erdepotskerwe! Sal dan die klei sê aan die wat dit vorm: Wat maak jy? Of jou werk sê: Hy het geen hande nie! 10 Wee hom wat vir die vader sê: Waarom verwek u? en vir die vrou: Waarom het u weë? 11 So sê die Here, die Heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou my seuns en die werk van my hande aan My toe!
See also Job 9:12; Je 18:6

His purposes cannot be thwarted

Isaiah 14:27 DIEBYBEL:A19331953
27 want die Here van die leërskare het dit besluit—wie sal dit kan verydel? En sy hand is uitgestrek—wie sal dit kan afkeer?
See also Job 42:2; Is 46:10; Da 4:35; Da 5:21

No-one can stand against him

Jeremiah 49:19 DIEBYBEL:A19331953
19 Kyk, soos ’n leeu uit die pronkbosse van die Jordaan sal daar een optrek teen die vaste woning; want in ’n oomblik sal Ek hulle daaruit wegjaag; en hom wat uitgekies is, sal Ek daaroor aanstel. Want wie is soos Ek? En wie sal My dagvaar? En wie is tog ’n herder wat voor my aangesig kan standhou?
See also Je 50:44; 2 Ch 20:6; Job 41:10

God’s challenge to the wicked

He challenges false gods

1 Kings 18:22–24 DIEBYBEL:A19331953
22 Toe sê Elía vir die volk: Ek het alleen oorgebly as profeet van die Here, terwyl die profete van Baäl vierhonderd-en-vyftig is. 23 Maar laat hulle vir ons twee bulle gee; dan kan hulle vir hul een bul uitkies en dit in stukke verdeel en op die hout sit, maar sonder om vuur te maak; en ék sal die ander bul gereedmaak en op die hout sit, maar ek sal geen vuur maak nie. 24 Roep julle dan die naam van julle god aan, en ék sal die Naam van die Here aanroep; en die God wat met vuur antwoord, Hy sal God wees. En die hele volk het geantwoord en gesê: Die woord is goed.
See also Is 41:1; Is 41:21–23

He challenges human pride

Isaiah 23:9 DIEBYBEL:A19331953
9 Die Here van die leërskare het dit besluit, om te ontheilig al die pralende trots, om die edeles van die aarde in veragting te bring.
See also Is 13:19; Eze 28:2; Da 5:20

Challenges to God and his people

To God

Is 14:13–14; Ac 4:26–27
See also Ps 2:2; Ge 3:4–5 The serpent challenges God’s word; Is 5:19 Isaiah’s opponents challenge God to do what he has announced.

The challenge of the antichrist:

Da 11:36; 2 Th 2:4; Re 13:5–6
Mt 4:1 Jesus Christ is tempted by the devil; Mt 16:22 Jesus Christ is challenged by Peter; Jn 8:13 the Pharisees challenge Jesus Christ

To God’s people

1 Sa 17:8–11; Ps 42:10
See also Ps 42:3; Ps 79:10; Da 7:25; Da 8:11; Joe 2:17; Eph 6:10–12 God’s people are equipped to stand against the devil’s attacks; Re 13:7

Further examples of challenges

Jdg 14:4; 2 Ki 14:8
Related Media
See more
Related Sermons
See more