Beweegrede (working title)

Sermon  •  Submitted
0 ratings
· 6 views
Notes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
View more →

Inleiding

Ons wil leef vanuit God se woord. Ons wil leer hoe om ten volle mens te wees. Om met die volheid van ons menswees onsself te verbind aan God. Daar is verskeie areas van menswees waardeur ons beweeg. Ons gaan kortiks kyk na die verskillende areas en wat God se woord ons leer oor hierdie areas. Ons gaan deur die loop van die volgende paar Sondae individueel na hierdie verskillende areas kyk maar vandag net inleidend na die geheel kyk.

Saam God in verhouding met jou omgewing

Die aard van die verhouding

Saam God in verhouding met jouself

Ligaamlike en geestelike gesondheid

Eenheid van liggaam en gees

Finansiele Gesondheid

Wat se die Woord van God oor geld?
Meer as net geld - die werk waarmee ons onsself besig hou

Saam God in verhouding met jou medemens

Jou familie (jou man, jou vrou, jou kinders)
Kinders wat ver is. Kinders wat naby is, maar wat ver voel.
Jou vriende
In jou werkplek
Jou vreemdelinge

Slot

Uitnodiging om jouself te verbind aan die gedeeltes van jou lewe waar die verbintenis met God nie voelbaar is nie. Ons doen dit ook as ‘n geloofsfamilie. Hierdie reis gaan ons in die eredienste saamneem as gemeente, maar ons het ook gassprekers wat kenners is in hierdie velde van die lewe wat ons as gemeente gaan kom besoek deur die loop van die jaar. Ons wil ‘n opname doen om te luister na die stem van die gemeente.
Related Media
See more
Related Sermons
See more