Juniorweek 2022 - Migael
Sermon • Submitted
0 ratings
· 3 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Maandag
Maandag
Exo 25:8 “8 Ook moet hulle vir My ’n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.”
What was the main reason for God’s instruction to build the sanctuary?
Wat is was die hoof doel hoekom God die heiligdom laat bou het?
God wou graag tussen Sy mense woon. In die tuin van Eden het God elke oggend en aand saam met Adam en Eva gewandel. Elke Sabbat het hulle heel dag saam gespandeer. Na die Sondeval het die sonde skeiding tussen God en die mens gemaak en so kon hulle nie meer in mekaar se teenwoordigheid wees nie. Hy was baie lief vir die mens en wou graag tyd saam met hulle spandeer en hulle God wees. Toe maak God ‘n plan om weer by die mens te wees. Eerstens moes hy ‘n hulle skoon was van hulle sonde, sodat hulle te verlos kan word van hulle sondes. Die heiligdom het altwee sy doele vervul. Eerstens kon Hy weer in hulle midde wees en tweedens het die heiligdom die pad terug na God en sondeloosheid uitgewys. Soos jy deur die heiligdom beweeg, van buite na binne, wys dit vir ons wat ons moet doen om weer van sonde rein gewas te word en weer versoen te wees met God. God se teenwoordigheid was heel binne in die heiligdom, binne in die tweede vertrek wat die allerheiligste genoem was. Hierdie week gaan na elke afdeling van die heiligdom kyk en sien wat beteken dit vir ons en hoe God dit gebruik tot ons verlossing van die sonde, sodat ons weer Saam met Hom kan wandel.
Wat leer dit ons van God?
Heb 1:1,2 “1 NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun 2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.”
Gebruik tekse om te wys wat het Jesus as voorbeeld vir ons gedoen. ....
Abel, Henog,
Dinsdag
Dinsdag
What was in the outer court?
______________________
Joh 14:6 “6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
Which furniture piece would you say was the most important?
Wednesday:
Wednesday:
What were the furniture in the outercourt used for?
18 Kom nou en laat ons die saak uitmaak, sê die Here: al was julle sondes soos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit rooi soos purper, dit sal word soos wol.
What do this teach us about God?
Thursday:
Thursday:
What furniture was found in the holy place?
joh 6:33-35 “33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee. 34 Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood. 35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.”
What do these teach about God?
Friday:
Friday:
What separated the holy & most holy compartments?
What was in the most holy?
joh 17:3 “3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.”
What did this furniture piece contain?
What did God call these contents?
22 En daar sal Ek met jou saamkom, en van die versoendeksel af, tussen die twee gérubs uit wat op die ark van die Getuienis is, sal Ek jou alles sê wat Ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.
Sabbath:
Sabbath:
What was "Yom Kippur"?
29 Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!
32 En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.
What happened to the guilt on this day?
How was the guilt transferred?