Sermon Tone Analysis
Overall tone of the sermon
This automated analysis scores the text on the likely presence of emotional, language, and social tones. There are no right or wrong scores; this is just an indication of tones readers or listeners may pick up from the text.
A score of 0.5 or higher indicates the tone is likely present.
Emotion Tone
Anger
0.09UNLIKELY
Disgust
0.08UNLIKELY
Fear
0.13UNLIKELY
Joy
0.47UNLIKELY
Sadness
0.67LIKELY
Language Tone
Analytical
0UNLIKELY
Confident
0UNLIKELY
Tentative
0.11UNLIKELY
Social Tone
Openness
0.13UNLIKELY
Conscientiousness
0.13UNLIKELY
Extraversion
0.41UNLIKELY
Agreeableness
0.6LIKELY
Emotional Range
0.11UNLIKELY
Tone of specific sentences
Tones
Emotion
Language
Social Tendencies
Anger
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9
Maandag
Exo 25:8 “8 Ook moet hulle vir My ’n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon.”
What was the main reason for God’s instruction to build the sanctuary?
Wat is was die hoof doel hoekom God die heiligdom laat bou het?
God wou graag tussen Sy mense woon.
In die tuin van Eden het God elke oggend en aand saam met Adam en Eva gewandel.
Elke Sabbat het hulle heel dag saam gespandeer.
Na die Sondeval het die sonde skeiding tussen God en die mens gemaak en so kon hulle nie meer in mekaar se teenwoordigheid wees nie.
Hy was baie lief vir die mens en wou graag tyd saam met hulle spandeer en hulle God wees.
Toe maak God ‘n plan om weer by die mens te wees.
Eerstens moes hy ‘n hulle skoon was van hulle sonde, sodat hulle te verlos kan word van hulle sondes.
Die heiligdom het altwee sy doele vervul.
Eerstens kon Hy weer in hulle midde wees en tweedens het die heiligdom die pad terug na God en sondeloosheid uitgewys.
Soos jy deur die heiligdom beweeg, van buite na binne, wys dit vir ons wat ons moet doen om weer van sonde rein gewas te word en weer versoen te wees met God.
God se teenwoordigheid was heel binne in die heiligdom, binne in die tweede vertrek wat die allerheiligste genoem was.
Hierdie week gaan na elke afdeling van die heiligdom kyk en sien wat beteken dit vir ons en hoe God dit gebruik tot ons verlossing van die sonde, sodat ons weer Saam met Hom kan wandel.
Wat leer dit ons van God?
Heb 1:1,2 “1 NADAT God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun 2 wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.”
Gebruik tekse om te wys wat het Jesus as voorbeeld vir ons gedoen.
....
Abel, Henog,
Dinsdag
What was in the outer court?
______________________
Joh 14:6 “6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
Which furniture piece would you say was the most important?
Wednesday:
What were the furniture in the outercourt used for?
What do this teach us about God?
Thursday:
What furniture was found in the holy place?
joh 6:33-35 “33 Want die brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.
34 Toe sê hulle vir Hom: Here, gee ons altyd hierdie brood.
35 En Jesus sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie.”
What do these teach about God?
Friday:
What separated the holy & most holy compartments?
What was in the most holy?
joh 17:3 “3 En dit is die ewige lewe, dat hulle U ken, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U gestuur het.”
What did this furniture piece contain?
What did God call these contents?
Sabbath:
What was "Yom Kippur"?
What happened to the guilt on this day?
How was the guilt transferred?
< .5
.5 - .6
.6 - .7
.7 - .8
.8 - .9
> .9