Ontmasker
Sermon • Submitted
0 ratings
· 8 viewsNotes
Transcript
Sermon Tone Analysis
A
D
F
J
S
Emotion
A
C
T
Language
O
C
E
A
E
Social
Inleiding
Inleiding
Ons het vir 3 jaar maskers gedra
Maskers gedra nog voor die pandemie, sommiges dra steeds maskers (die metaforiese maskers)
Om voor te gee om iemand anders te wees
Inleiding teks
Inleiding teks
Ons moet verstaan wie God wil he ons moet wees.
Om ‘n Christen te wees is om te vra: Wat wil God he van my - nie wat wil God he vir my of wat wil ek he van God nie.
Jesaja: Boek wat skryf oor die verhouding tussen God en mens. Fokus op identiteit en hoe die verhouding tussen God en mens vloei vanuit identiteit
Agenda: God restoureer - hy herstel wat gebroke is. Ons kan iet leer vir die tyd waarin ons nou leef - ons is tans in ‘n era van restourasie - ons moet leer hoe om te herstel na hierdie pandemie - as individue, as gesinne as ‘n land, ‘n volk en as ‘n wereldwye mensdom. Die vraag wat ons moet vra in hierdie tyd is dit: Wat wil God?
Die verhouding tussen skepper en skepsel
Die verhouding tussen skepper en skepsel
Dit is wie God se hy is en hy se dat hy die een is wat Israel gemaak het.
Het jy al iets gemaak? “Inventors” - dink eers oor die doel voordat die invention gemaak word. God het jou nie geskep en toe iets vir jou uitgedink nie. Daar was ‘n doel vir jou skepping nog voordat jy gevorm was.