Eenheid vs Verdeeldheid
Sermon • Submitted • Presented • 48:56
0 ratings
· 21 viewsFiles
Notes
Transcript
Eenheid vs Verdeeldheid
John 17:11, v.20-23 (NLV).
Verdeeldheid is 'n geestelike aanslag.
Wat ons rondom ons sien (ons onmiddellike realiteit) is maar net 'n manifestasie van wat ons nie kan sien nie. Net omdat jy iets nie kan siennie beteken nie dat dit nie bestaan nie!
Ephesians 6:12 (NLV)
Daniel 10:12-13 (TLB)
Die onsienlike realm (waar engele en demone werk) is 'n groter realitiet as die sienlike. Dis waar die stryd gewen of verloor word.
Romans 6:13 (NLV)
Dinge wat verdeeldheid bring:
- 1. Selfsug(tigheid) - Soek eie belang
- 2. Vergelyk
- 3. Beheer (Manipuleer)
- 4. Onbetrokkenheid
- 5. Stagnasie (onwilligheid om te verander)
- 6. Verskille
- 7. Woorde (inhoud en toon)
- 8. Onvolwassenheid
Colossians 3:13 (AFR83)
Proverbs 6:16-19 (NLV)
Malachi 2:16 (GNT)
1 Corinthians 1:10-13 (NIV)
Romans 12:4-5 (NLV)
Titus 3:10-11 (AFR83)